1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6406326

Besoekers aanlyn

Ons het 41 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

ANC SE 8 MILJOEN DRAMA BEGRAWE? DIEFSTAL EN KORRUPSIE ‘N PANDEMIE IN SUID AFRIKA!

8 miljoen se drama.jpegVBS THEFT – THE CASE AGAINST LIMPOPO ANC’S DANNY MSIZA AND FLORENCE RADZILANI

Compelling evidence suggests that both Msiza and Radzilani played a pivotal part in the VBS Mutual Bank theft.

The ANC NEC’s latest decision to reinstate former Limpopo provincial treasurer Danny Msiza and former Vhembe mayor Florence Radzilani contradicts the party’s Nasrec conference resolution that anyone implicated in corruption must step aside until they are cleared.

Die bewys dat die vernietiging van Suid Afrika onder die bestuur van ‘n Swart Kommunistiese Terroristebende ‘n uitgemaakte saak is, word daagliks bevestig deur gebeure rondom ons.

Die tragiese is dat wanneer die buiteland iets daaroor te sê het, is dit altyd in verband met geld en nooit oor lewe nie. Dit is asof gelld en goedere lewe tebowe gaan. ‘n Blanke Afrikaner man, vrou of kind se lewe is heeltemal ondergeskik aan die misdaad met geld en goedere! Selfs die wreedaardigste marteling, pyniging, verkragtings daarna en dan die onmenslikste wyse van die ontneem van ‘n mens se lewe, word geïgnoreer in ontkenning asof dit niks is nie!

Steeds is daar mense wat apartheid as ‘n misdaad teen die mensheid verketter ten spyte daarvan dat dit ‘n infame politiekopgemaakte leuen is, wat soos die Corona virus, aangewend word vir die materiële voordeel wat ons vyande daaruit kan haal. Dat daar Afrikaanssprekende mense is wat hieraan deel het, is hartverskeurend!

Luister na die oplaaiende retoriek dat alle witmense vermoor moet word, hulle vrouens en dogters voor die mans verkrag moet word, hulle eiendom gevat moet word omdat ons diewe is wat die swartes se grond gesteel het. Ongeag dat dit ‘n spul twak is wat verstandelose, ongelowige wreedaards loop en uitskreeu, net omdat daar nie ‘n stelsel van disipline en wet en orde is wat hulle tot orde kan dwing nie, is daar witmense regoor die wêreld wat ten koste van hulleself, hulle ondersteun!

Waak op jy wat slaap en draai om, terug na jou God en terug na jou volk! Ruk jou los van saamwerk en saam praat met hulle wat in die stelsel ingegaan het vanweë hulle politieke dwalings. Dit is onvermydelik dat hulle in die stelsel sal opgaan waar hulle die belange van hulle eie vyande eerder dien as die van hulle volksgenote. Hulle beteken vir die vryheidstryd van die Afrikanervolk niks. Om hofsake te wen, wat net enkele simptome van die siekte van afwyking van beginsel tydelik vir enkelinge oplos, beteken vir ons vryheidstryd niks!

Staak u bydraes aan sulke organisasies en kom sit skouer aan die wiel om vir die blankedom wêreldwyd ‘n voorbeeld en rigtingwyser te wees op die grondslae wat dr. Verwoerd en sy voorgangers vir ons gelê het. Daar is nie kortpaaie in die politieke stryd nie! Politiek is oorlog sonder koeëls wat ‘n volk se politieke eensgesindheid vereis. U bydrae is onontbeerlik al is dit hoe klein. Dit word ook nie net in geld gemeet nie maar wel aan die nasionalisme wat u uitstraal in uitspraak en optrede. Die AVP is u voertuig, ons wag op u!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie