1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5682643

Besoekers aanlyn

Ons het 46 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

‘n HERHALING VAN 1952 SE MAU-MAU RITUS OM BLANKES UIT TE WIS OF TE VERDRYF?

mau mau uprising 1952 1960 italian magazine illustration of kitty heselburger at right and her friend defending themselves against attack in 1953Meimaand se eerste 15 dae: 31 plaasaanvalle, twee moorde en drie aanvalle afgeweer!

Daarna volg ‘n voortsetting van die uitwissing van blankes op die wreedaardigste wyse denkbaar!

16 Mei 2019, Theunis Frederick Jacobus Bosch (73) word op brutale wyse vermoor op sy plaas in die Vrystaat tussen Vredefort en Kroonstad.

17 Mei, 2019, word ‘n 78 jarige vrou in haar huis deur ses barbare aangeval, vasgebind en beroof in Port Elisabeth omgewing

By Dannhauser is ‘n man, Henk Zaal, op sy plaas tussen Dannhauser en Fort Mistake deur ten minste ses aanvallers aangeval waarna hy gehospitaliseer moes word.

18 Mei, 2019, word een van die wreedaardigste moorde op ‘n plaas by Bonnievale uitgevoer waar die man vermoor nadat hy en sy vrou op die mees barbaarse wyse gemartel is voordat hy dood is..

21 Mei 2019, Annette Kennealy, DA raadslid en ‘n uitgesproke yweraar teen plaasmoorde doodgeslaan in haar huis op haar plaas buite Louis Trichardt.

Op dieselfde dag word ‘n sewentienjarige dogter op hulle plaas verkrag nadat haar vader met ‘n voorwerp oor die kop geslaan is, Naby Westonaria. Haar pa was oppad om haar skool toe te neem toe hulle aangeval is, sê die polisie.

En die blanke stemmers se hoop is op Ramaphosa en sy “nuwe” kabinet om dit stop te sit of selfs net te bekamp?? Onthou u wat ouer is nog die Mau-Mau’s wat in 1952 Oktober in Kenia begin het?

DIE MAU MAU VAN KENIA 1952

Uit die boek die Mau Mau van CT Stoneham enkele uittreksels:

....... soos hierbo beskryf, was hulle, (die Kikuyu) al hoe meer blootgestel aan uitwissing.     Dit is op hierdie stadium dat die Engelse hul verskyning gemaak het en die oorloë tussen die stamme stopgesit het.     Nie net het die Engelse 'n einde gemaak aan die stamoorloë nie, maar hulle het ook 'n einde gemaak aan die hongersnood, kinderpokkies en ander siekles.

Stoneham skryf: "Die Swartman het gefloreer soos nog nooit tevore in al hulle duisende jare van onopgetekende geskiedenis nie."     Die lede van die Kikuyu-stam, wat vinnig aangegroei het, het nou nie net meer in hulle eie stamgebied gewoon nie, maar het in die hele kolonie gaan woon en op die boere se plase gaan werk.

Die vraag is nou, wou die Kikuyu en die Swartes in die algemeen hierdie vooruitgang wat die Blanke beskawing aan hulle gebied het, werklik gehad het? Het hulle nie verkies om in hongersnood, siektes en stamoorloë op een of ander manier kop bo water te hou nie?

Stigting van die Mau Mau

Nadat die Engelse die Kikuyu van uitwissing gered het en hulle getalle laat toeneem het, het hierdie stam deur middel van die Mau Mau organisasie saamgesweer om die Engelse uit Kenia te verdryf en om "hulle land terug te vat."     Die beskawing en die Christelike godsdiens is as 'n bedreiging gesien vir hulle ou gewoontes en praktyke. Die Mau Mau het onderneem om die primitiewe gebruike van die stam te herstel. Die beginsel is ook sterk deur die toordokters ondersteun wat wou hê dat die Blankes onteien moet word op 'n manier soos hul vaders dit sou gedoen het, naamlik met vuur en assegaai.

Die inisieerders van die Mau Mau organisasie het 'n bestaan gemaak uit roof en steel. Hulle kon dus al hul tyd aanwend om die Mau Mau te organiseer. Werwers is uitgestuur om op plase te werk en om tussen die werkers geskikte potensiële lede te identifiseer. Sodra 'n potensiële lid geïdentifiseer is, gaan die werwers na hom en sê: "Binnekort sal hier naby 'n vergadering gehou word. Daar sal baie bier wees en goeie geselskap. Daar sal mense van verskeie distrikte wees. Hulle het spesiaal gevra om jou te ontmoet omdat hulle gehoor het dat jy 'n goeie man is."

Die werwers neem hul "slagoffer" dan op 'n bestemde tyd na 'n afgeleë hut wat swak belig is. ín die hut word die nuweling verwelkom deur die Hoë Priester met die woorde: "Jy het gekom om by ons aan te sluit. Welkom!"

As die slagoffer agterkom dat hy in die situasie ingebluf is en kop wil uittrek, dan word hy volgens Stoneham geskop en geslaan. Die slagoffer kom nou tot die gevolgtrekking dat sy beule hom om die lewe wil bring. Hy maak dan gou 'n verklaring en sê dat hy by die Mau Mau wil aansluit, waarop die Hoë Priester hom gelukwens met sy wyse besluit.

Vervolgens moet die nuwe lid 'n eed aflê waarin hy hom verbind tot die doelstellings van die Mau Mau. Die eed het soos volg gelui:

•   "As ek aangesê word om die kop van die Blanke te bring, dan sal ek dit doen anders sal die eed my dood.

•             "As my broederskap my in die middel van die nag roep, sal ek gaan, anders sal die eed my en my familie doodmaak.

•             "As ek sien dat iemand van 'n Blanke steel, sal ek niks sê nie, anders sal die eed my en my gesin dood.

•             "Ten alle tye sal ek verklaar dat al die grond aan die Kikuyu-stam behoort, anders sal die eed my en my gesin dood.

•             "As ek my kinders na staatskole stuur, sal die eed my en my gesin dood.

•             "As ek my kinders na sendingskole toe stuur, dan sal die eed my my gesin dood.

•             “As ek geroep word om Jomo Kenyatta te red, sai ek dit doen, anders sal hierdie eed my dood."

Die aflê van die eed is 'n hele seremonie en gaan gepaard met die drink van bloed uit 'n kalbas, die ect van rou vleis en daar moet sewe keer onder 'n boog deurgekruip word.

In die boek, Storm over Africa skryf Stuart Cloete: "Die wyse waarop die Mau Mau se selle vermeerder en uitgebrei het, het die kommunistiese tegniek laat deurskemer. Die sterk manne, die boewe het die eed vrywíllig afgelê. Hulle dien as lyfwagte vir die eedafnemers en dwing die huiwerige kandidate tot onderhorigheid. Hulle moet ook sorg dat die aansluitingsfooie en maandelikse bydraes geïn word. As die eed eers afgelê is, dan geniet die bendes beskerming. Niemand sou dit waag om hulle te verraai nie. Almal moes hulle help, hulle van kos en klere, en indien nodig van huisvesting voorsien. Die jonger manne moes diens doen en is opgeroep soos dienspligtiges."

Dit het nie lank geduur nie of die Mau Mau het op elke plaas 'n takorganisasie gehad met sy eie eed-afnemer. Die inisiëringseremonies is in die geheim gehou met die minimum van geraas.

‘n Ou hoofman het botweg geweier om sy steun aan die eedafhemers te verleen en het hulle weggewys. Sy hutte is toe afgebrand en sy skape wreed vermink. Hy het onmiddellik met die eienaar van die grond gaan praat, wat op sy beurt die polisie in kennis gestel het. Teen daardie tyd het die jong manne wat die skade aangerig het, verdwyn, NÍemand het geweet waarheen nie.

Kort hierna het die ou hoofman die veld ingestap om verlore vee te gaan soek. Twee manne het hom bespring en hom met pangas fyn gekap. Sy kop is afgekap en bo-op 'n paal by sy geskende liggaam vasgesteek.

Na hierdie insident het die inisiéringseremonies plaasgevind met die volle samewerking van die bewoners van die plaas.

Aan die begin van 1952 het die diefstal van wapens ernstige afmelings aangeneem. Die polisie het die publiek gewaarsku om hulle wapens nie so te bêre dat dit maklik deur diewe gevind kon word nie. DÍe Mau Mau het hulself voorberei vir oorlog.

('n Afdruk van die boek, Storm over Africa - a study of the Mau Mau Rebellion)

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie