1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4962760

Besoekers aanlyn

Ons het 129 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

‘N GEKNOEI TUSSEN DIE BRITTE EN DIE SWARTES IN SUID AFRIKA.

Renwick en MalemaDat BRICKS ‘n stok in die speke van die Brits-Amerikaanse Imperialiste is en derhalwe ten koste van enige iets en iemand beveg moes word, is voor-die-handliggend! In die proses het die hoof onderhandelaar, Jacob Zuma, voormalige indien nie steeds prominente lid van die politburo van die Kommunistiese party, wat saam met Thabo Mbeki in London met al wat blanke verraaiers en vyande van die Afrikanervolk onderhandel het, reeds gesneuwel!

In hulle plek is Cyril Ramaphosa ingeskuif met dieselfde mate van onderduimse politiekery waarmee die Afrikanervolk ons land verloor het. Wie word deur hierdie politieke skuiwe bevoordeel? Indien in ag geneem word dat Malema deur dieselfde “Lord” Renwick wat daarop aanspraak maak dat hy Nelson Mandela, “converted from demanding nationalisation of the economy to becoming a servant of capitalism and private property, onlangs in London onthaal is, en nou Ramaphosa met ovasie deur Liesbet en Theresa May in Britanje ontvang is, “Dis nie stemreg wat julle soek nie, maar my land”, het President Kruger die Britte al op 5 Junie 1899 beskuldig, en niks het verander nie!

Dat Ramaphsa ten alle koste weer in 2019 as president verkies moet word, is vir die Brits/Amerikaanse belange ‘n uiterste noodsaak en hulle bemiddeling is waarskynlik gerig op politieke samewerking tussen die EFF en die ANC in 2019 se verkiesing.

Indien BRICS daarin sou slaag om die Amerikaanse dollar as internasionale betaalmiddel te vervang en Suid Afrika deur middel van Zuma se betrokkenheid verder in te palm, sou dit ‘n geweldige terugslag vir die Weste wees! Dat hier nog interressante politieke skuiwe gaan plaasvind kan ons met stelligheid verwag!

Who Is Lord Robin Renwick, Julius Malema’s Handler From London?

Extracts from BLACK OPINION April 13, 2016

During October 2015, the top leadership of the ostensible “Marxist-Leninist” parliamentary party, the Economic Freedom Fighters (EFF) led by its “Commander in Chief” Julius Malema took a tour to London where they met amongst others, ‘Lord’ Robin Renwick.

Renwick en Malema

The meeting with Renwick and other representatives of imperialism happened under the secret rule called the “Chatham House Rule”. Up until now no one knows what was said between the EFF and the representatives of British colonialism. The media is also not interested to ask the relevant questions. What is known is that after meeting Robin Renwick and others, EFF changed its policy in a number of significant ways.

Renwick gloats about being the man who converted Nelson Mandela from demanding nationalisation of the economy to becoming a servant of capitalism and private property.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie