1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5569857

Besoekers aanlyn

Ons het 98 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

PANYAZA LESUFI, GAUTENGSE LUR VIR ONDERWYS, ‘N OPPERSTE AFRIKANERHATER!

Lesufi oor AfrikaansAs daar nog nooit begrip was vir die feit dat swartes blankes en in besonder Afrikanerblankes haat nie, dan is dit hoog tyd dat Afrikanerouers se oë op Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys gerig moet word.

As hooggeplaasde wat seggenskap in die onderwys het, verteenwoordig hy tog die regime en verwoord hy hulle gesindheid teenoor Afrikaans en die instansies waar daar in Afrikaans volgens die behoefte van Afrikaners onderrig gegee word.

Hy is die voorloper in feitlik elke aksie waar Afrikanerouers en hulle kinders benadeel word, skole en universiteite se onderrigtaal verander word na Engels en wat nou betoog dat Afrikaans en mense wat daarop aandring dat hulle kinders nog in daardie taal onderrig moet word, sulke kinders benadeel.

Dit was onder die Britte se beheer dat daar op dieselfde wyse gepoog was om Afrikaans dood te kry. Wie is hierdie karakter wat hom so groot voordoen asof hy vir die Afrikaner kan voorskryf hoe en in watter taal ons ons kinders moet onderrig en opvoed? Hy wat lid is van ‘n ras wat nie eers instaat is om ‘n land se paaie en rioolstelsels wat ontwerp, gebou en puik funksioneer het, instand te hou nie, sy mond kom uitspoel oor ‘n taal en onderwysstelsel wat hulle al tot die laagste moontlike vlak in die grond in bestuur het!

In 25 jaar wat hulle deur verraad gegun is om hulleself te bewys, het hulle bloot daarin geslaag om te bewys dat hulle nie eens daartoe instaat is om verantwoordelik en beskaafd op te tree nie, wat nog te sê bevoegd is om ‘n eerstewêreld land te regeer!

Terwyl hulle tot die besef geraak het dat hulle nie tot akademiese opvoeding van kinders instaat is wat met die vrye wêreld daarbuite kan kompeteer, soos wat dit onder Afrikanerregering was nie, daal hulle nou na die seksuele onderrig van kinders as die beste en waarskynlik die enigste faset van hulle opvoedkundige vermoë waarmee hulle bepaald baie bekwaam is!

Die verval wat daaruit sal voortvloei en waarvoor daar wêreldwyd legio bewys is, val duidelik buite die begrip van die totale departement van onderwys en is dit waaraan ons Afrikaners se kinders onderwerp moet word! As rassisme enige negatiewe betekenis moet hê dan is dit bepaald in Suid Afrika in integrasie meer sigbaar as wat dit in eneige vorm van apartheid ooit kan wees!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie