
ESEGIËL
131EN die woord van die Here het tot my gekom en gesê:
2Mensekind, profeteer teen die profete van Israel wat profeteer, en sê aan die wat profete uit hulle eie hart is: Hoor die woord van die Here!
3So spreek die Here Here: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel en agter dinge wat hulle nie gesien het nie.
4Jou profete, o Israel, is soos jakkalse in puinhope.
MNR. BART KEMP :"EK WIL BEKLEMTOON DAT NET SOOS DIE AFRIKANER BOERE, HULLE NEDERLANDSE KOLLEGAS OOK BEDREIG WORD IN HUL VOORTBESTAAN"
Geagte leser. Ons het vanweë die feit dat Nederlandse Boere geteiken word 'n interessante onderhoud gehad met mnr. Bart Kemp, 'n skaapboer uit die Gelderse stad Ede én 'n woordvoerder van die organisasie Agra Actie. Hy het in Oktober 2019 begin met die grootste
Boere protes wat ooit plaasgevind het. Die aanleiding is dat daar politieke partye in Nederland is soos bv. die links liberale Demokrate 66 maar ook die Groen Links party ( hulle bestaan oa. uit die voormalige kommunistiese party) , wat landbouers wat allerhande beeste,hou soos koeie, skape,varke en hoenders wil dwing om hul eiendom af te staan sodat daar baie windmeulens en woonstelle gebou kan word tbv. van die duisende 'nuwe' Nederlanders.
Daar is reeds 'n klein klompie Boere in die provinsie Gelderland wat nou gestel het dat hul dan maar gaan ophou met hul bedryf . Hulle word nie soos in Suid Afrika die geval is deur die illegitieme owerheid van hul land verjaag maar dit is dan ook die enigste ooreenkoms.
Matt. 22:1-14
Wat 'n tragiese verloop in die Afrikanervolk se geskiedenis!
Hierdie droom nou aan flarde?
Willie Esterhuyse, Stellenbosch
Gedurende die einde van die vorige eeu was ek bevoorreg om as boodskapdraer en informele tussenganger tussen die destydse Nasionale Intelligensiediens en ANC-leiers, soos Thabo Mbeki, op te tree.
Tussen alles staan een herinnering soos 'n groot paal bo water in die gespreksproses uit: Die onkreukbare integriteit van dr. Niel Barnard en sy span en die integriteit, begrip en welwillendheid van Mbeki se span.
Die rede?
Johannes 16:1-33
“En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee. Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.” (:23&24).
Geliefdes, die Here herinner vir ons in hierdie gelese gedeelte van vanoggend aan ons afhanklikheid van Hom. Hy herinner ons daaraan dat Hy ons liefdevolle Vader is wat by magte is om aan ons bedes te voldoen en ook vir ons in Sy liefde wil gee, help en bystaan. “Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee; en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!” (Matt. 7:9-11).
Tydens die ernstigste Hoofstroom ekonomiese ineenstorting in die VSA se geskiedenis - met meer as 'n kwart van die arbeidsmag van Amerikaners werkloos - dreig bykomende rampspoed in die komende weke. Volgens skattings van die Sensus Buro, staar tussen 30 en 40 miljoen Amerikaners moontlike uitsettings in die gesig in 2021 weens 'n gebrek aan inkomste om huur of verbande op eiendom te kan betaal. Sonder federale hulp of 'n uitgebreide huurmoratorium, is 'n ramp van Bybelse proporsies onafwendbaar in die komende maande. Aldus Stephen Lendman
Dit is vir 'n skaap makliker om uit die krip te vreet as om op die kaal veld vir kos te soek! Na 1948 was die algemene versugting van ouers, wat uit die era van Engelse oorheersing aan armoede en swaarkry blootgestel was, dat hulle kinders eerder 'n aanstelling in die staatsdiens as in die privaatsektor moes kry. In die staatsdiens was daar immers sekuriteit terwyl die privaatsektor as riskant beskou is.