1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5747178

Besoekers aanlyn

Ons het 92 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

MOORD OP BLANKES EN IN BESONDER DIE AFRIKANER DUUR ONVERPOOSD VOORT!

Moord op Vrou van Kuruman 2Dat die ANC regime se leiers onge-erg is oor die onbeheersde en waarskynlik deeglik beplande moordveldtog teen blankes in Suid Afrika, word ondersteun deur die oorgrote meerderheid swartes.

Die klein getal wat met ons simpatie het word in toom gehou deur die getalleoorwig sodat die ongeregtigheid ongebreideld voortgaan, met die oog op totale uitwissing van die blanke. Stilswyend, is die moontlikheid om bevoordeel te word deur verkryging van blanke besit sonder vergoeding, uiteraard vir selfs die simpatieke swartes ‘n verlokking tot samewerking in die vorm van logistieke inligting voorsiening.

Die patroon van Afrika as aanskouingsles het oor al die eeue tot hier in die huidige moderne samelewing nog nie ‘n jota of titel verander nie!

Die aard van die swarte is tot nou toe onveranderd in sy nageslag vasgelê, sigbaar in sy uitspraak en optrede, ongeag sy blootstelling aan die beskawing waarvan die riglyn die ewige Woord van God-Drie-Enig is. ‘n Riglyn waarmee die swartras oor eeue heen ge-evangeliseer is maar helaas in hulle regeringstoepassing, weinig sigbaar is!

Deur die geskiedenis het ervaring daarop gedui dat in belang van vreedsame naasbestaan die enigste werkbare oplossing die beleid van Afsonderlike Ontwikkeling is soos wat dit sedert 1948 in Suid Afrika toegepas is. Die sukses daarvan op elke terrein waar rasvermenging in die afgelope 24 jaar klaaglik gefaal het, is opgeteken vir die wêreld om van kennis te neem.

Die Kommunisme, Sosialisme en Humanisme wat oral in die wêreld toegepas is met miljoene lewens as offer, om nie te praat van ekonomiese verval, korrupsie, uiterste ellende en armmoede wat tenspyte van vooraf waarskuwings nou ook in Suid Afrika duidelik sigbaar is, lê ten grondslag aan die ongeregtigheid waarvan die satan en sy medewerkers, selfs onder christene wat daartoe mislei is, die aanstigters is vanweë sy stryd om God se skepping en skepsele te verlei tot vernietiging!

 

Man aangeval terwyl hy help by ongelukstoneel‘n Bekende mediese dokter op Ermelo, wreedaardig in sy huis vermoor in die nag van 10 Maart 2019. Ook op 10 Maart 2019 is ‘n onderwyseres van Kuruman, Elmarie Cloete,in haar huis aangeval en waarskynlik vir dood agtergelaat.

In Benoni by die oprit van die N12 Wes, op 12 Maart 2019, is Jacques Mommen aangeval terwyl hy besig was om op ‘n ongelukstoneel hulp te verleen! Hy is tweemaal met ‘n mes gesteek en sy gesin beroof.

Daar is nie meer twyfel dat ons in ‘n oorlog van lae intensiteit verkeer nie! ‘n Toestand wat deur kenners beskryf word as ‘n toestand wat altyd eskaleer tot ‘n volskaalse oorlog! Oorlog verg maatreëls wat in verhouding is met die vyand se optrede. Omdat dit vir die God wat ons dien nie daarop aankom om deur baie of deur min te verlos nie, is getalle nie ‘n faktor nie. Nie baie aan die vyand se kant of min aan ons kant nie! Intense geloof, vertroue en verantwoordelikheid van voorbereiding. Geestelike voorbereiding sowel as fisiese voorbereiding. Daarvan is daar veel voorbeelde in ons volk se geskiedenis en staan die Monument as bewys van God se genade, ongeag die kontrakteur en bouaannemer se okultiese dwalings!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie