1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5611393

Besoekers aanlyn

Ons het 36 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE GESIG VAN ONGEBREIDELDE BOOSHEID!

Face of evilDit straal uit sy oë en die lyftaal van sy voorkoms. Sy handeling bevestig sy sigbare voorneme wat onmiskenbaar dié brutaliteit wat diep setel in die aard van hom wat bandeloos en sonder grense sy ingebore wrewel uitstort op die weerlose in ‘n millieu waar geen wet en orde en geen dissipline hom aan bande lê nie.

Dit is hierdie aard wat deur afsonderlike ontwikkeling nie net ons eie nie maar ook húlle rasgenote beskerm, bewaar, geborge en veilig kon laat voortbestaan het binne die raamwerk van ‘n Christelike grondwet met die toepassing en handhawing van beperkings op sulke vergrype wat gedryf word deur grenslose ongebondenheid.

Hoe verskil hierdie en andere se optrede sedert 1994, wat letterlik honderde duisende lewens soos Obote, Amin, Bokassa, Tolbert, Samuel Doe,Johnson en Charles Taylor, op dieselfde wreedaardige en onmenslike wyse vermink, verkrag en vermoor het?

Is dit waarvoor Afrikaners gestem het in die referendum van 1992 en verkiesings daarna? Is dit wat steeds deur sommige Afrikaners ondersteun word deur deelname en samewerking met die hoop op vreedsame naasbestaan? Het ons mense dan heeltemal ons sin vir die werklikheid verloor?

Het die geskiedenis dan geen waarde meer vir beleidsbepaling nie? Quo Vadis Afrikaner?

 

southafricatoday.net

South African farm attack: Face of evil exposed in the United Kingdom | South Africa Today - Media

In this video by ‘Loving Life’ we see how the Sun Newspaper in the United Kingdom ran an article regarding the horrific and violent farm attack that happened in Hankey, in the Eastern Cape, South...

A woman who was alone at home with her children was shot, raped and the children were brutalised and tied with wire. The family was assaulted and severely traumatised before being bundled into their car and taken to an ATM to draw money. The mainstream media outlet has greatly created awareness of the crisis that is ongoing in the country. A survivor of a violent and brutal farm attack in Hankey reveals the details of the horror she and her young children had to endure. The woman was shot, raped in front of her daughter (13) and the children were bound with wire, assaulted and traumatised. The attacker wanted her son to rape her during the ordeal. The family was kidnapped and taken to a local ATM to draw money for the attacker when she managed to escape. “We were tortured for 4 hours. I can only describe that night as if we were hunted like wild animals. We were tied up, shot and raped.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie