1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9982659

Besoekers aanlyn

Ons het 84 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

ONSKULDIGE BLOEDVERGIETING WORD PRAKTYK!

altDie onlangse geval waar daar aanvanklik insinueer is dat Rusland die Boeing MH17 afgeskiet het of ten minste aandadig was in voorsiening van die toerusting om dit af te skiet, is besig om waarskynlik die grootste politieke skandaal in die Amerikaanse geskiedenis te word. Dit is egter verbysterend om te besef dat daar waarskynlik beplanning was om ‘n politieke insident te skep wat Rusland in onguns moes bring en dat 300 onskuldige menselewens geen beletsel sou wees in dié soort beplanning nie. Dit is voor die hand-liggend dat Amerika wat intens betrokke was by die hele stryd binne die Oekraine, hulle satellietwaarneming deurgaans daar teenwoordig sou wees

Amerika se handomkeer van beskuldigings teen Rusland en weiering om beskikbare observasie bloot te lê nadat Rusland ‘n onafhanklike internasionale ondersoek aangevra het, behoef nie verdere bespiegeling nie. Die omvang van onmenslikheid en onbeskryflike onreg wat spruit uit hierdie voorval en die verdriet en ellende wat lande soos Nederland en andere daardeur aangerig is, steek selfs die barbaarsheid van Afrika verby! Dit laat ‘n mens onwillekeurig ook die vorige Maleisiese vliegramp se oorsaak bedink. Om eenvoudig honderde mense te offer om die een of ander materiële en politieke doelwit te bereik, het nou praktyk geword!  

Die EU en Amerikaanse obsessie om die KIEV-Regime aan bewind te hou en ten alle koste te verhoed dat daar in die Oekraine ‘n referendum plaasvind  waar die uitslag daardie gebied dalk terugplaas in Rusland se beheer, is geen regverdiging vir sulke barbaarse optrede nie en sal dit ongetwyfeld vir die betrokkenes vêrreikende gevolge inhou!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie