2 Sam. 12:1-31
“Maar omdat u die vyande van die HERE deur hierdie saak aanleiding gegee het om grootliks te laster, sal die kind wat vir u gebore is, ook sekerlik sterwe.” (:14).
Die profeet Natan stel dit duidelik aan Dawid dat God sy berou oor sy misdaad raakgesien het. En hy stel dit ook aan Dawid dat God hom sy oortreding vergewe het.
Desnieteenstaande stel God dit pertinent dat Hy vir Dawid ‘n swaar straf gaan oplê. God sou hierdie kind van Dawid met die dood tref a.g.v. die oneer wat hy God se heilige Naam
aangedoen het. Natan stel dit ook pertinent aan Dawid dat die kind sou sterf omdat die vyande van die Here deur Dawid se optrede aanleiding gegee is om teen God te laster.
WIE MOET HIER BEGRAWE WORD?
As die pandemie volgens alle aanduidings nie ‘n pandemie is nie, die syfers van sterftes wat gelys word opgemaak word uit skynbaar alle sterftes van welke oorsaak ookal, waarvan gaan die miljoene mense dan doodgaan waarvoor die regime voorsiening maak?
Dat hier iets ongerymds aan die gang is, is duidelik en verdien om van naderby bekyk te word. As die Covidvirus nie die hoofoorsaak van dood is nie, wie is dan almal betrokke by die sameswering om dit voor te gee?
Hierdie “geskepte” pandemie, waarvan blykbaar die hele wêreld oortuig is dat dit lewe bedreig en dus aan die streng beperkings toegegee moet word om dit te bekamp, het ‘n wonderlike bron van inkomste vir die regime geword.
‘n Sprekender voorbeeld as die liberale, soenende, dansende voormalige DA leier, is nouliks denkbaar. Hier het ons die klassieke voorbeeld van die dun vernis van “nie-rassigheid” wat blootgelê word in ‘n nerfaf verskilletjie tussen blank en swart oor kolonialisme! Die boek "WHY THEY HATE US" van Brigitte Gabrielle, 'n Foniesiër wat erge onverdraagsaamheid beleef het, is noodsaaklike leesstof, veral vir ons liberale Afrikaners. Dit is goeie medisyne vir liberale ongesteldheid.
Dit is eers wanneer die werklike onverdraagsaamheid, aangespoor deur getalle meerderheid wat in die waansinnige politieke gelykstelling van rasse in 1994, in sy natuurlike nis geval het, wesentlik beleef word! Wanneer ook die meerdere swart kommunistiese seggenskap in Suid Afrika, wat ‘n voorspelde onvermydelikheid van magsmisbruik verseker het, jou aan jou liberale en “toegeeflike” toegeneëndheid ruk en jou status en aansien eensklaps uit jou hande glip en jy naak en blootgestel as ‘n nikswerd, voorlopig tussen hulle verdra en rondgestoot word, dat nugterheid en selfs wrewel in jou wakker word.
VBS THEFT – THE CASE AGAINST LIMPOPO ANC’S DANNY MSIZA AND FLORENCE RADZILANI
Compelling evidence suggests that both Msiza and Radzilani played a pivotal part in the VBS Mutual Bank theft.
The ANC NEC’s latest decision to reinstate former Limpopo provincial treasurer Danny Msiza and former Vhembe mayor Florence Radzilani contradicts the party’s Nasrec conference resolution that anyone implicated in corruption must step aside until they are cleared.
Die bewys dat die vernietiging van Suid Afrika onder die bestuur van ‘n Swart Kommunistiese Terroristebende ‘n uitgemaakte saak is, word daagliks bevestig deur gebeure rondom ons.
Volgens die “minister” (Basic education minister) Angie Motshekga, is daar tydens die inperking al reeds 1718 skole gevandaliseer en duur dit steeds voort. Kinders van daardie skole is dus effektief uitgesluit van skoolgaan al is hulle blakend gesond!
Die vraag wat nou in ‘n mens se gemoed opkom is, wat was die doel van hierdie absurde ( of was dit) beplanning van die regime? As die lig werklik geskyn word op die getalle se bona fides, dan wil dit eerder voorkom asof die mond, neus en keellappies meer bydra tot die beskerming van die diewe en rowers se identiteit as wat dit baat om die “impotente” virus in toom te hou.
Dit was in Februarie 2019! Die brief het onder andere gesê: “dat daar 'n "duidelike, ongekwalifiseerde en gemanifesteerde politieke verbintenis tot die oppergesag van die reg, die onafhanklikheid van die regbank en tot eerlike en etiese sakepraktyke" moet wees.
Lande wat hierdie memorandum onderteken het was Duitsland, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Nederland en Switserland wat aan die presidensie geskryf het deur hul missies in Pretoria, en gewaarsku dat Suid-Afrika duidelik teen korrupsie moet beweeg.
Dit is nou een jaar en vyf maande later en die ANC regime het hom afgevee aan daardie memorandum.
1 Thes. 2:1-16
“Julle is getuies, en God, hoe heilig en regverdig en onberispelik ons ons gedra het teenoor julle wat glo, hoe ons, soos julle weet, net soos ‘n vader sy kinders, elkeen van julle vermaan en bemoedig het en betuig het dat julle waardiglik moet wandel voor God wat julle tot sy koninkryk en heerlikheid roep.” (:10-12).
Geliefdes, roep vanoggend saam met my u lewenswandel van die afgelope week in u gedagtes op. Dink ‘n bietjie aan dit waarmee u besig was van die begin van hierdie week tot vanoggend. En dink spesifiek hoe u met hierdie dinge besig was. Hoe waardig het u in die afgelope week met God gewandel? As dit u laaste week op aarde was en u binne die volgende uur voor die Regterstoel van Christus moes verskyn – sou u lewe dieselfde gelyk het of sou u baie dinge baie anders gedoen het?