So kruip die Satan die kerk binne terwyl predikante hom begelei!
Na aanleiding van die aanvalle op genl. van der Merwe, voormalige Komissaris van Polisie se verklaring oor Belhar, plaas die AVP graag sy volledige verklaring om die bedenklike rol van teoloë, toe en nou, in perspektief te plaas.
Dit is betekenisvol dat Boesak en Dirkie Smit nie die uitdaging om leuenverklikkertoetse af te lê wil aanvaar nie.
DIE BELYDENIS VAN BELHAR: MEMORANDUM OPGESTEL DEUR GENL. JOHAN VAN DER MERWE IN OORLEGPLEGING MET OUD-LEDE VAN DIE SA POLISIEMAG EN ANDER GELOWIGES.
1. Die Algemene Sinode van die NG Kerk het in 2011 besluit om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG Kerk se belydenisgrondslag te maak en dit aan die Moderamen opgedra om die nodige kerkordelike prosesse hiervoor in werking te stel. Die Moderamen het uit hoofde van die opdrag te kenne gegee dat dit hulle verantwoordelikheid is om dit te doen met die heel beste inligting, tudiemateriaal en gespreksgeleenthede. Ek het in die lig daarvan hierdie memorandum in oorlegpleging met oud-lede van die Suid-Afrikaanse Polisiemag en die hulp van ander gelowiges opgestel. Die doel is dat die memorandum as feitegrondslag vir die Moderamen uit die hoek van oud-lede van die SA Polisiemag moet dien. Lede van die SA Polisiemag het hulle gedurende die onstuimige tydperk in die geskiedenis van Suid-Afrika toe die Belydenis van Belhar tot stand gekom het, daagliks in die spervuur van konflik en geweld bevind.
In die onderstaande berigte wat in News 24 verskyn het,is daar ten minste twee feite wat sterk na vore kom. In ‘n vorige artikel wat ons geplaas het waar die ANC se Beauty Kumalo eis dat 70% van Angus Buchan se kaartjies eers aan swartes verkoop moet word, het ons daarop gewys dat gebeure soos hierdie veel meer om die lyf het as wat op die oog af sigbaar is. Dieselfde onderliggende strominge is hier weer duidelik sigbaar.
1. We shall have world government whether or not you like it - by conquest or by consent. lid van die C.F.R. James Warburg, 17 February 1950
2. 1917 Genl. Smuts:, “We have felt more and more that if we are to solve our Native question it is useless to try to govern Black and White in the same system, to subject them to the same institutions of government and legislation . They are different not only in colour but in mind and political capacity and their political institutions should be different.
Disabled whites in for raw deal - union
2012/02/07 10:34:13 PM
Pretoria - South Africa's black economic empowerment process is "racial" and has nothing to do with preventing discrimination, the trade union Solidarity said on Tuesday. Deputy general secretary Dirk Hermann said that proposed changes to the Broad-based Black Economic Empowerment Act (BBBEE Act) would lead the exclusion of disabled whites from any form of empowerment.
APARTHEID BEVOORDEEL BLANKES OM IN DIE HEMEL TE KOM
As daar ooit ‘n bewys was dat ras ‘n verskil maak, dan setel dit in hierdie berig. Terselfdertyd demonstreer dit ook die uiterste gebrek aan insig en oordeel by elkeen wat “nie-rassigheid” bepleit en poog om dit te bevorder.
‘n Verklaring soos hierdie wat namens die ANC uitgereik word, het veel meer om die lyf as die begrip van “hemel toe gaan” wat Beauty Kumalo in hierdie berig demonstreer
NEWS 24 2011-11-03 14:12
In a new initiative to advance racial integration in South Africa , the ANC government has proposed a bill to Parliament which states that all Angus Buchan's Mighty Men conferences must be representative of the population of South Africa .
’n Bybelse riglyn vir die pad vorentoe.
1 JOHANNES 2:18-29
18 KINDERS, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, bestaan daar ook nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is.
19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons nie; want as hulle van ons was, sou hulle by ons gebly het; maar dit moes aan die lig kom dat hulle nie almal van ons is nie.
20 En julle het die salwing van die Heilige en weet alles.
21 Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie.
22 Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën.
’n WAARDIGE BELYDENIS VAN ’n WAARDIGE GENERAAL
Generaal Johan van der Merwe, voormalige polisiekommissaris, is dusvêr die enigste generaal uit die vorige NP-regering wat die moed en integriteit openbaar van ’n ware Afrikaner en bereid is om te staan en te val by die waarheid!
As daar ander sulke generaals is wat in die openbaar en in die media die rol van die kerk, kerkleiers en die werklike waarde van die beginsel van afsonderlike ontwikkeling in ware perspektief geplaas het, dan is die AVP nie daarvan bewus nie.
Dit plaas generaal van der Merwe, ten spyte van ander optrede tydens sy dienstydperk waarmee ons heftig met hom verskil het, in die eerste plek van ’n Afrikaner-generaal wat bereid is om vir die Afrikanervolk en ons edele bedoelings met die beleidsrigting van Afsonderlike ontwikkeling, in die bres te gaan staan! Die AVP salueer u daarvoor!
Wat maak hierdie prestasie so wonderlik volgens die pers? Die feit dat hy SWART is.
Indien hy nie swart was nie, sou dit geen noemenswaardige prestasie gewees het nie, want honderde mense het dit al gedoen en die jongste een was waarskynlik wit. Die klem lê op sy ras en dit is wat die prestasie uniek maak. Indien sy vel wit was, sou die opskrif waarskynlik lui; JONGSTE MAN BEREIK DIE SUID-POOL. Ras blindheid bestaan nie, veral waar ander rasse presteer.
Dit is onvermydelik dat daar hier en daar redes, geldige redes, sal wees waarom die een of ander skool sy deure moet toemaak. Dit bly egter ‘n teer saak omdat ‘n skool baie meer om die lyf het as net ’n plek waar ouers hulle kinders kan aflaai sodat hulle vry is om te gaan werk of in die algemeen net van hulle ontslae te wees vir ’n rukkie.
’n Skool ontwikkel baie gou sy eie karakter waarmee ouer en kind assosieer en waar die grondslag wat by die ouerhuis gelê is, gevestig en uitgebou word totdat die leerling goed toegerus is vir die volwasse lewe met al sy uitdagings.
Wanneer so ’n skool dan vir een of ander rede sydeure moet sluit, gaan dit gepaard met ’n gevoel van verlies wat selfs gemeet kan word aan die verlies by die afsterwe van ’n geliefde. So is daar onlangs in Amerika deur die Aartsbiskopsetel aangekondig dat hulle vanweë die bykans 30% afname in inskrywings van leerlinge oor die afgelope tien jaar, vier hoërskole en nie minder as 45 laerskole sal moet sluit. Dit raak nagenoeg 21,000 leerlinge wat daardeur ontwrig sal word.