Omdat aanvoerders aangevoer het in Israel, omdat die volk hom gewillig getoon het — prys die HERE!
RIGTERS 3:1-11
1 EN dit is die nasies wat die HERE laat oorbly het om Israel, almal wat al die oorloë van Kanaän nie geken het nie, deur hulle op die proef te stel —
2 net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet — om hulle te leer oorlog voer, ten minste die wat daar vroeër nie van geweet het nie:
3 vyf vorste van die Filistyne en al die Kanaäniete en Sidoniërs en Hewiete wat in die gebergte Líbanon gewoon het, van die berg Baäl-Hermon af tot by die ingang na Hamat.
4 Hulle was dan daar om deur hulle Israel op die proef te stel; om te weet of hulle na die gebooie van die HERE wat Hy hulle vaders deur Moses beveel het, sou luister.DAAR IS GEEN MIDDEWEG OF KOMPROMIS NIE.
ONS KAN NET KIES VIR GOD OF VIR DEURMEKAARSPUL.
In hierdie vreemde tyd waar baie mense dink God nie (meer) nodig te hê nie kom daar vinnig afgode aan gehardloop om Sy plek in te neem. Hulle maak bloot gebruik van die feit dat daar 'n vakuum ontstaan as God geïgnoreer word.
Oor daardie vakuum het ons reeds berig.
Predikante wat meen hulle kan die veilige middeweg bewandel is nie reg nie. Daar is nie 'n andere opsie as God nie. Indien hulle kies om langs God nog 'n paar andere gode te dien sal dit 'n deurmekaarspul word want die Here wil dit nie hê nie. Talle Kerke wat 'n verkeerde pad ingeslaan het, het dit ervaar.
In God se Woord word ook gewaarsku om net God te dien. Ons lees dit in Eks 20:3, Deut 5:7, 1 Kon 11:10, 2 Kon 5:17, 2 Kon 17:35, 2 Kon 17:37, 2 Kon 17:38, Jer 7:6, Jer 16:13, Jer 25:6, Jer 35: 15, en Dan 11:37.
Net ‘n paar uittreksels uit ‘n brief van Lukhona Mnguni aan Jordan: Hoe sê die Ingelse? 'n Wannabe! As dit nie die hare, postuur en gelaatskleur is nie, dan kom motors, ontwerpersklere, huise en plase ook nog by, en vir die wis en onwis sommer 'n wit vrou ook!Dear ‘Dr’ Pallo Zweledinga Jordan
Lukhona Mnguni
Tuesday, August 5, 2014
Dear ‘Dr’ Pallo Zweledinga Jordan
Cameron se aversie vir die Moslems word reflekteer deur die bedanking van “lady” Warsi, ‘n Moslem minister in die Britse kabinet. Die dubbelslagtigheid van die Engelse is blykbaar geneties as hulle geskiedenis in ag geneem word. Sê een ding en doen ‘n ander!
Lady Warsi’s resignation reveals the emptiness of Cameron’s diversity drive. Warsi’s decision to stand down over Gaza comes after a fraught relationship with a leader who has failed to win over Muslim voters. Mark Wallace theguardian.com, Tuesday 5 August 2014 12.20 BST
Sayeeda Warsi, Samantha Cameron and David Cameron at Conservative party conference in 2011 Photograph: Keystone USA-ZUMA/REX
DIE STEEN UIT DIE MUUR ROEP, EN DIE BALK UIT DIE TIMMERASIE GEE HOM ANTWOORD.
Want as ons vat, vat ons groot en ons vat baie en ons vat lank en aanhoudend en ons gaan aanhou vat want ons kan en ons mag want ons is in beheer en ons is baie en ons families is groot en arm en lui en afhanklik van alles en almal wat het. So vat ons dan totdat daar niks meer is om te vat nie. Sonder vermoëns, sonder kwalifikasie, sonder verantwoordelikheid en veral sonder om te werk, kan ons net vat! Seshonderd-en-tagtig miljoen en julle kerm oor Malema?? Kom nou FW, waar is die wigte en teëwigte?
R680-million. That’s the value of local government tenders awarded to suppliers in which councillors and other local government and state employees have financial interests.
Nearly 5 000 land claims processed
News24 marketing banner 04 Aug 2014
The Department of Rural Development and Land Reform has processed close to 5 000 applications from claimants ever since President Jacob Zuma assented to a law that re-opened the lodgement of land claims. The President assented to the Restitution of Land Rights Amendment Act, 2014 (Act No. 15 of 2014) at the end of last month, which reopened the lodgement of land claims on 1 July for another five years. Briefing members of the Parliamentary Portfolio Committee on Rural Development and Land Reform at the department’s Mowbray regional office, Nomfundo Gobodo, the Chief Land Claims Commissioner, said the process had gone smoothly ever since it was re-opened.
Die Britte se voorliefde vir die bobbejane is besig om negatief op hulle keusevermoëns in te werk. Dit is eeue al dat die Britte keuses uitoefen ten koste van ander volkere en dan agterna na willekeur verskoning aanbied vir die gevolge daarvan.
Hulle volgehoue weiering om egter verskoning aan die Afrikanervolk aan te bied vir die onreg ons aangedoen tydens die Anglo Boereoorlog, saamgelees met die reuse aandeel in die afdwing van integrasie in Suid Afrika, is stadig maar seker besig om in ‘n blinde sambok te verander. Oordeel maar self uit die berig hier onder.
Secret trade in monkey meat that could unleash Ebola in UK: How an appetite for African delicacies at British market stalls may spread killer virus