1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5914912

Besoekers aanlyn

Ons het 35 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Banier 3

Afrikaner

EK SOEKOM DIE WERK MY BAAS.

Geld maak stom‘n Swart werksoeker klop by ’n ingenieursbedryf aan vir werk. Hy word verwys na die werkswinkelvoorman wat hom vra, nou waarvoor is jy gekwalifiseer? Ek hy soekom die werk my baas. Ja goed, maar watse werk kan jy doen? Eniga werk wat die baas my gjee, ek sal hom doen.

Dit is die standaard antwoord van die meerderheid ongeskoolde swart werksoekers waaruit Afrikanerondernemers moet kies en dan uit jammerhartigheid maar ‘n aanstelling doen met somtyds enorme skade aan toerusting tydens die opleidingsfase. Somtyds met matige sukses, somtyds katastrofies.

Bheki Cele, voormalige Polisieminister, soos die oorgrote meerderheid van alle ministers en amptenary wat onbevoeg is vir die werk wat aan hulle toevertrou is, huldig hierdie standpunt. Eniga werk wat julle my gee, ek sal hom doen! Die opportunisme van ‘n statusposisie en ‘n vet salaris verdring alle noodsaaklikheid vir ervaring, kundigheid, vermoë en verantwoordelikheid wat so ‘n pos mag vereis.

Suid Afrika is huidig die toonbeeld van die swakste van swak blanke politieke oordeel vir sover as wat die begrip en vêrsig vir die gevolge van sulke wanstaltige besluite betref. Na 25 jaar se onbeskryflike mislukking van die gelykheidsbeginsel, en selfs nadat die hele EUROPA wat ons van die wal af beoordeel het, nou self in die stroom beland het, is daar nog blankes wat dink dat hulle kan meehelp om die gemors te maak werk!

‘n Samesang in die sinkritistiese koor van Christen, Moor en Mohamedaan is nou skielik die hoop vir die toekoms. Hoewel hoop nie beskaam nie, vestig dit op die dinge wat jy nie kan sien nie. Die werklike, sigbare en bepaalbare ongelukspatroon in die politiek verg nugterheid, verantwoordelikheid en verset! Ontkenning van ongeregtigheid wat feitelik en sigbaar besig is om alles te vernietig, plaas jou in ‘n glybaan van wanhopige onherstelbare chaos!

CELE PREPARED TO SERVE IN ANY PORTFOLIO IN RAMAPHOSA'S CABINET

Former Police Minister Bheki Cele bid farewell to his forces at the Loftus Versfeld Stadium on Saturday at the presidential inauguration.

Former Police Minister Bheki Cele briefing the media at Loftus Versveld Stadium on 23 May ahead of the presidential inauguration on 25 May 2019. Picture: Christa Eybers/EWN

Former Police Minister Bheki Cele briefing the media at Loftus Versveld Stadium on 23 May ahead of the presidential inauguration on 25 May 2019. Picture: Christa Eybers/EWN

President Cyril Ramaphosa Police minister Bheki Cele Cabinet

Email Print

Kgomotso Modise | about 10 hours ago

JOHANNESBURG – Former Police Minister Bheki Cele said he was prepared to serve in any portfolio if President Cyril Ramaphosa called on him to do so.

Cele bid farewell to his forces at the Loftus Versfeld Stadium on Saturday at the presidential inauguration.

The minister commended officers for their work during the elections and sais that even if he left office he would remain a faithful member of the African National Congress (ANC).

“When the leadership thinks that you can be the MEC of police, or be the national commissioner, you can be deputy Minister of Agriculture and all that other stuff and you can be the Minister of Police. At no stage that you can simply say no. It requires discipline to not say no to that kind of Thuma Mina appointment.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie