1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5136063

Besoekers aanlyn

Ons het 66 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

VSA AMBASADE SE OPENING IN JERUSALEM TE MIDDE VAN PALESTEINSE BETOGINGS

VSA ambasade open in JerusalemMet 55 dood en nagenoeg 2400 Palesteine gewond deur Israelse skerpskutters, is die Midde-Ooste in die ergste turbulente toestand wat dit in jare was! Dat dit nie die einde van die konflik in Israel gaan wees nie maar waarskynlik ‘n toenemende gewelddadige tydperk van konflik, kan jy in 'n klip gaan kap!

 

Dit sluit uiteraard die potensiaal van volskaalse oorlog in waarby die res van die wêreld ingetrek kan word. Die openlike verklaring van Amerika dat hy ‘n bondgenoot van Israel is, het groter betekenis as wat op die oog af sigbaar is.

Dat hierdie bondgenootskap van 1948 af,tussen Israel en Amerika agter die skerms bestaan het maar nou openlik verklaar is, sal ‘n bepaalde betekenis in wêreldpolitiek hê. Die invloed van Israel in Amerika, wou geen vorige Amerikaanse president in die openbaar erken nie, hoewel dit sigbaar was. As Trump nou daartoe bereid is, moet dit ‘n bepaalde betekenis hê.

Vir Suid Afrika en in besonder meer vir die Afrikanervolk, ontstaan daar uitsprake en optrede van die groot moondhede wat “apartheid” as ‘n misdryf teen die mensheid verklaar het en ‘n aandeel gehad het in die vervanging daarvan in Suid Afrika met een-mens-een-stemstelsel, wat ons reg bewys en hulle verkeerd!

Feitlik sonder uitsondering het elkeen van hulle leiers al erken dat multikulturalisme gefaal het! Elkeen van hulle het onder druk gekom van hulle volkslede om onbeperkte immigrasie te staak, hulle grense te sluit en selfs mure op te rig om instroming te probeer beheer.

 

Die vrae wat tereg aan hulle gestel moet word is, waarom doen julle dit waarvan julle ons vir jare beskuldig het as onmenslik? Wat gee julle die reg om beperkings op die beweging van mense te plaas as dit vir die Afrikanerregering onder dr. Verwoerd en sy voorgangers verkeerd was?

Indien die Palesteine nie ‘n reg het in Israel soos elke Jood nie, waarom was die Jode dan betrokke by die Swart Kommunistiese terroristebeweging van Mandela om dieselfde regte en voorregte as die Afrikaner in ons land te verkry , terwyl elke swart volk sy eie land het?

 

As Israeli Eerste Minister Benjamin Netanyahu die standpunt van die reg om geweld te gebruik om jou grense te beskerm en nog beter, dat jy die verantwoordelikheid het om jou grense te beskerm handhaaf, wat was dan verkeerd met die beginsel van afsonderlike ontwikkeling?

(Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu has defended the use of force on the Gaza border after Israeli snipers killed scores of Palestinians and wounded thousands more........'Every country has the obligation to defend its borders,' Netanyahu said on Twitter.)

Daar is ‘n ontwikkeling aan die kom wat oral sigbaar is, wat die volkstaters, saampraters, oorgeërs en papbroeke nog gaan beskaam dat hulle nie bereid was om saam met die AVP in verset te wees deur nie te onderhandel, buite die bestel te bly en vas te staan by die historiese feit dat Suid Arika niemand anders se land as die Afrikanervolk se land is nie!

Afrika as aanskouingsles het nogmaals die historiese feit bevestig dat die swart en blanke rasse se kultuurverskille dit noodsaak dat daar afsonderlik, elk binne sy eie grondgebied, volgens sy eie aard en behoefte, oor homself moet regeer, volgens sy eie regeerstelsel. Ras as onderskeidingsfaktor kan en durf nie buite rekening gelaat word as vreedsame naasbestaan die oogmerk is nie.

 

Die gemors wat die teenhang van Afsonderlike ontwikkeling, naamlik integrasie en multikulturalisme, in Suid Afrika tot gevolg het, behoef geen debat oor die gelykluidende vermoë van die “edele barbaar” nie. Net genoeg tyd en geleentheid om sy agterstand in te haal, is mos die liberalis en humanis se argument, om te kan bewys dat hy die blanke of enige ander ras se gelyke is! Meer as twintig jaar en ‘n uitstaande Eerste Wêreldland in die drein af, om nie te praat van die honderdeduisende lewens wat in hierdie proses ge-offer is nie!!

 

Op watter gronde kan dit verantwoord word in die lig daarvan dat daar duidelike geskrewe en beredeneerde waarskuwings was?

 

By JULIAN ROBINSON FOR MAILONLINE and AFP

PUBLISHED: 02:56 BST, 14 May 2018 | UPDATED: 07:40 BST, 15 May 2018

Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu has defended the use of force on the Gaza border after Israeli snipers killed scores of Palestinians and wounded thousands more.

More than 35,000 protesters rallied against the US Embassy opening in Jerusalem on Monday as tear gas and sniper fire rained down.

'Every country has the obligation to defend its borders,' Netanyahu said on Twitter.

'The Hamas terror organisation declares its intention to destroy Israel and send thousands to break through the border fence in order to achieve this aim. We will continue to act firmly in order to defend our sovereignty and our citizens.' 

 

It comes after a 14-year-old was among 55 shot dead along the Gaza border on what is already the deadliest single day in the Israeli-Palestinian conflict since a 2014 war between the Jewish state and Gaza's Islamist rulers Hamas.

At least 2,400 more have been injured with hundreds of them by live bullets, according to Gaza officials as the Palestinian government accused Israel of committing a 'terrible massacre' and Amnesty International called the bloodshed an 'abhorrent violation' of human rights. 

This afternoon a White House delegation - including Ivanka Trump and her husband - gathered for an inauguration ceremony for the opening of the new embassy alongside Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu. 

 

The US President tossed aside decades of precedent when he recognised the city as Israel's capital in December - a decision that sparked global outcry, Palestinian anger and exuberant praise from Israelis.  

Russia said today it feared the embassy opening would increase tension in the Middle East while Turkey's President Tayyip Erdogan warned the US it had forfeited its role as a mediator in the region and was now 'part of the problem rather than the solution'.  

As deadly clashes continued this afternoon, Trump said in a video address aired at the opening that the embassy has been a 'long time coming' and that the U.S. had 'failed to acknowledge the obvious' for many years. He added that 'today, we follow through on this recognition' and that the new embassy was opening 'many, many years ahead of schedule.'  AVP beklemtoning.

Ivanka Trump onthul VSA ambasade 

 

Bloedbad op die Gaza grensThe festivities in Jerusalem were a stark contrast to the bloodshed on the Gaza border (right) where dozens of protesters were killed by Israeli snipers. Ivanka Trump (left) is pictured unveiling engraved stonework carrying her father's name on the wall at the embassy today

Flashpoint:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tienduisende Palesteine in protesTens of thousands of Palestinians gathered for protests against the US embassy opening today and dozens were killed amid clashes with Israeli troops. Crowds are seen sprinting away from tear gas during a clash with Israeli security forces east of Jabalia near the Gaza border

Israeli leaders and a US delegation including Treasury Secretary Steven Mnuchin and President Donald Trump's daughter and son-in-law, Ivanka Trump (pictured) and Jared Kushner, have attended the opening of the embassy, relocated from Tel Aviv to Jerusalem in a controversial decision

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie