Inleiding
Ek het ‘n kort lysie van bekende terme wat ek graag aan u wil voorhou. Terme wat in die afgelope 50 jaar elkeen ontwerp was om ‘n fase in die politieke ontplooiing in te lei!
Verlig en verkramp, Dètant, Pluralisme, Konsensus, Moreel onverdedigbaar, Etnosentries en Ideologies van aard, Agtergeblewenes, Onderhandeling, Volkstaat, Morele hoëgrond, Minderheidsregte, Belange politiek, Grassroot Level, Agtergeblewenes, Regstellende aksie, Nie-Rassigheid, Rassisme,.
Politieke retoriek het ’n bepaalde doel!
Elkeen van die terme wat oor al hierdie jare gereeld gebruik word, is om ons Afrikaners opgestel te kry vir die aanvaarding van:
Om wit te wees is ‘n giftige kultuur van meerderwaardigheid wat uitgewis moet word, volgens Richard Carranza, hoof van die Departement van Onderwys in New York. Caranza is ‘n immigrante Mexikaan in die VSA.
In Suid Afrika is dit algemeen om deur die swartes beskuldig te word van white “supremacist”, white monopoly capital en white privileged, om aan te toon dat hulle benadeel word. Volgens Carranza se navorsing identifiseer hy objektiwiteit, individualisme, geloof in verdienstelikheid, Protestantse werksetiek, as manifestasies van wit oorheersing wat wortel en tak uit die onderwysstelsel uitgeroei moet word! Dit setel glo as ‘n bygeloof wat diepgewortel is in die wittes se samestelling.
‘n Swart werksoeker klop by ’n ingenieursbedryf aan vir werk. Hy word verwys na die werkswinkelvoorman wat hom vra, nou waarvoor is jy gekwalifiseer? Ek hy soekom die werk my baas. Ja goed, maar watse werk kan jy doen? Eniga werk wat die baas my gjee, ek sal hom doen.
Dit is die standaard antwoord van die meerderheid ongeskoolde swart werksoekers waaruit Afrikanerondernemers moet kies en dan uit jammerhartigheid maar ‘n aanstelling doen met somtyds enorme skade aan toerusting tydens die opleidingsfase. Somtyds met matige sukses, somtyds katastrofies.
Bheki Cele, voormalige Polisieminister, soos die oorgrote meerderheid van alle ministers en amptenary wat onbevoeg is vir die werk wat aan hulle toevertrou is, huldig hierdie standpunt. Eniga werk wat julle my gee, ek sal hom doen!
Die afgelope verkiesing met die tweede swart “Ikoon” om Suid Afrika uit die sinkgat van vernietiging te probeer uittrek, maak geen indruk op die swart moordbendes by wie die persepsie geskep is dat wittes voëlvry verklaar is en gemoor moet word nie!
Nie by ‘n enkele van vele geleenthede waar die swart “Preident” die geleentheid gehad het om standpunt in te neem en maatreëls aan te kondig om die voortslepende moord en geweld op die blanke bevolking van Suid Afrika te stop, het hy benut of selfs net enige aanduiding gegee dat hy daaroor begaan is nie.
Daar is net een afleiding wat hieruuit gemaak kan word. Die moorde op blankes vind met sy goedkeuring plaas!
Levítikus 19:1-37
“Jy mag nie as kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die HERE. Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berispe, sodat jy om sy ontwil geen sonde op jou laai nie. Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor die kinders van jou volk wees nie, maar jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die HERE.” (:16-18).
Wanneer ons aan die wet van die Here dink, dink ons gewoonlik aan die “moenies” en die “mag-nies”. Jy mag nie steel nie. Jy mag nie doodslaan nie. Jy mag nie begeer nie.
Meimaand se eerste 15 dae: 31 plaasaanvalle, twee moorde en drie aanvalle afgeweer!
Daarna volg ‘n voortsetting van die uitwissing van blankes op die wreedaardigste wyse denkbaar!
16 Mei 2019, Theunis Frederick Jacobus Bosch (73) word op brutale wyse vermoor op sy plaas in die Vrystaat tussen Vredefort en Kroonstad.
17 Mei, 2019, word ‘n 78 jarige vrou in haar huis deur ses barbare aangeval, vasgebind en beroof in Port Elisabeth omgewing
By Dannhauser is ‘n man, Henk Zaal, op sy plaas tussen Dannhauser en Fort Mistake deur ten minste ses aanvallers aangeval waarna hy gehospitaliseer moes word.
18 Mei, 2019, word een van die wreedaardigste moorde op ‘n plaas by Bonnievale uitgevoer waar die man vermoor nadat hy en sy vrou op die mees barbaarse wyse gemartel is voordat hy dood is..
van die ander bakkerswinkel in Waddinxveen. Ek stel 'n vraag hoe dit gestel is met die oopsluit van die bakkery in die dorpie. Haar antwoord is dat hierdie elke Sondag nie oopsluit nie. Ons stem saam dat dit baie belangrik is dat die Sondagsrus gehandhaaf word, ook as jy nie Christen is nie. Nav. van die ontmoeting het ek 'n interessante vraaggesprek gehad.