Misterie van die Venezuela goud. Die Bank van Engeland is onafhanklik van die Britse regering - maar nie van buitelandse regering (George Galloway)
George Galloway was 'n lid van die Britse parlement vir byna 30 jaar. Hy bied TV en radioprogramme (insluitend op RT). Hy is 'n filmmaker, skrywer en 'n bekende spreker. (Gepubliseer tyd: 29 Januarie 2019 15:38 Geredigeer tyd: 29 Januarie 2019 15:38)
Seerowers het nie nodig om te lyk soos Johnny Depp in "Pirates of the Caribbean" nie. Hulle kan die Union Jack eerder as net die hoofskedel en beenderevlag hys. Hulle kan genoem word die Bank van Engeland, eerder as die Jolly Roger.
PVV RAADSLID HENDRIK WAKKER. 'NA MY SIENING IS DIT BAIE BELANGRIK DAT ONS EILAND URK, URK KAN BLY".
"EK WIL SOWEL GOD AS DIE INWONERS VAN URK DIEN".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek gehad met mnr. Hendrik Wakker die raadslid van die Party vir die Vryheid wat in 2018 deur baie Urkers gekies is.
Na sy siening is dit baie belangrik dat die eiland Urk sy eie identiteit kan behou. Dis besonder dat Urk die linkse politieke partye kort. Hulle is nie verteenwoordig in die gemeenteraad nie.
Handelinge 17:15-34
“Want terwyl ek rondgegaan en julle heiligdomme aanskou het, het ek ook ‘n altaar gevind waarop geskrywe is: Aan ‘n onbekende God. Hom dan wat julle vereer sonder om Hom te ken, verkondig ek aan julle. Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. Ook word Hy nie deur mensehande gedien asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat Hy self aan almal lewe en asem en alles gee.” (:23-25).
Die situasie waarmee Paulus op sy reis deur Athéne te doen gekry het, is nie heeltemal vreemd in ons tyd nie. Daar is deesdae soveel godsdienstige bewegings dat dit moeilik is om van almal tred te hou. Die meeste van hierdie bewegings se leringe is ongelukkig nie geskoei op die fondament van God se Woord nie.
Spreuke 11:1-31
“’n VALSE weegskaal is vir die HERE ’n gruwel, maar in ’n volle gewig het Hy behae.” (:1).
“Die goddelose behaal oneerlike wins, maar hy wat geregtigheid saai, ’n betroubare loon.” (:18).
Die meeste van ons het seker al van die term “bakkersdosyn” gehoor. ʼn "Bakkersdosyn" beteken 'dertien'. Bakkers het een brood by hul dosyn (twaalf) bygevoeg om vervolging ingevolge streng wette oor geknoeiery vry te spring. Hierdie gebruik uit die dertiende eeu klink vir ons vandag na ‘n sprokie. Maar hoe lekker is dit om te dink dat daar ‘n tyd was dat owerhede met soveel ywer en ook met heerlike gevolg die ongeregtigheid vervolg het.
Met sy wysvinger in die lug word die Weste gemaan dat hy wat Ramaphosa is, nie ‘n marionet van die Weste is nie. Die ANC sal nie poppe van Westerse magte wees nie, het hy gewaarsku. Daarbenewens moet die onderwys gedekolonialiseer word en ook die wyse waarop besigheid in Suid Afrika bedryf word.
Die Vryburgerkoerant het op 11 Maart 2019 gewonder of Ramaphosa nie maar net nog ‘n Robbert Mugabe is nie.
Dat die ANC regime se leiers onge-erg is oor die onbeheersde en waarskynlik deeglik beplande moordveldtog teen blankes in Suid Afrika, word ondersteun deur die oorgrote meerderheid swartes.
Die klein getal wat met ons simpatie het word in toom gehou deur die getalleoorwig sodat die ongeregtigheid ongebreideld voortgaan, met die oog op totale uitwissing van die blanke. Stilswyend, is die moontlikheid om bevoordeel te word deur verkryging van blanke besit sonder vergoeding, uiteraard vir selfs die simpatieke swartes ‘n verlokking tot samewerking in die vorm van logistieke inligting voorsiening.
Die patroon van Afrika as aanskouingsles het oor al die eeue tot hier in die huidige moderne samelewing nog nie ‘n jota of titel verander nie!
1 Kor. 13:1-13
“AL sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.” (:1-3).
Ons as mense raak so maklik in gewoontes vasgevang. Ons doen dan naderhand dinge bloot uit roetine, uit gewoonte – sonder om te besin waarom ons dit dalk doen. Dink maar gerus hoeveel mense uit gewoonte in die oggend werk toe gaan eerder as met ‘n gesindheid dat hy/sy die voorreg sal hê om ‘n positiewe verskil in ander mense se lewens te gaan maak.