Handelinge 21:1-39
“Maar Paulus het geantwoord: Wat doen julle dat julle ween en my hart week maak? Want ek is bereid nie alleen om gebind te word nie, maar ook om in Jerusalem te sterwe vir die Naam van die Here Jesus.” (13).
Paulus se toewyding as volgeling van Jesus Christus word vir ons duidelik geïllustreer in die woorde van vers 13 van hierdie gedeelte. Wanneer ander gelowiges hom waarsku om nie na Jerusalem te gaan nie omdat hy daar veel sou ly, is sy reaksie dat hy nie alleen bereid is om te ly vir die Naam van die Here Jesus nie, maar ook om vir Hom te sterwe.
Dit is hierdie “humanistiese” praktyk wat die hoofstroommedia nie wil hê dat die wêreld moet sien nie. Die rede is omdat hierdie soort praktyk in die aard van die swart ras as probleemoplossing telkens aangewend word en deur ons vorige Afrikanervolksleiers soos Genl Hertzog, dr. Malan, Adv. Hans Strydom en dr. HF. Verwoerd voorspel was en suksesvol verhoed het deur ‘n beleid te volg wat dit kon beheer!
Hierdie is ‘n sigbare erkenning van die futieliteit van die huidige beleid waartoe De Klerk en sy volgelinge oorreed is om te volg.
Tuis Kultuurkroniek Grondonteiening, Monomotapa en die historiese waarheid
Deur Marthinus van Bart
Die pas aangewese president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, het finaal al die kleure behalwe geel, groen en swart uit die spreekwoordelike “reënboog van die nasie” gewis toe hy op Vrydag 16 Februarie in sy intree-“boodskap aan die nasie”, in opvolging van sy inhuldiging as staatshoof, bevestig het dat onteiening van eiendom sonder kompensasie in Suid-Afrika ’n werklikheid gaan word.
Dit is in ooreenstemming met die ANC se besluit van Desember 2017 om eiendom, wat ook intellektuele eiendom insluit, van witmense sonder kompensasie te onteien “vir die regstelling van onregte van die verlede, toe grond deur kolonialisasie en apartheid van die regmatige eienaars afgeneem is”.
Korrupsie uitroei in Suid Afrika se regime van kleptomane? Dít sit nie in Ramaphosa se broek nie! Die uitgestrekte bakhande is besig om na die blanke oor te spoel as die enigste wyse om kontrakte met die regime te beding!
Een van die eerste simptome van ‘n swart meerderheidsregime wat nie reggedokter of afgedreig gaan word nie! Dit is een van die neweprodukte van die beginselafwyking van die apartheidsbeleid wat slegs herstel kan word deur rasseskeiding!
Daar is geen argument in te bring teen die feit dat die oorsaak van elke ongeregtigheid wat sedert 1966 sy kop in Suid Afrika begin uitsteek het, direk toe te skryf is aan die beleidsverandering na die sluipmoord op dr. H.F. Verwoerd nie.
Spreuke 17:1-28
“Wie sy woorde inhou, besit kennis; en hy wat kalm is van gees, is ‘n man van verstand.” (:27).
Ons almal het seker al iets in oorhaastigheid gedoen waaroor ons dan later spyt gekry het. En nog meer van ons het al dinge in oorhaastigheid gesê waaroor ons dan ook later spyt gekry het. Dit laat ons opnuut dink aan die suiwer lering uit Jakobus 3:2: “Want ons almal struikel dikwels. As iemand in woorde nie struikel nie, is hy ‘n volmaakte man, in staat om ook die hele liggaam in toom te hou.”
UK Endorses Expropriation of White Land without Compensation: Rewards Cyril with R850 Million Foreign Aid and Visit to Queen!
Kan daar by enige iemand nog enige twyfel bestaan oor die veragtelike en onderduimse taktiek wat die Britte van voor die Anglo Boere Oorlog, tot vandag toe, teen die Afrikanervolk aangewend het om ons land se rykdomme sonder vergoeding te bekom?
Dit was Milner wat in 1902 gesê het dat die oorlog teen ons volk sal voortduur deur ander middele as die koeël uit ‘n oorlogswapen. Bedoelende dat ons volk geestelik gebreek sou word. En die aanslag op ons volk se siel deur die Anglo-Amerikaanse magte was genadeloos.
Dat BRICKS ‘n stok in die speke van die Brits-Amerikaanse Imperialiste is en derhalwe ten koste van enige iets en iemand beveg moes word, is voor-die-handliggend! In die proses het die hoof onderhandelaar, Jacob Zuma, voormalige indien nie steeds prominente lid van die politburo van die Kommunistiese party, wat saam met Thabo Mbeki in London met al wat blanke verraaiers en vyande van die Afrikanervolk onderhandel het, reeds gesneuwel!
In hulle plek is Cyril Ramaphosa ingeskuif met dieselfde mate van onderduimse politiekery waarmee die Afrikanervolk ons land verloor het. Wie word deur hierdie politieke skuiwe bevoordeel?