Dat “politieke korrektheid” sy wortel in vrees het, word weereens bevestig in die onderhoud wat Orania se bestuur met die Beeldradio omroeper, Xoli Mngambi van eNCA (eNews Channel Africa) op 17 April 2019 gehad het.
Dit is tragies dat Orania Afrikaners gevangenes geword het van die ”mees moderne” Grondwet van Suid Afrika wat verbod plaas op die handhawing van nasionalisme en alles wat daardeur verteenwoordig word, veral ons identiteit.
'n Afrikaner se velkleur kan nie anders as blank wees nie en dit beteken ook dat 'n anderskleurige nie 'n Afrikaner kan wees nie! Wat is dit met ons Afrikaners wat skaam geword het vir wie en wat ons is? Vir ons identiteit wat ons onderskei van elke ander ras en volk op aarde? Verder is 'n Afrikaner inherent deel van die Afrikanervolk! Die Afrikanervolk was nie iewers in 'n kamer. huis of kantoor uitgedink nie. Daar was nêrens iets opgeteken in die geskiedenis dat daar 'n beplanning was dat Jan van Riebeeck Suid Afrika toe gestuur was om 'n volk te gaan stig nie. Dit was 'n spontane gebeurtenis uit verskillende volke.
As gelowiges glo ons dat dit God se wil was. Verskeie afstammelinge van Germaanse volke het hulle taal, kultuur en vaderland prysgegee om Afrikaners te word waarvan ons die nasate is. Daar het eeue se geskiedenis daaroor heengegaan. Moet ons dit nou ontken en net 'n kultuur- en dan nog 'n minderheidskultuurgroep word? Dit kom neer op die aantasting van ons identiteit wat in lyn is met die Internasionale aanslag om die Afrikaner as 'n volk uit die geskiedenis verwyder te kry. Dit net omdat 'n bende swart terroriste in onwettige beheer van ons land gekom het en terwille van hulle opportunisme bereid is om húlle taal, kultuur en ras tydelik af te skryf sodat hulle kan bekom wat hulle nie toekom nie? Wat van die onbewysbare leuens dat ons hulle land gesteel het waardeur hulle nou kastig aanspraak op ons totale besit het?
Hoewel dit allerweë ontken word, is die aanslag op ons volk 'n totale aanslag en behoort veral die Oraniërs baie sterker daaroor standpunt in te neem toe die geleentheid hom voorgedoen het.
In die vorige artikel op ons webblad waarin ons ‘n mediaverklaring van 2009 herhaal oor die gesamentlike verklaring wat die drie susterkerke uitgereik het, word daar verwys na die” Grondwet as een van die belangrikste instrumente in Suid Afrika om regverdigheid aan almal te verseker”.
In die AVP se verwerping van die Grondwet sedert sy onwettige aanvaarding en ons deurlopende oproep tot mede Afrikaners om nie deel te neem aan die bestel onder die beheer van hierdie godlose “hoogste gesagsliggaam” in Suid Afrika nie, kom die ontleding van Eben Swart, wat aan die hoof staan van ‘n geestelike bediening, asof dit gestuur is.
Hoewel Eben en die AVP polities waarskynlik nie sal saamstem nie, is hierdie ontleding van hom van die godlose Grondwet van Suid Afrika en die betekenis daarvan, waardevol.
Uit hierdie verklaring van twintig jaar terug van die drie susterkerke was dit duidelik dat die kerke se aandeel in die toestand waarin Suid Afrika vandag verkeer, nie gering was nie. Indien die feitlik totale verval op elke lewensterrein waarin die kerke dus ‘n stewige aandeel het en waarmee kerke hulle vandag eerder verontskuldig as om te erken dat hulle verkeerd was, in ag geneem word, is dit duidelik dat die kerk sy funksie as bedienaar van die Woord of glad nie verstaan nie en/of misbruik vir meningsvorming in belang van die magte van die duisternis!
Jer. 42:1-22
“Weet dan nou verseker dat julle deur die swaard, die hongersnood en die pes sal sterwe in die plek waarheen julle verkies om te trek om daar as vreemdelinge te vertoef.” (:22).
Jerusalem is onder die koningskap van Sedekía deur die koning van Babel, koning Nebukadrésar, ingeval. Nebukadrésar het die grootste gedeelte van hierdie bevolking van Juda in ballingskap weggevoer om as vreemdelinge in Babel te gaan hervestig. Daar het egter ‘n klein groepie mense in Jerusalem agtergebly wat die ballingskap vrygespring het. (“Maar van die arm mense wat niks gehad het nie, het Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, in die land Juda laat agterbly en aan hulle wingerde en landerye in dié tyd gegee.” Jer. 39:10).
In sy outobiografie verwys die historikus Hermann Giliomee na die demokratiseringsproses in Suid-Afrika as , “bekoorlik maar naïef.” In ‘n rubriek van 12 September 1991 wys hy daarop dat Suid-Afrika nie oor die meeste vereistes beskik wat volgens kenners noodsaaklik is vir ‘n goed funksionerende demokrasie nie.
Die verkiesing wat voorlê bied aan ons ‘n gulde geleentheid om as ‘n volk, soos met die Anglo- Boereoorlog, vir die wêreld te wys dat ons die ongeregtigheid wat op ons afgedwing word, met veragting verwerp deur almal in verset van die stembus weg te bly! Dit sal in lyn wees met die Britse volk se referendum, ( Brexit) om buite die Europese Unie se invloed te kom en die Amerikaanse volk wat Donald Trump verkies het “to make America Great again, ons geledere te sluit ter wille van geregtigheid!
Daar is geen plaasvervanger vir geloof nie en Ons Hemelse Vader se Woord sê die hoop beskaam nie! Die gees van wanhoop wat sy oorsprong het in ongeloof, wat voed uit die misleiding van die sogenaamde onomkeerbaarheid van ons toestand, is ‘n valse gees wat bestry moet word.
MEI 2019 VERKIESING
AVP SE OPROEP STERK EN DUIDELIK: KIES REG, BLY WEG!
(Deur Pieter de W van der Spuy (Voorsitter van die Afrikanervolksparty))
Die NP het in 1994 boedel oorgegee en die ANC/SAKP het die mag gegryp. Die NP-leiers het toegestem tot meerderheidsregering en ‘n politieke bedeling het tot stand gekom wat dit vir die Afrikaner onmoontlik maak om sy soewereine vryheid by die stembus te herwin. Trouens, die verkiesing van 1994 was ‘n eenmalige gryp van mag ingevolge ‘n grondwet wat ‘n swart diktatuur magtig en in stand hou.