Dit is hierdie “humanistiese” praktyk wat die hoofstroommedia nie wil hê dat die wêreld moet sien nie. Die rede is omdat hierdie soort praktyk in die aard van die swart ras as probleemoplossing telkens aangewend word en deur ons vorige Afrikanervolksleiers soos Genl Hertzog, dr. Malan, Adv. Hans Strydom en dr. HF. Verwoerd voorspel was en suksesvol verhoed het deur ‘n beleid te volg wat dit kon beheer!
Hierdie is ‘n sigbare erkenning van die futieliteit van die huidige beleid waartoe De Klerk en sy volgelinge oorreed is om te volg. ‘N Beleid wat nou nog deur talle as ‘n beter opsie as apartheid besing word! Is dit waarvoor u stem in die verkiesings? Is dit waarvoor u saamwerk en saampraat sodat u hierdie stelsel kan maak werk en in ruil vir u “edele” verwagtings beloon word met die Afrika oplossing?
Kan u langer met u gewete saamleef in regverdiging vir hierdie soort barbaarsheid net omdat dit wat gebeeldsend en in die media vir u geskryf word hierdie tendens versluier terwille van die liberale en wanstaltige politieke waansinnigheid?
Nee Afrikanervolk, nogmaals nee! Ons is in Afrika geplaas vir veel meer as dit! Kom staan saam met ons op in verset teen hierdie onverantwoordelike politieke dwaling! Dit is u roeping en u plig en dít is in enige terme verantwoordbaar al sou dit oor die korttermyn met geweld moet gepaard gaan!
Swart op swart geweld! In hierdie oorlog van lae intensiteit waar geweld onder
swartes sou uitbreek en later oorspoel na die blankes, is nou sigbaar hier! Dit is 'n
erkende feit dat so 'n oorlog altyd eskaleer na 'n vowaardige oorlog!
Is u fisies en geestelik hiervoor voorbereid?