Heb. 13:20-25
“MAG die God van die vrede, wat die groot Herder van die skape, naamlik onse Here Jesus
Christus, deur die bloed van die ewige testament uit die dode teruggebring het, julle
volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor
Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Amen.”
(:20&21).
Daar is niemand van ons wat volmaak is nie. Elke mens het maar sy gebreke, sy
tekortkominge, swakhede en sondes. Maar ongelukkig het hierdie feitelike waarhede in ons
tyd gerieflike verskonings vir mense geword om in sonde te volhard.
Die verval van die beskaafde en christelike waardes waaraan ons Afrikkanervolk in die ou Suid Afrika gewoond was, is iets van die verlede! Om die waarheid te sê, het daar met die verlê van die grense van ras wat na die sluipmoord op dr. Verwoerd begin is, ‘n gees van sameswering, onderhandelings in die geheim en selfs moord in Suid Afrika posgevat!
Alhoewel die hele wêreld op RT-PCR staatmaak om Sars-Cov-2-infeksie te "diagnoseer" is die wetenskap duidelik: Dit is nie geskik vir die doel nie!
Doctors seeing an increase in COVID-19 cases in Joburg
24 September 2020 4:34 PM by Tlou Legodi Tags:Johannesburg#Covid19
Dr Karin van der MerweShare This: Dr Karin van der Merwe says people must not drop their guards and the elderly and the and vulnerable must maintain their distance.
'n Groep van sowat 200 dokters, in samewerking met #VoicesThatCare Facebook-veldtog, het 'n oplewing in COVID-19-gevalle waargeneem sedert ons in Vlak 2 is.
MNR. LUC VERMEULEN: "ONS IS VAN MENING DAT HIERDIE BEDRYF DIEP BUIG VIR DIE BLM SE GEMORS WAT MOS EIS DAT ALLE UITINGS VAN SWARTE PIET VERBAN MOET WORD"
Op Saterdag 5 Augustus het die aksiegroep Voorpost afdeling Vlaanderen 'n spontane
protesdemonstrasie gehou by die hoofkantoor van Facebook Brussel. Hulle het dit besluit omdat middel September hierdie bedryf gemeen het dat die figuur Swarte Piet nou rassisties is. 'n Rukkie later het Boll.com dieselfde gedoen, en as mense hierdie naam wil intik met die soekmajien sal hulle dit nie meer kan vind nie. Nav. hierdie protes het ons wederom 'n insiggewende vraaggesprek gehad met die aksieverantwoordelike van die dag, mnr. Luc Vermeulen. U sal hom ongetwyfel onthou as voorvegter van Vlaamse en Nederlandse tradisies en sy geveg teen Moslemse 'feeste'.
Die onbetwiste wetenskaplike bewyse uit alle oorde ten opsigte daarvan dat die Coronading ‘n infame leuen is wat aangewend word om die “Nuwe Wêreld Orde” se beheer oor die ganse mensdom te bewerkstellig sonder geweld en bloot deur die mensdom te uitoorlê met die skep en handhawing van ‘n vreessigose, kan nie meer ontken word nie.
Die geweldige sukses wat die Duisternis tydelik hier oor die Lig behaal het, is betekenisvol as ‘n mens dit van nader bekyk.
2 Kor. 3:1-18
“Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.” (:17&18).
Vryheid – inderdaad ‘n baie bekoorlike gedagte vir die meeste mense. Ons smag tog almal daarna om vry te wees. Ja, ons wil nie voorgeskryf word nie. Ons wil kom en gaan soos ons wil. Ons wil vryelik ons wil kan uitoefen
Ons plaas hierdie artikel van mnr. Varkevisser omdat dit vir ouer en kind vandag net so belangrik is as wat dit was toe hy dit geskryf het en meer nog omdat dit steeds die seining van die AVP is!
27 MEI 1996
H.N.P. ONDERWYSBELEID: ‘N BESPREKINGSDOKUMENT MET DIE OOG OP DIE PRAATJIEREEKS OOR RADIO PRETORIA VIR 12-14 MINUTE.
Inleiding:
Dit was Langenhoven wat eenmaal gesê het dat die slim man al die paaie ken, maar die wyse man ken die regte pad!
Ek is van mening dat die samestelling van die reeks ontwerp is met die doel om die eenheidstrewe van die Vekomgroep en andere ten alle koste te bereik rondom die Onderwys, wat ‘n emosionele onderwerp is, omdat die ander pogings klaarblyklik nie wil slaag nie!
Indien ons nie ‘n sinvolle bydrae kan maak tot die ontmaskering van die metodes wat gebruik word om effektiewe weerstand aan bande te lê of selfs te dwarsboom nie, word dit vir my ‘n vraag of ons hoegenaamd moet deelneem.