RAADSLID MNR. RUDY REKER: "DIE REG OM TE KAN DEMONSTREER WORD OP HIERDIE WYSE ONMOONTLIK GEMAAK"
Die politieke party Lys Pim Fortuyn afdeling Eindhoven het onlangs vrae gestel aan die Kollege van Burgemeester en Wethouders nav. die feit dat die aksiegroep Pegida , wat verskeie kere teen
die islamisering wou protesteer by die al Furqaan moskee geweier is om hierdie protes te uiter. Toe hulle pamflette wou uit gaan deel is hulle buitendien geteiken deur klompies moslemse gemors. Die vuilgoed het met klippe gegooi en eiers.Die polisie het gemeen dat hulle vir hul eie veiligheid die protes moes afblaas.
"Meneer Reker zou u voordat we komen te spreken over de raadvragen die u heeft ingediend eerst eens mogen vernemen wat er toch allemaal aan de hand is. We begrepen dat Pegida een vreedzaam protest wilde houden tegen de alsmaar toenemende islamisering. Is dit juist?"
"Dat is inderdaad juist. In Nederland heeft iedereen volgens artikel 9 van de Grondwet het recht om te demonstreren. Pegida heeft dat aangekondigd en hiervoor ook een vergunning gekregen, maar de burgemeester heeft het recht om daar voorwaarden aan te verbinden.
Na die Nasionaleparty se oorwinning in 1948 het elke leier van die Nasionale Party van al vier provinsies’n boodskap gestuur aan die redakteur, D.P Goosen van DIE TRIOMF VAN NASIONALISME IN SUID AFRIKA (1910-1953).
In hierdie uitgawe as huldeblyk aan dr. D.F. Malan OP 30 NOVEMBER 1953, het van die voorste Afrikanerleiers van daardie tyd, onmisbare en kragtige riglyne neergepen wat deur vandag se moderne “politieke kundiges,” deur hulle “meerdere insig”, verkies het om in die wind te slaan en die reeds beproefde ondoeltreffende politieke weë opnuut te probeer, om nogmaals te faal.
In terugskouing is dit duidelik uit die gevolge van die veronagsaming van die beginsels wat uit ervaring aan ons voorgehou is, versterk deur die waarskuwings van die gevolge wat sou volg op die afwyking daarvan, dat dit nie politieke intelligensie was wat hier aan die werk was na die sluipmoord op dr. Verwoerd nie, maar blindelingse navolging van die humanistiese liberalisme as teenhang van Nasionalisme.
Die AVP plaas dus graag in opvolg hierdie boodskappe van sin wat ons volk tot hoë hoogtes instaat gestel het en nou opnuut weer besig is om internasionaal in vervulling te gaan.
All constitutions seek to articulate... the shared aspirations of a nation; the values which bind its people... the national ethos which defines and regulates that ethos; and the moral and ethical direction which that nation has identified for its future.... The South African Constitution ... represents a decisive break from, and a ringing rejection of, that part of the past which is disgracefully racist, authoritarian, insular, and repressive ... S v Makwanyane
Na die Nasionaleparty se oorwinning in 1948 het elke leier van die Nasionale Party van al vier provinsies’n boodskap gestuur aan die redakteur, D.P Goosen van DIE TRIOMF VAN NASIONALISME IN SUID AFRIKA (1910-1953).
In hierdie uitgawe as huldeblyk aan dr. D.F. Malan OP 30 NOVEMBER 1953, het van die voorste Afrikanerleiers van daardie tyd, onmisbare en kragtige riglyne neergepen wat deur vandag se moderne “politieke kundiges,” deur hulle “meerdere insig”, verkies het om in die wind te slaan en die reeds beproefde ondoeltreffende politieke weë opnuut te probeer, om nogmaals te faal.
Met regstellende ingryping bedoel ek ‘n reformatoriese geestelike regstelling in die liberale denke van ons tyd. Die sieklike assosiasie met ongeregtigheid lei tot afgryse, dekadensie en selfmoord van ‘n volk. Die vektor van nasionalisme moet weer in plek geplaas word. Dit is nie ‘n grootheid wat bloot ‘n grootte verteenwoordig nie maar ook ‘n bepaalde rigting aandui.
Die lewe is ‘n tussenspel van interne en eksterne kragte. Op ‘n daaglikse basis ervaar almal die realiteite van die fisiese wêreld. Dit is ‘n tydlose siklus van gebeure ongeag die afwykende denke van die mens.
Daniël 4:1-37
“...dat die lewendes kan erken dat die Allerhoogste mag het oor die koningskap van die mens en dit gee aan wie Hy wil, en die nederige onder die mense daaroor aanstel.” (:17).
Daar is ‘n Engelse spreukwoord wat lui: “Power corrupts and absolute power corrupts absolutely”. ‘n Mens wat aan niemand verantwoording hoef te doen nie is geneig om homself aan allerhande vergrype skuldig te maak. Koning Nebukadnésar was so ‘n koning. Hy het ‘n geweldige koninkryk gehad en Babel was ‘n baie magtige ryk. Hy kon doen wat hy wou en het nie nodig gehad om aan iemand verantwoording te doen nie. Wel, so het hy egter gedink. God het egter in ‘n droomgesig aan hierdie koning ‘n waarskuwing gerig om hom van sy ongeregtighede en hoogmoed te bekeer. Hierdie waarskuwing is verder deur Daniël baie duidelik aan hom gerig. “Daarom, o koning, laat my raad u welgevallig wees en breek met u sondes deur geregtigheid en met u ongeregtighede deur genade te bewys aan die ellendiges as daar verlenging van u rus moet wees.” (Dan. 4:27).
As jy met ander woorde nie meer met God kan klaarkom nie,bevind jy jouself sekerlik in sekere kerklike en/of politieke kringe. Hulle gebruik die Bybel as ‘n handleiding om vir mense te vertel waar om ‘n kruisie te trek. Selfs Kerk en Samelewing moes herskryf word as regstellende aksie om aan te pas by die grille en giere van die nuwe “ verbeterde” Suid Afrika.
Asof dit nie genoeg was nie, is ook ‘n addisionele belydenis opgestel, genaamd die Belhar belydenis. Dit is natuurlik gedoen volgens die “tweegod” sisteem. Die een waarvan hulle weinig weet en die ander een wat hulle wat hulle kan voorskryf volgens die smeltkroes van die nuwe Suid Afrika.