1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5420958

Besoekers aanlyn

Ons het 31 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

RAMAPHOSA, DIE KLEIN KROKODIL!

Ramaphosa Nog n MugabeMet sy wysvinger in die lug word die Weste gemaan dat hy wat Ramaphosa is, nie ‘n marionet van die Weste is nie. Die ANC sal nie poppe van Westerse magte wees nie, het hy gewaarsku. Daarbenewens moet die onderwys gedekolonialiseer word en ook die wyse waarop besigheid in Suid Afrika bedryf word.

Klein krokkedilDie Vryburgerkoerant het op 11 Maart 2019 gewonder of Ramaphosa nie maar net nog ‘n Robbert Mugabe is nie.

Die AVP se afleiding is nogmaals dat Ramaphosa wat die Weste se man is, ten alle koste die verkiesing moet wen. Professor Huntington van Harvard se filosofie van perseptologie, is hier duidelik sigbaar. Sê wat jy weet wat die kiesers wil hoor en doen dan wat jy moet en wat jy weet hulle nie van sal hou nie!

Iv’e got principals, but if you dont like them, Iv’e got others! Om in die openbaar te lieg, is ‘n praktyk in swart politieke kringe, veral as die “president” die voorganger is. Die doel heilig mos die middel! Die prys is blank Suid Afrika en daarvoor geld enige ongeregtigheid!

Dat die blanke rasse van regoor die wêreld in hierdie sameswering kan deel hê, gaan ‘n mens se verstand te bowe. Alle aanduidings is dat die aanslag universeel is. Die blanke ras is die teiken en moet verswelg word in die groeiende anderskleurige golf wat die genepoel van die blanke, en daarmee saam sy IK moet verlaag. Die swart “marionette” in Suid Afrika is egter grootliks onbetroubaar en sal ongetwyfeld hulle hanteerders vorentoe in die steek laat agter hoër bieders aan.

Om Suid Afrika van die Afrikaners weg te neem sal egter groter “krokkedille” verg as Ramaphosa.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie