1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6458123

Besoekers aanlyn

Ons het 26 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WANNEER IS ‘N STAAT ‘N MISLUKTE STAAT?

Mislukte staatIn die Independent se Besigheidsrapport van Maandag 14 September 2020 is daar ‘n opskrif wat die toestand van de Klerk se “Nuwe Suid Afrika” in GROOT LETTERS uitbassuin!

‘SA WILL BECOME FAILED STATE IF DECLINE ISN’T ARRESTED IMMEDIATELY’ Die artikel verwys na ‘n verslag van Eunomix in 2016, dat by 2021 sal Suid Afrika in terme van regeervermoë, nommer 42, in voorspoed 65ste en in vooruitgang die 40ste plek in die wêreld beklee. Hierdie voorspelling van Eunomix is aangepas deur Claude Baissac wat verklaar dat hulle nou 75% seker is dat Suid Afrika in regeringsvermoë en voorspoed, na aan die onderpunt van 180 lande sal presteer.

Claude BaissacClaude Baissac is 'n erkende spesialis in strategie, risikobestuur en ekonomiese beleid , met meer as 20 jaar se uitvoerende gesag en konsultasiewerk met korporatiewe, regerings en internasionale organisasies. Hy is die uitvoerende hoof van Eunomix. (volgens Eunomix)

Hoewel die AVP nie kan spog met die gepubliseerde kwalifikasies van Eunomix nie, is die onmiddellike verandering waarna Eunomix verwys, na 27 jaar se konstante afwaartse regeervermoë, progresiewe dalende ekonomie, stygende rassespanning en etniese posisionering, ‘n logiese hersenskim!

Dit was nog altyd die wyse standpunt van mnr. Jaap Marais dat Afrika jou aanskouingsles is vir die bepaling van werkbare beginsel en beleidsrigting vir die versekering van blanke voortbestaan in Afrika. Daardie wysheid was by meer as een Afrikanerleier in ons volksgeskiedenis ge-identifiseer en na gelang daarvan geformuleer en toegepas. Die sukses daarvan is goed gedokumenteer tenspyte van die wêreldmedia en liberale kritici binnelands wat vandag probeer voorgee dat daardie beleid gefaal het. ‘n Refleksie op die intelligensie van elke Afrikaner wat onder daardie beleid die uitnemende regeervermoë, voorspoed en vooruitgang beleef het. Die afwyking daarvan was die begin van die voorspelde mislukte staat!

Die moderne selfaangestelde politici, wat in allerlei organisasies saamgetrek sit en Afrikaners agter hulle aantrek onder die waan dat hulle in belang van die Afrikanervolk optree en die simptome van hulle mislukte beleidsrigtings probeer besweer, vorm ‘n belangrike deel van hierdie geprojekteerde verval! Saam met die Beyers Naudé’s, Suid Afrikaanse Raad van Kerke, die Wêreldraad van Kerke, die Helen Suzman’s, die VP’s van de Villiers Graaf, die NP’s van de Klerk, onder die leiding van die Brits/Amerikaanse vyande van ons volk, sit hulle die onderwerping van ons volk voort deur Afsonderlike Ontwikkeling te verketter vir wat dit nie is nie en nooit bedoel was om te wees nie! Het hulle nou vyande van hulleself geword en befonds ons volk se voortgesette onderwerping aan ‘n rowerbende swart kommuniste met ons eie hardverdiende inkomste!

As voorkeur vir jou eie ras en jou eie volk nie meer vir jou vooropstaan nie, het jy reeds jou identiteit verloor en bedreig jy ook die identiteit van ander kulture met wie jy onder dieselfde sambreel wil woon en werk en sosiaal wil verkeer! QUO VADIS AFRIKANER?

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie