‘n Nie-rassige gemeenskap (homo replika genus non exista) is iets soos ‘n dierlose dieretuin.
Voordat iemand my beskuldig van ‘n samesweringsteorie wil ek dit stel dat “swart monopolistiese kapitaal” wat met die staatskapingsprojek gesteel is, ons land in ‘n doodsgreep van bankrotskap
geplaas het. Ek sal seker vermaan word om dit polities korrek te stel as swart bemagtiging. u Sien, woorde moet so verdraai en gekies word sodat elke krimineel daarmee kan wegkom. Bell-Pottinger het die ANC-Plus goed onderrig hoe om te lieg en feite te verdraai vir propaganda doeleindes. Wat mens verbaas is dat die “vrye pers” mildelik tot die konkelaars se doelwitte bydra en dit bevorder. Grondroof word beskryf as grondhervorming, raskriteria word kwotastelsels genoem, blankheid is problematies, blanke benadeling is regstellende aksie ens. ens. Elke jakkals en wolf is aan die werk in die nuwe Suid-Afrika om die wêreld te vertel S.A. is allemansland. Elke dag hoor mens die witmens moet swartes “soen” om te versoen vir die ideaal van ‘n reën-bog-nasie.
Dit was in die jare tagtig en die Herstigte Nasionale Party was goed oppad om die Nasionale Party se grootste en dreigende opposisie te word. Daar was gesprek met dr. Connie Mulder om nie ‘n party te stig nie maar sy gewig by die HNP in te gooi. Daarvoor was hy nie te vinde nie en stig die NKP, Nasionale Konserwatiewe Party.
In 1982 breek 18 LV’s van die NP weg omdat die HNP daardie agtien setels in die 1981 verkiesing se meerderhede van die NP, dermate afgebring het dat hulle grenssetels geword en waarskynlik in die volgende verkiesing HNP setels sou word.
Die AVP het onder die pen van Jas Stegman, al by verskeie geleenthede sedert 2009 breedvoerig geskryf oor hierdie dinokengding van saamwerk, saampraat, saamloop en die tyd wat dit gekoop het vir ons vyande. Tot nou toe het dit hulle net bemagtig om hulle greep op ons land te verstewig. Géén bydrae tot ons vryheidstryd maar slegs inherente erkenning dat die swart kommunistiese meerderheidsregime ‘n geldige aanspraak op ons land het!
Net ‘n ander naam vir die Idasakomplot met telkens nuwe rolspelers maar voortdurend uit Afrikanergeledere terwille van moontlike aanvaarding! Nou is dit Freek Robinson wat nadergesleep is om die enkele goedgelowige, maar afvallige Afrikaners te beïndruk. Die strekking steeds die van die Broederbond, FW Stigting, Solidariteit/Afroforum, DA, VF-Positiefdampkring se integrasiepolitiek. Die feit dat Maroela Media van Solidariteitfaam hierdie soort propaganda toelaat, is te verstaan vanweë hulle Solidariteitwortels.
Die AVP sê: “...’n “Sirië afgeweer” en ‘n goddelose satans utopia geskep waarin die eerste fisiese satanskerk nou offisieël totstand gekom het!
In ‘n onderhoud met die BBC nadat die EFF in die parlement beswaar aangeteken het oor de Klerk se aanwesigheid, daar hy bloed aan sy hande het, het de Klerk verklaar dat hy geen gewetenswroeging het oor wat hy in Suid Afrika bewerk het nie. Hy beweer dat hy en sy regering ‘n burgeroorlog en die feit dat Suid Afrika soos Sirië sou gelyk het, afgeweer het.
MOSIE VAN ONDERLING FATSOEN EN RESPEK WAT OP WOENSDAG 17 JUNIE AANGENEEM WORD, ROEP DIE VRAAG OP OF DAAR 'N KORDON SANITÊR SIGBAAR IS OP DIE HORISON
Tydens 'n raadsvergadering van die Eindhovense gemeenteraad, wat vanweë die corona maatreëls digitaal plaasgevind het, is deur nege politieke partye 'n mosie onderteken, wat gerig
was teen die Lys Pim Fortuyn en as titel 'Onderling Fatsoen en Respek'. Daar het 39 raadslede vir die mosie gestem en slegs 6 teen. Aanleiding vir hierdie voorstel was dat die reeds genoemde party dit gewaag het om sowel John Jorritsma, die Burgemeester van die Noord-Brabantse stad as die KOZP voorman, Jeffrey Afriyie, 'n Ghanees wat sedert die ouderdom van 30 jaar die Nederlandse tradisies teiken, afgebeeld het op 'n plakaat met daarby geskryf 'Sloophamers van die Demokrasie. Afriyie stam uit die Ashanti stam wat tot 1827 slavehandelaars was.
Die Burgemeester is, net as die partye 50 Plus, ChristenUnie, Groen Links, Party vir die Arbeid, VVD, Demokrate '66, die Christen Demokratiese Appél, die Sosialistiese Party, Leefbaar Eindhoven en die Moslemse Denk baie vies oor so veel 'onfatsoenlikheid'. Ons het weer 'n insiggewende vraaggesprek gehad nav. die bohaai met die faksievoorsitter van die LPF, mnr Rudy Reker.
Jos. 9:1-27
“En Josua het met hulle vrede gemaak en met hulle ’n verbond gesluit, dat hy hulle sou laat lewe; en die owerstes van die vergadering het hulle dit met ’n eed beloof. Maar aan die einde van drie dae, nadat die verbond met hulle gesluit was, hoor die volk dat hulle in hul nabyheid en tussen hulle in woon. Die kinders van Israel het naamlik weggetrek en op die derde dag by hulle stede gekom; en hulle stede was: Gíbeon en Kefíra en Béërot en Kirjat-Jeárim. Maar die kinders van Israel het hulle nie verslaan nie, omdat die owerstes van die vergadering vir hulle gesweer het by die HERE, die God van Israel; die hele vergadering het toe teen die owerstes gemurmureer.” (:15-18).
Die gebeurtenis wat voor ons oë in die gelese gedeelte afspeel, lyk vir ons geweldig onregverdig.
Terwyl blanke kleinsake tot niet gaan en sommige ander sukkel om te bestaan na aanleiding van die onoordeelkundige inperking deur die regime, word biljoene rande selektief aan staatsorganisasies uitgedeel waarvan die Taxibedryf die grootste ontvanger is. ‘n Maksimum van R350 miljoen rand per organisasie volgens Fikile Mbalula
R5,000.00 per huurmotor as vergoeding vir die “verlies” tydens die Covid 19 inperking, is nie genoeg nie, eis die taxi eienaars. Dit moet tenminste R20,000.00 per huurmotor wees.