1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5280910

Besoekers aanlyn

Ons het 33 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

BRITTANJE KEUR GRONDGRYP VAN DIE AFRIKANER SONDER VERGOEDING GOED!

Liesbet en RamaphosaUK Endorses Expropriation of White Land without Compensation: Rewards Cyril with R850 Million Foreign Aid and Visit to Queen!

 

Kan daar by enige iemand nog enige twyfel bestaan oor die veragtelike en onderduimse taktiek wat die Britte van voor die Anglo Boere Oorlog, tot vandag toe, teen die Afrikanervolk aangewend het om ons land se rykdomme sonder vergoeding te bekom?

Dit was Milner wat in 1902 gesê het dat die oorlog teen ons volk sal voortduur deur ander middele as die koeël uit ‘n oorlogswapen. Bedoelende dat ons volk geestelik gebreek sou word. En die aanslag op ons volk se siel deur die Anglo-Amerikaanse magte was genadeloos. Die kanker van liberalisme is deur die vyandelike magte se media op ons losgelaat wat ons geesteskrag getap, en meeste uiteindelik laat knak het, sodat ons soos pionne geword het. ‘n Gebreinspoelde volk word gekondisioneer om soos Pavlov se honde te blaf as hulle die woord “Madiba” hoor.

Cyril in BrittanjeNou 116 Jaar later is dit steeds die Engelse wat Mandela, Mbeki, Malema en Ramaphosa beurtelings onthaal en goedkeuring heg aan grondonteiening sonder vergoeding. Geen woord oor die moorde, verminking en verkragting van blanke vrouens en dogters nie! Geen erkenning aan die Afrikanervolk se arbeid, ywer en vermoë wat Suid Afrika uit ‘n wildernis opgebou het tot eerstewêreldland.

Die vernietiging van Mosambiek, Rhodesië, Angola, Suid Wes Afrika en Suid Afrika deur die swart kommunistiesgesinde hordes van Afrika skeel hulle min solank hulle toegang het tot dié landstreek se bronne, al sou elke blanke in hierdie gebiede geoffer word, ongeag of dit van hulle eie mense is!

Dat hierdie ongeregtigheid egter nou besig is om Brittanje en Europa in te haal is elke dag meer duidelik as die vorige! Dr. Verwoerd het by geleentheid reageer op ‘n vraag of die Afrikaner homself sal kan handhaaf in die toekoms, en as hy kan, wat die voorwaarde daarvoor sou wees. Daardie vraag, was bedoel vir ‘n projeksie wat ook vandag ver by ons verby strek tot by ons nageslag, omdat Dr Verwoerd opgemerk het dat hy dink aan tenminste ‘n halfeeu vorentoe!

Diè vraag omvang natuurlik ook vandag ons hele volksbestaan! Dr Verwoerd stel egter die vraag ondergeskik aan ‘n ander vraag nl. “Kan die witman homself handhaaf in Suid-Afrika?” Wat is die toekoms van die witman in Suid-Afrika? Want as die witman homself hier kan handhaaf, is die vraag of die Afrikaner hom sal kan handhaaf, vanselfsprekend geantwoord.

Hy het die voorwaarde vir voortbestaan so gestel: “As ons in Suid-Afrika ‘n beleid van integrasie sou aanvaar, dan sou ek sê dat nieteenstaande alle tierlantyne wat jy daaraan heg op grond waarvan jy belowe dat die blanke vir afsienbare tyd nog sal bly heers, sal die blanke hom op die ou end nie kan handhaaf nie. Die blanke sal hom nie kan handhaaf onder enige beleid van integrasie nie” Hy het bv verwys na die maatskaplike terrein van kerke en skole en hoe die blanke daar en op elke ander terrein, uiteindelik verdring sal word.

Deur beginsel en beleidsafwyking het nie net die blanke nie, maar ook die Afrikaner en elke swart volk daarin gefaal om homself in Suid Afrika te handhaaf.   Die tragiese gevolg is dat daarmee saam, is ook die Afrikaner se Godswaardes, sy Christelik-Nasionale grondslag en sy bloedgekoopte vryheid in die drein af en lê finale uitwissing vir ons voor as ons nie wil verenig op die beproefde beginsel en beleid waarvan die sukses deur selfs dr. Verwoerd se opposisie besing is nie!

SA-News.com

UK Endorses Expropriation of White Land without Compensation: Rewards Cyril with R850 Million Foreign Aid and Visit to Queen!

Posted on 18/04/2018 1 Comment

In what has been a very rewarding start to his UK visit, Cyril Ramaphosa’s land grab gamble has paid off and he will be bringing home the bacon when he returns to South Africa. Nothing like a pair of open black palms to get the white liberals to open their wallets…

After bilateral talks with Theresa May, the British Prime Minister agreed to reward the South African regime, who in February passed a motion through Parliament to Expropriate White Owned Land without Compensation, with foreign aid of more than R850 million (that’s £50 million pounds).

Cyril is and his open outstretched palms are something of a hit to liberal governments on the on the international stage, as we saw by his well-received appearance at the World Economic Forum earlier this year. Indeed white genocide appears to be very rewarding in Africa as it does in Europe – more profits and cheaper workers seems to be the mantra of the age. He was also rewarded with a visit to The Queen on Tuesday, an accolade even Donald Trump is not afforded.

Cyril is also in the UK to lead a South African Delegation to the Commonwealth Heads of Government Meeting (CHOGM 2018) under the theme: “Towards a Common Future” between 19th and 20th April 2018. That would be the future where everyone has coffee coloured skin, talks english, has no religion, no identity, no diversity and a culture of extreme obedience and consumerism… and all of it is controlled and owned by Liberal Elites. Why else would they send so much money to Africa to undercut and destroy its local businesses?

In a statement released late on Tuesday evening, Downing Street confirmed the May and Ramaphosa agree that tackling youth unemployment and social inequality “was a key priority”. So was white genocide and expropriation of white owned land without compensation on the agenda? It is very likely Cyril had to report back to his bosses on this score…

How will this affect troubled Southern Africa?

The meeting is a clear indication that the UK is committed to continue its enslavement and post modern colonisation of Africa, and with less than a year until Britain officially leaves the EU this certainly won’t change. How does foreign aid hurt Africa?

Wouldn’t it be great if Food Security is totally destroyed in Southern Africa and the West can just walk in and add Africa to their One World Government? Is that the plan? African Union is making great strides in that regard…

Anti-white Downing Street reiterated its support for SA’s “Transformation” (aka white genocide) and “National Development Plan” (aka the communist Freedom Charter penned by Communist Joe Slovo et al). Theresa May even revealed that the R850 million in funding will go towards alleviating African poverty and “creating a wealth of opportunities” for black business in South Africa – very few white South Africans will benefit, if any, because in SA it is racist to help white people:

A Downing Street spokesperson released a carefully worded statement which said:

The Prime Minister had a bilateral meeting earlier today with Cyril Ramaphosa.

The Prime Minister said she was pleased to welcome Mr Ramaphosa to the UK on his first visit as President, noting that the relationship between the UK and South Africa is strong and deep, both bilaterally and as a key Commonwealth partner.

They discussed the potential for reinvigorating and revitalising the partnership between the UK and South Africa, and the Prime Minister noted that the UK stood ready to support South Africa’s transformation and national development plan. They agreed that tackling youth unemployment and social inequality was a key priority.

They agreed an ambition to build on our strong bilateral trade and investment relationship, including as we leave the European Union. The Prime Minister noted that the UK is already the largest investor in South Africa, and that we are firm supporters of the President’s drive to attract even more investment to the country.

They agreed £50 million new UK funding across the next four years to help South Africa improve its business environment to make it more attractive to investors including in the UK, and ultimately lift some of the poorest people in South Africa out of poverty by creating jobs and opportunities. The funding will be used to help identify and dismantle barriers to trade within Africa and beyond, creating a wealth of opportunities for UK business over the coming years.

It was also confirmed that the UK will be looking to “revitalise and reinvigorate” their relationship with the ANC regime. BRexit or otherwise, a strong partnership with Britain can only continue the destruction and enslavement of South Africa, making it more dependent on the West.

Don V DIRCO South Africa

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie