1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6406260

Besoekers aanlyn

Ons het 17 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

VIR 1718 SKOLE IN SUID AFRIKA WAS “LOCKDOWN” OOK “LOCKOUT”

Skole gevandaliseer tydens inperking 2Volgens die “minister” (Basic education minister) Angie Motshekga, is daar tydens die inperking al reeds 1718 skole gevandaliseer en duur dit steeds voort. Kinders van daardie skole is dus effektief uitgesluit van skoolgaan al is hulle blakend gesond!

Die vraag wat nou in ‘n mens se gemoed opkom is, wat was die doel van hierdie absurde ( of was dit) beplanning van die regime? As die lig werklik geskyn word op die getalle se bona fides, dan wil dit eerder voorkom asof die mond, neus en keellappies meer bydra tot die beskerming van die diewe en rowers se identiteit as wat dit baat om die “impotente” virus in toom te hou.

Verder dien die huisarres eerder die belang van die selfde diewe en rowers wat nou ‘n blanko tjek vir inbraak en diefstal het, omdat persele leeg en onbewaak staan en wag vir die gretige spanne vandale, verwoesters en rampokkers.

Met die ANC se visier op Gauteng oftewel die Witwatersrand. Pretoria en die Weskaap as “brandpunte” van Covidtoename, let op hoe die syfers daar aangepas word, en dan die onderlinge dreigemente van ‘n moontlike tweede vlaag, waarin daar heel waarskynlik mense sal sterf.

Wat interressant gaan wees is as die werklike oorsaak van die sterftes indringend ondersoek word, ofdit verband sal hou met G5 of bloot net virusinfeksie sonder ander reeds bestaande kwale waaraan of waaronder die sieke voor sy dood onderhewig was.

Die absolute ongelooflike leuenagtige en bedrieglike wyse waaraan ons die afgelope meer as twintig jaar onderwerp is, maak dat jy niks meer kan glo nie, dat meeste aansprake vals is, dat alles toegesmeer en ontken word sodat die leuen werklik nou die waarheid en die waarheid die leuen geword het.

Dit reflekteer op ons volk se intelligensie wanneer ons alles gelate aanvaar, toegee en oorgee. Wat nodig is, is dat ons alles moet ondersoek of dit waar is soos die mense in Berea van die Bybel, wat nie eers die apostels wou glo voordat dit wat hulle verkondig het, nie eers aan die Skrifte getoets is of dit die waarheid is wat hulle verkondig nie!

Laat ons bly by dit wat reg en waar is en dan daarvolgens handel.

1,718 SCHOOLS VANDALISED DURING COVID-19 LOCKDOWN: ANGIE MOTSHEKGA

By TimesLIVE -July 6, 2020

Criminals have vandalised thousands of schools around the country during the lockdown. File photo. Picture: GroundUp/Mkhuseli Sizani

Basic education minister Angie Motshekga said almost all the provinces are currently doing repairs to schools which have been vandalised.

A total of 1,718 schools have been vandalised during the national lockdown, she told a briefing on Sunday.

“What is disturbing is that the criminals continue to cause havoc in our schools,” the minister said.

“In Gauteng alone, 351 schools have been affected by vandalism. Six were vandalised just this week, and these are burglaries taking place in schools previously targeted.”

In North West, a school was torched during the past week, resulting in damage to three classrooms.

“The province reports that burning tyres were used to set the school on fire,” Motshekga said.

The minister said: “This is a serious setback for the communities affected by these barbaric acts, which cause so much damage to our infrastructure.”

Motshekga said pupils unable to return to school due to challenges related to Covid-19 were being supported through a variety of platforms, including radio, television and online, with curriculum content that can be accessed with or without data.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie