1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5682827

Besoekers aanlyn

Ons het 60 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

OP 77 JARIGE OUDERDOM IS HIERDIE DIE BEELD VAN WAARAAN RAMAPHOSA SE TERRORISTEBENDE, WAT DEUR DE KLERK-EN-GENOTE ONWETTIG OP DIE AFRIKANERVOLK AFGETREK IS, JOU ONDERWERP!

Plaasaanval Roland Engelbrecht PaulpietersburgPlaasaanval Roland Engelbrecht Paulpietersburg 2Géén veiligheid, géén beskerming, géén wet en orde, maar ‘n misdaadmekka van moor en steel en vernietig terwyl die swart regimeverteenwoordigers op belastingbetalersgeld oorsee rinkink en deur buitelandse “hoogwaardigheidsbekleërs” ontvang en onthaal word! Amptenare van lande wat hulle tande slyp om die Afrikaner se swaarverdiende land en regmatige besit te bekom op die mees veragtelike wyse!

Wat ‘n tragiese toestand van onregmatige, immorele verraderlike klomp struikrowers wat soos aasvoëls sit en wag om wat nie aan hulle behoort te bekom, ten koste van honderde-duisende lewens en daarmee saam totale volke probeer uitwis. In hierdie praktyke word die onbevoegde swart en ook ander sukkelende rasse gebruik om later weer uitgespoeg te word as die skuldiges. Daar sal niks verander na die verkiesing wat deur swartes oorheers gaan word, behalwe dat hulle greep telkens op Suid Afrika ten koste van die blanke sal verstewig nie.

Steeds is daar egter Afrikaners wat dink om te gaan stem is die regte ding om te doen! Neem nogmaals kennis my volksgenoot, hoe polities “slim” jy nou ookal mag dink dat jy of die leier wat jou voorgaan stembus toe mag wees. Baie groter geeste as wat vandag in die Afrikanerdom en selfs in die wêreld hulle politieke beuel blaas, het deur insig, vêrsig maar veral deur ervaring die kwessie van getallepolitiek en sy gevolge bereken, beproef en ervaar.

Die AVP roep u saam met hulle op in hierdie verkiesing wat voorlê. KIES REG EN BLY DAAR WEG! Dit is die sterkste vorm van verset wat u kan uitoefen! Dit sal ons ook beter saambind om in sake van gemeenskaplike belang saam te werk in ons stryd om weer vry te wees!

Hierdie aanslag op Mnr. Roland Engelbrecht en die skade wat aan hom berokken is, roep u nogmaals op tot verset! Kom laat ons gehoor gee aan die soveelste waarskuwing en eendragtig in verset optree deur nie te gaan stem nie!

Extreme violence, Paulpietersburg farmer (77) severely injured

1st Apr 20190

Extreme violence, Paulpietersburg farmer (77) severely injured

Warning Graphic images: During a farm attack on 27 March 2019, Roland Engelbrecht (77), a farmer from Paulpietersburg, KZN, was brutally attacked and assaulted on his farm. The attackers gouged his eye, beat him severely, hacked with a machete, strangled him and tied him up.

     

The home was ransacked and his vehicle robbed. the vehicle was late found burned out.

Read the original article in Afrikaans on Oorgrens veiligheid

South Africa Today – South Africa Media

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie