1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6454278

Besoekers aanlyn

Ons het 20 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

F.W. DE KLERK: EK HET ‘N SIRIË IN SUID AFRIKA AFGEWEER. ...??

Sataniste leiersDie AVP sê: “...’n “Sirië afgeweer” en ‘n goddelose satans utopia geskep waarin die eerste fisiese satanskerk nou offisieël totstand gekom het!

In ‘n onderhoud met die BBC nadat die EFF in die parlement beswaar aangeteken het oor de Klerk se aanwesigheid, daar hy bloed aan sy hande het, het de Klerk verklaar dat hy geen gewetenswroeging het oor wat hy in Suid Afrika bewerk het nie. Hy beweer dat hy en sy regering ‘n burgeroorlog en die feit dat Suid Afrika soos Sirië sou gelyk het, afgeweer het.

De Klerk weerhou hom daarvan om te erken dat die toestand waarin hy ons volk gedompel het, ons in ‘n sin, weerloos gelaat het. Hy erken ook nie dat hy derduisende blanke Afrikaners se bloed aan sy hande het en ons nie die geleentheid gegun het om onsself teen gewelddadige gewapende aanvalle te verweer nie. Dat ons in teendeel ontwapen word terwyl die kommunistiese terroriste met selfs aanvalsgewere toegerus is, sonder enige ingryp van die onwettige regime.

Verder verswyg de Klerk die verval, korrupsie, moorde op blankes, ekonomiese ineenstorting en vernietiging van infrastruktuur wat sy onbesonne optrede tot gevolg gehad het. Hy verswyg ook dat alles wat hierbo na verwys word, hy gewaarsku was dat dit die gevolge van sy waansinnige eksperiment sou wees! Dat hy dit self in 1973 voorspel het toe hy nog vir homself kon dink!

Om nou die verkeerde pad waarna hy in die onderhoud verwys het, op die Zumabewind se skouers te plaas, is gelyk daaraan om die laaste openbare geleentheid wat hom gebied word om sy foute te erken en te bely, terwyl die skerwe van die “ou Suid Afrika” sigbaar in stof en as rondom hom lê, onbenut te laat. Daarmee saam ook sy selfrespek en aansien onder sy volksgenote finaal in die grond te trap.

Laat die waarskuwing van dr. Verwoerd aan Harold MacMillan, na sy “Winds of Change” toespraak weer in jou en mense wat soos jy, mnr. de Klerk dink, se ore weerklink! Die beleidsbeginsel van Afsonderlike Ontwikkeling wat volgens MacMilan wêreldvrede sou bedreig indien ons dit nie verander nie, het dr. Verwoerd só beantwoord: “... maar wanneer ons by ‘n geleentheid soos die huidige, waar ons heeltemal openhartig is, krities daarna kyk, sien ons, anders as u, dat daardie beleidsrigtings groot gevare kan inhou. Juis die doel wat u beoog, kan deur hulle verydel word.”(Aldus dr. Verwoerd aan MacMillan)

Nie Zuma nie, mnr. De Klerk, maar die afwyking van beproefde beginsels land jou en saam met jou, ons Afrikaners op die verkeerde pad. Dr Verwoerd het voorts verklaar: “As ons in Suid-Afrika ‘n beleid van integrasie sou aanvaar, dan sou ek sê dat nieteenstaande alle tierlantyne wat jy daaraan heg op grond waarvan jy belowe dat die blanke vir afsienbare tyd nog sal bly heers, sal die blanke hom op die ou end nie kan handhaaf nie. Die blanke sal hom nie kan handhaaf onder enige beleid van integrasie nie” Dit is die voorwaarde vir voortbestaan! Hy het bv. verwys na die maatskaplike terrein van kerke en skole en hoe die blanke daar en op elke ander terrein, uiteindelik verdring sal word. As jy. Mnr. De Klerk, en almal wat soos jy dink en redeneer eerlik met julleself wil wees, kan u met stelligheid nog sê dat dr. Verwoerd verkeerd was en die ou Sappe en “nuwe” DA’s se beleid wat julle oorgeneem en toegepas het, reg was?

 

SA'S FIRST SATANIC CHURCH TO BE FULLY FUNCTIONAL BY SEPTEMBER IN BALLITO, KZN

By Lethu Nxumalo Time of article published Jun 28, 2020

Sataniste leiers

Riaan Swiegelaar and Adri Norton are the co-Founders of the South African Satanic Church. Picture: Brendan Magaar/African News Agency(ANA)

Ballito, on the KwaZulu-Natal North Coast, is the chosen location for a chapter of the country’s first Satanic church and will be fully functional by September.

The main church, in Century City, Cape Town, founded in February by Reverend Riaan Swiegelaar and Dr Adri Norton, came under the spotlight this week. While there has been criticism, the co-founders believe “they are clearly doing something right”.

The church is not affiliated with any Satanic movements or churches and it does not worship the Devil. Members of the congregation, who wish to invite family members during rite of passage ceremonies such as Satanic weddings, Satanic naming ceremonies, were allowed to and there is a remote bible study open to the public.

Norton said the negativity received thus far came as no surprise as misconceptions came from individuals who had no understanding of the religion. However, the silver lining was that closet Satanists had an opportunity to come out.

“People have been taught for decades what Satanism is by people who have never read the Satanic Bible. This has led to a big misunderstanding and Satanism is thrown under the same umbrella as devil worship, which we do not condone,” she said.

“There is no worship in Satanism and we do not believe in the Devil or Satan as a being that exists. Unfortunately, many people will hold these misconceptions as truth as they fear questioning their own beliefs regarding Satanism will lead to damnation.”

Anton Szandor LaVey, from San Francisco, California, is said to be the founder of the Church of Satan which championed Satan as the symbol of freedom and individualism.

When LaVey died in 1997, his daughter Karla took over to continue his legacy but the church’s headquarters are now in New York and not open to visitors.

LaVey’s collection of essays, observations and rituals published in 1969 now form the Satanic Bible. The Satanic Temple has many chapters throughout the world with most being kept a secret.

Norton said the pair chose to register an official organisation to promote and educate on legitimate Satanism.

“We had also had enough of Satanism continuously being blamed for people’s criminal behaviour and we wanted to create a platform from where we could do this while creating a sense of community to fellow Satanists,” she said.

“South Africa is unique in the fact that our constitution guarantees religious equality. We feel that there are very few satanic organisations in the world because other countries do not afford their citizens the religious freedom we have here in South Africa.”

With existing chapters in Gauteng and Port Elizabeth, the co-founders said they understood that this would be an uphill journey.

“We do, however, know that in a few years time we will most certainly see more acceptance of Satanists, because of the ground our church is breaking currently.”

Dr Lee-Shae Salma Scharnick- Udemans, sociologist at UWC, said there were many reasons why people aligned themselves with particular religions and that diversity had to be embraced.

“If we fail to embrace diversity we become sensationalists. We want to avoid that because people are not one dimensional,”she said.

“Often times within major world religions, people find that the religious traditions don’t offer them what they are looking for and they go outside of these traditions to seek alternatives.”

Scharnick-Udemans said there was no correlation between satanism and devil worshipping and that the devil was deduced through Christianity. She explained that the devil did not exist in satanism and that the current perpetuated satanism affiliated to the South African Satanic Church was different from the Satanism created by Christianity.

“Satanists do not worship the devil but satanism is about a hedonistic lifestyle. There is no devil worshipping and no cannibalism. There might be people who call themselves satanists who engage in various behaviours but we don’t know who those people are,” she said.

Scharnick-Udemans said there were people who believed they were in touch and serving Satan but it was unfortunate labelling.

“The term Satanists gets thrown around as if it’s one thing but there are many different ways to be a Satanist,”she said.

“We live in a constitutional democracy meaning freedom of religion is extended to everyone provided you do not commit harm.

“What this is doing, is teaching us about how expansive our democracy is, how much space it can make for human diversity. For better or for worse.”

Sunday Tribune

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie