In die Independent se Besigheidsrapport van Maandag 14 September 2020 is daar ‘n opskrif wat die toestand van de Klerk se “Nuwe Suid Afrika” in GROOT LETTERS uitbassuin!
‘SA WILL BECOME FAILED STATE IF DECLINE ISN’T ARRESTED IMMEDIATELY’ Die artikel verwys na ‘n verslag van Eunomix in 2016, dat by 2021 sal Suid Afrika in terme van regeervermoë, nommer 42, in voorspoed 65ste en in vooruitgang die 40ste plek in die wêreld beklee. Hierdie voorspelling van Eunomix is aangepas deur Claude Baissac wat verklaar dat hulle nou 75% seker is dat Suid Afrika in regeringsvermoë en voorspoed, na aan die onderpunt van 180 lande sal presteer.
Dit is nou die CR17 verkiesingsfonds se spook wat nie besweer kan word nie. Hy steek sy kop elke nou en dan uit en dan is die sleepsel telkens langer as die vorige. Wat interressant is, is wat die geldmanne bereid was om by te dra tot daardie fonds, en nou weet almal mos dat daardie klas mense glo aan niks vir niks en bietjie vir ‘n tiekie!
Korrupsie in Suid Afrika stopsit??
Dr. Dirk Hermann, die bestuurshoof van die Solidariteit vakbond skryf op Maroela Media, “Ons sal self”. By die lees van hierdie artikel kry die oningeligte die indruk dat dr. Hermann die Afrikaner se belang op die hart dra. Hy begin sy lofrede van die Afrikaner immers met “ons”.
In die benouing waarin die Afrikanervolk op sluwe wyse ingedwing is, is dit van die uiterste belang om jou besig te hou met die vereniging van ons volk en moet daar erkenning wees aan pogings wat daarop gerig is om ons volk se samehorigheid wat in stof en as lê, te probeer herstel. Dit is daarom sleg om heeltyd te moet kritiek lewer waar diesulke pogings die potensiaal het om heeltyd te verdeel.
Wat beteken dit om krimineel te wees?
Om krimineel te wees, beteken doodgewoon om ‘n misdadiger te wees. Om iets te doen wat strafbaar is voor die reg. Kriminele optrede is dus skandelik, betreurenswaardig, uiters sleg, in sommige gevalle wreed en in elkgeval altyd tenkoste van iemand anders.
Spreuke 12:1-28
“Hy wat traag is, jaag sy wild nie op nie, maar vlyt is ‘n kosbare skat vir ‘n mens.” (:27). Ons weet tog almal dat iets wat kosbaar is nie sommer algemeen beskikbaar is nie. Ja, ons erken dit tog in die bekende gesegde – “Goeie goed is skaars.” En hoe seldsaam is hierdie kosbare skat, vlyt, nie in ons dae nie? Dink maar hoe moeisaam die meeste mense hulle werk doen. In die meeste gevalle sal mense net genoeg doen om hul uit die moeilikheid te hou. Dit is absoluut die uitsondering waar ‘n persoon werklik met ywer, ja vlytig, hul taak verrig.
Die kommunistiese regime in wie se hande ons gedompel is, het met welslae daarin geslaag om ook ‘n groot hoeveelheid van ons volksgenote tot papbroeke en luiaards te verander.
Onsin=gekheid, bog of nonsens
Politiek=staatkunde, handelswyse of gedragslyn van’n regering
Staatkunde= Goedgeordende kennis van ‘n vak of wetenskap
IN DIE BEGIN
Genesis 1:26 - En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
VLAAMS BELANG SE FAKSIEVOORSITTER MEV. BARBARA PAS: "MY PARTY HET AL JARENLANK GEWAARSKU DAT DIT VROEG OF LAAT SOU GEBEUR MAAR DIT HET TELKENS OP DOWE ORE GEVAL"
Geagte leser. Ons het al dikwels berig oor vandalisme, aanrandings, berowings en verkragtings wat namelik gepleeg word deur Moslemse vuilgoed, en as hierdie ernstige feite ter sprake gebring
word , dit kriminele gedrag deur veral die voorstanders van die reënb(o)ognasie goedgepraat word met argumente dat dit gedoen word omdat hierdie 'jeug' nie kanse kry nie en hulle ook nog gediskrimineer word. Ook voer die politiek korrektes aan dat die gemors meer dikwels gekontroleer word deur die polisie net vanweë hul Marokkaanse en Turkse afkoms. Nav. die strandterreur waar sowel Vlaandere as Nederland begin Augustus mee kennis kon maak, het ons 'n baie insiggewende vraaggesprek gehad met die faksievoorsitter van Vlaams Belang, mev. Barbara Pas.