Hierdie interressante artikel wat die AVP ontvang het van Marthinus van Bart, werp lig op gebeure, voor, tydens en na die ANC konferensie by Nasrec waar Ramaphosa op bedenklike wyse met 179 stemme verkies is bo Nkosazana Dlamini Zuma.
Wat vir die AVP van besondere belang is, is die aanhaling van wie hoeveel stemme gekry het! “Few people realise that the person who got the most votes, of all the candidates in the various elections for party positions, is David Mabuza. (Mabuza got 2 538 votes for Deputy, Cyril got 2 440 for President and Gwede got 2 418 for Chairman)”
Ps. 50:1-23
“Die een wat dank offer, eer My; en die een wat op sy weg ag gee, hom sal Ek die heil van God laat geniet.” (:23).
U het seker al die gevoel beleef om vir iemand iets te doen en dan waardeer daardie persoon dit nie in die minste nie. So ‘n ondankbare houding laat ‘n mens sommer maklik voel asof al jou moeite en opoffering heeltemal verniet was. ‘n Mens sal boonop nie baie begerig wees om ‘n ondankbare persoon weer van hulp te wees nie.
Ek hoop egter dat u ook al daardie voorreg gehad het om iemand van hulp te wees wat ‘n diepe en opregte waardering daarvoor toon. Daardie mens wat regtig in baie, baie groot nood verkeer en nie genoeg kan dankie sê wanneer iemand aan hom hulp betoon nie. So ‘n opregte dankbaarheid is gewoonlik nie alleen in woorde nie, maar ook in ‘n persoon se optrede sigbaar.
Met 55 dood en nagenoeg 2400 Palesteine gewond deur Israelse skerpskutters, is die Midde-Ooste in die ergste turbulente toestand wat dit in jare was! Dat dit nie die einde van die konflik in Israel gaan wees nie maar waarskynlik ‘n toenemende gewelddadige tydperk van konflik, kan jy in 'n klip gaan kap!
Dit sluit uiteraard die potensiaal van volskaalse oorlog in waarby die res van die wêreld ingetrek kan word. Die openlike verklaring van Amerika dat hy ‘n bondgenoot van Israel is, het groter betekenis as wat op die oog af sigbaar is.

'n NUWE BOEK "A.N.K.E. POLITIEK INCORRECT" - VLAAMS BELANG SENATOR MEVROUW ANKE VAN DERMEERSCH: "TERWYL ANDERE POLITICI GROTER OMSIGTIGHEID AAN DIE DAG Lê AS WAT DIT DIE ISLAM IDEOLOGIE BETREF, WIL EK NET DIE WAARHEID LAAT WEERKLINK".
Geagte leser. U sal u dalk nog herinner dat ons in November 2013 'n insiggewende vraaggesprek met 'n senator van die Vlaams Belang het gehad omdat sy toe voor die regbank moes verskyn weëns rassisme.(Lees asb. by: Vlaams Belang politikus voor regbank )
Tans het sy ná haar boek 'Hoer noch Slavin', 'n tweede boek met die titel 'A.N.K.E politiek incorrect' geskryf. Nav. van hierdie boek sal ons mevrou in die Nederlands vrae stel oor die inhoud hiervan en wat sy hiermee beoog.
"Mevrouw Van Dermeersch. Het is al weer sedert 2013 dat we een vraaggesprek met u hadden dus we dachten dat het verschijnen van 'A.N.K.E politiek incorrect' een goede gelegenheid was om wederom u te bevragen. Allereerst zouden we graag vernemen wanneer de idee in u op kwam om weer een boek het licht te laten zien?"
Psalm 23:1-6
“Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.” (:3).
Wat sou dit beteken om in die spore van geregtigheid te wandel? Ons kan met reg sê dat diegene wat in die spore van geregtigheid wandel mense is wat met God wandel. Dit is mense wat God se leiding in volle geloofsvertroue volg.
Dit is belangrik dat ons sal verstaan dat om God te dien nie van jou vereis dat jy een of ander hooggeleerde in teologie of iets dergeliks moet wees nie. Inteendeel, daar is in ons tyd soveel mense wat só hoog geleerd raak dat hulle dink dat hulle vir God kan voorskryf. En daarom matig hulle hulself die reg aan om die evangelie van Christus te verdraai om by hul eie leringe in te pas en word selfs die Heilige Woord van God, teen Sy bevel in, willens en wetens oor-en-oor vertaal om by die sogenaamde “veranderde tye” in te pas.
Beskawing gaan gepaard met sekere ongeskrewe norme en waardes. Dit word nie bepaal deur die pos wat jy beklee of die “Oxford Engels” wat jy kan praat nie! Jy sal byvoorbeeld nie moedswillig en onbedagsaam drie parkeerruimtes beset, op die linkerkant van ‘n ry voertuie wat geduldig hulle beurt moet afwag verby storm op die grondskouer van die pad nie, en veral jou hande lig vir ‘n vrou, wat nog te sê ‘n swanger vrou nie!
Ras as ‘n onderskeidingsfaktor is onvermydelik en diegene wat dit aanhoudend wil ontken terwille van die sogenaamde reënboognasie, nie-rassigheid, multikulturalisme of “we are one”, in welke moderne grondwet dit nou ookal ingeskryf is, is moedswillig blind en doof indien nie heeltemal kranksinnig nie!
Dit is onvermydelik dat verdere onluste sal ontstaan indien daar gepoog word om onwettige kragaansluitings stop te sit. Die klimaat wat deur die regime self geskep word dat blankes die swartes se grond gesteel het, moet noodwendig tot gevolg hê dat alles en enige iets van blanke oorsprong, nou verniet gevat kan word!
Dit is gevolglik ook noodwendig dat twis en tweedrag onder die swartes wat betaal vir hulle krag en waarvandaan plakkers krag aftrek deur hulle eie konneksies, gaan ontstaan wanneer swart amptenare en regeringslui moet ingryp. Dit word beskou as optrede in belang van die blanke wat nou moet betaal deur verhoogde tarriewe waarmee hulle gesubsidieer wil word!