AFP’S JIM TUCKER MAKING PLANS TO BE IN ST. MORITZ FROM JUNE 9-12
By James P. Tucker Jr.
The shadowy group known as Bilderberg will be gathering this year for its annual meeting at the resort city of
Wat is dan belangrik genoeg om voor te lewe? As Christengelowiges nie soos die martelare van ouds, bereid is om dit waarin hulle glo met hulle lewe te beskerm teen die aanslag, veral vanuit die kerk op die kerk, wat ooglopend daarop gerig is om die Christendom te vernietig nie, waarvoor lewe ons dan?
As die kosbare geskenke van kinders wat ons uit God se hand ontvang het nie verdien om deur ons wat hulle ouers is, beskerm te word teen die aanslae uit die onderwys en sekulêre wêreld nie, waarvoor lewe ons dan?
CD&V VAN SCHELLE GAAT AKKOORD MET KOMST MOSKEE
Vlaams Belang gaat op Donderdag 31 Maart aanstaande protesteren tegen een moskee die op de plek van het voormalige café Breughel/Revue in het dorp Schelle moet komen. De demonstratie met als titel: 'GEEN MOSKEE IN ONZE BUURT' word gehouden naast het pand waar het 'gebedshuis' zou moeten komen. Vlaams volksvertegenwoordiger meneer Filip Dewinter en meneer Hans Verreyt coördinator verbonden aan 'Steden Tegen Islamisering' zullen dan de aanwezigen toespreken. Deze laatste ondervroegen we over het hoe en waarom van alweer een moskee.
“This is not the end. It’s the beginning… We had a duty to the Arab nation as well as the Palestinian nation. It was not the Arab people who had failed, it was the Arab regimes… I knew that if we did not act quickly the whole Arab nation, Arabs everywhere, would be infected by the psychology of defeat…” (Jasser Arafat in ‘n gesprek met ‘n verslaggewer na die Sesdaagse Oorlog in 1967)
Wat mens ookal dink van die Palestyne se stryd teen die Israeli’s; feit bly staan, dit is ‘n volgehoue stryd wat oor baie jare teen ‘n oormag gevoer was. En die hart van daardie stryd was vir baie lank een man: Jasser Arafat.
'EK IS WAT EK IS'
Eksodus 3 : 1 - 21
Het God ons krag nodig om God te wees. Ons kan so maklik die fout begaan om te dink dat ons wonderlik genoeg is. God is God sonder my. Hy is die fondament van alles. Die sleutel vraag in die lewe is daarom nie ‘hoe sterk is ek nie’, maar ‘hoe sterk is God’. Fokus op God se krag, nie op ons eie nie.
Dit is presies wat met Moses hier in Eksodus 3 gebeur het. In vers 5 sê God vir Moses wie en wat hy is, en wie en wat God is. ‘Trek uit jou skoene, want die plek waarop jy staan, is heilige grond’. Met hierdie woorde word daar duidelik aan Moses gesê dat God heilig is.
Wat meer is, dit gaan in hierdie lewe nie oor wat ons kan doen nie, maar in die eerste plek oor wie en wat God is, en wat Hy kan doen.
Soos verwag, het die kommissie van die algemene kerkvergadering van die Hervormde Kerk, die beswaar van ontstelde lidmate teen die kerk se verwerping van apartheid, van die hand gewys. Na die verklaring van apartheid as sonde deur die NG-Kerk in 1986, was dit onvermydelik dat die visier sou verskuif na die sogenaamde “volkskerk” van die Afrikaner.
Met militêre opleiding van die laat vyftigs en deurlopend in die 1960’s, was daar deurgaans sterk klem gelê op die “totale aanslag” op die Afrikanervolk.
BEZORGDE VLAMINGEN HOUDEN ANTI-HALAL ACTIE
Op Donderdag 17 Maart hebben tientallen nationalistische Vlamingen in nagenoeg geheel Vlaanderen actie gevoerd tegen warenhuizen en supermarkten die zogenoemde halalprodukten verkopen. Een van de deelnemers meneer Jos Verschoten uit Borgerhout dat in de volksmond al jarenlang Borgerokko word genoemd,verteld ons dat dit het begin is van nog véél meer acties.