Die onlangse standpunt van Ramaphosa dat die reserwebank genasionaliseer sal word het dadelik ‘n negatiewe effek op die waarde van die rand gehad. Dit opsigself dui daarop dat ons land se geldwaarde deur kragte buite Suid Afrika bepaal word.
Wat Ramaphosa sê en wat hy doen is nie eintlik versoenbaar nie, want hy het twee base. Die sterkste baas is die geldmag, maar die plaaslike baas is swart getalle. Omdat hy ten alle koste die verkiesing in Mei moet wen, kan hy nie nou geluide maak wat sy swart kieserskorps die harnas injaag nie. Sy grootste bedreiging is die EFF wat vir die gehoor speel sonder om enige ag te slaan op die gevolge van hulle optrede en uitsprake.
Die Freedom Charter bly die massa swartes se bloudruk met sy revolusionêre aard en “menseregte” kombers wat oorgetrek en afgehaal kan word soos wat dit die voorlopers behaag!
Gepubliseer op 16 Oktober 2009 | Geskryf deur chris | | | Trefslae: 4168

Die AVP vind dit nodig om hierdie artikel van dr. van der Dussen weer te plaas in die lig van die eskalerende korrupsie wat ons voorspel het, nie gekeer sal kan word onder die swart terroristiese en kommunistiese rowerbendes nie. Rowerbendes waaraan de Klerk en sy swakkeling kabinet die Afrikanervolk en in besonder, geheel Suid Afrika onderwerp het.
Van Integriteit en verantwoordelikheid in hierdie regime is daar nie sprake nie en stoom die soustrein sonder remme deur Suid Afrika, ons
verskeurde en vertrapte land. Wat 'n "prestasie" van politieke insig van F.W. en sy mede broederbonders!
Dr PE vd Dussen
Daar word vandag op verbysterende wyse met groot getalle rondgespeel. Vyftig jaar terug was R100 of $100 nog sommer groot geld. Selfs twintig jaar terug was die kafeeman nie geneë om 'n R10-noot vir 'n koerant of 'n brood te aanvaar nie.
FAKSIEVOORSITTER MNR. MICHEL VAN BREMPT VAN VLAAMS BELANG AFDELING AALST: "DIE STADSKOERANT VAN AALST HET MY DIÉ FILIP DEWINTER VAN MY STAD GENOEM, DOG NA MY OPINIE IS DIT TE VEEL EER NIE"
Ons het 'n interessante vraaggesprek gehad ivm. met 'n 'rassisties insident' wat plaasgevind het op die eerste dag dat die nuwe gemeenteraad van die stad Aalst vergader het. Die koerant se storie is dat die faksievoorsitter mnr van Brempt onverdraagsaam was teen 'n gemeenteraadslid van die linkse party Groen , en het dit 'n swart oomblik vir die demokrasie van Aalst genoem.
Die enigste feit is dat hy het hom net gesteur aan die hoofdoek wat hierdie Turkse raadslid Fatma Yildiz dra en hy het hier geen doekies om gedraai nie, Die faksie van Vlaams Belang bestaan uit Mevre. Anja de Gols, Els van Puyvelde, Anja Blackaert en Mnre.Steve Herman, Johan van Nieuwenhove, Guy Claus, Raf Moraleda Barona en Michel van Brempt.
Want ek kan doen met ‘n miljoen, of straks ‘n biljoen! Met ‘n goedgemikte stem in die komende verkiesing, dalk selfs ‘n triljoen.
In die sestiger jare was beroepsvoorligting se klem op die staat. Dit was waar die sekuriteit in ‘n beroepskeuse gelê het. Die privaatsektor was wisselvallig en ‘n beroep, hoewel in terme van inkomste meer rooskleurig, nie so standvastig soos in die staat nie. In beide areas was korrupsie, diefstal en vergrype ‘n rariteit.
Na die moord op dr. Verwoerd op 6 September 1966, het daar ‘n merkbare verandering in Suid Afrika ingetree. Verandering was die slagkreet! Alles moes verander. Verandering wat toe stelselmatig toegepas is deur veral die kerk en staat is deur kultuur, onderwys en Universiteit aanvaar. Die gepropageerde oogmerk van ‘n “demokrasie”, rasseharmonie, vrede en voorspoed wat aan die wêreld voorgehou is as rolmodel viir die sukses vir multikulturalisme, lê na 24 jaar se ononderbroke agteruitgang in stof en as!
“En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt.” (:15).
Ons hoor gereeld van sogenaamde wêreld vrede. Die vrede waarvan hier gepraat word, is heeltemal ‘n ander vrede as waarvan ons in God se Woord lees. Die sogenaamde wêreld vrede is ‘n vrede oor alle grense heen wat kwansuis tussen alle mense heen bewerkstellig moet word. Ten einde hierdie vrede te kan bereik, sal alle verskille uit die weg geruim moet word. En in besonder sou verskille o.g.v. geloofsoortuigings moet verdwyn. Dit is ‘n baie slim taktiek van die Satan om hierdie vyandskap wat in die tyd van Adam en Eva reeds begin het te probeer verdoesel.
Vergelyk vandag se Afrikaners met die Engelse van 1921 soos in die artikel wat in “Het Kerkblad” van 1 September 1921 verskyn het. Dit was Totius wat James Douglas se artikel in die Sunday Express waardig geag het om dit in die kerkblad te laat opneem. Die afleiding wat gemaak word is dat hy sy eie volk aan Douglas se ontleding gemeet het.
Die vraag wat by die AVP ontstaan het nadat hierdie artikel op ons webblad beland het, is of wat Douglas in 1921 oor die Engelse kwytgeraak het nie met meer klem op óns volk vandag toegepas kan word nie. Daarmee sluit ons dan nie die huidige Britse volk en elke ander volk in Europa uit nie!
Op 20 Februarie 2019 het die minister van finansies van die ANC-regime in Suid-Afrika, Tito Mboweni, sy begrotingsrede gelewer. Dit was interessant om te sien dat hy in hierdie rede nie minder as drie aanhalings uit die Bybel (“the Good Book” soos hy dit noem) maak nie.
Enige aanhaling uit die Bybel kom gewoonlik baie vroom voor. Feit is egter dat enigeen wat teksverse uit die Bybel aanhaal hulself nie noodwendig aan die gesag van God se Woord onderwerp en dit gehoorsaam nie. Dink maar aan die Satan wat Christus in die woestyn versoek het. (Matt. 4:6:“en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen ’n klip stamp nie.”).