MNR. DRIES VAN LANGENHOVE: " EK IS DAARVAN OORTUIG DAT DIE NASIONALISME SAL SEËNVIER"
Ons het 'n baie interessante vraaggesprek gehad met mnr. Dries van Langenhove wat tydens die verkiesings in Mei as kandidaat staan op die lys vir Vlaams Belang. Ons sal hom o.a.vrae stel hoekom daar tans in die hele Europa regses wal gooi teen die dwingelandy om die reënboognasie te aanvaar.
Markus 1:1-8
“Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle doop met die Heilige Gees.” (:8).
Johannes die Doper – hy was ‘n groot man voor God. “want hy sal groot wees voor die Here. ...” (Luk. 1:15). “Voorwaar Ek sê vir julle, onder die wat uit vroue gebore is, het daar nie een opgestaan wat groter is as Johannes die Doper nie; maar die kleinste in die koninkryk van die hemele is groter as hy.” (Matt. 11:11). Hy is deur God gestuur om die weg voor Christus te baan. Johannes moes mense aanspreek en oproep om hulle van hul sondige weë te bekeer.
Johannes was egter deeglik bewus van die feit dat hyself geen mens se verlosser was nie. Hy moes wel die mense tot inkeer roep en die rigting na hul Verlosser aandui, maar hy het self geweet dat Christus alleen ons uit die mag van die bose kan verlos. “...Ek doop julle wel met water, maar Hy kom wat sterker is as ek, wie se skoenriem ek nie waardig is om los te maak nie – Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.” (Joh. 3:16).
By die ontmoeting tussen die Staatspresident en verteenwoordigers van Afrikaans nasionale groepe op 26 Junie 1990 vir ‘n gesprek met hom toe die SAKP en ANC ontban is in Suid Afrika , het hy die gesprek geopen met die volgende opmerkings:
“Ek wil baie reguit met u praat, ek word op politieke verhoë, waar van u gereeld saam is, van Kommunisme- ja, in hierdie week was dit in die koerant gewees. Ek word ‘n Kommunis genoem, ... Robbert van Tonder-hulle, dit was in die afgelope twee weke: die Kommunis FW de Klerk. Ek word ‘n verraaier genoem!
In hierdie volgehoue voortsetting van die poging om die blankedom in Suid Afrika of uit te wis en/of uit Suid Afrika uit te dryf ten einde hulle hande op die hardverdiende besit van die blankes te kry, word selfs verkragting van vroue ouer as sewentig jaar deur die swart terroriste as deel van hulle strategie gevolg.
Hierdie veragtelike, wat voorheen ‘n halsmisdaad was, metode om ons blanke vroue en dogters te onteer, het vir die swart misdadigers blykbaar ‘n nasionale sport geword. Soos die Britte tydens die Anglo Boere Oorlog ons vrouens en kinders bygekom het omdat die Afrikanermans vir hulle te weerstandig was, gebruik hierdie lafhartige klomp swartes dieselfde metode.
Hierdie foto word bloot vertoon om aan te toon hoe ons vrouens en dogters verinneweer word deur die lafhartige barbare.
Nuttige reels wat iemand opgestel het wat ons graag plaas. Dit kan dalk net iemand se lewe red.
MOET VIR GEEN, GEEN, GEEN REDE UIT JOU HUIS UIT GELOK WORD NIE – DIT KAN JOU DOOD VEROORSAAK - VERSPREI ASSEBLIEF !!!
Stede / dorpe / plase / plotte – dieselfde beginsels geld oral: 18 GOUE REELS
“Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.” (:15-17).
“Ek het net nie tyd daarvoor gehad nie.” Hierdie is nogal woorde wat ‘n mens in ons tyd gereeld hoor. En is dit nie ironies nie? Soveel dinge in die lewe word uitgevind en verbeter om vir ons tyd te spaar en tog het ons “al minder tyd.” Hoe is dit moontlik? Dit gebeur omdat ons toelaat dat soveel onnodige en nuttelose dinge in hierdie lewe ons kosbare tyd in beslag neem. Wat baat die vier ure wat u vanaand voor die duiwelsdoos (televisie) deurbring u nou eintlik in hierdie lewe?
Tyd is die een kommoditeit waarvan almal in hierdie lewe (wat die lewe gespaar word) ewe veel van kry.