DIE BEELD VAN WARE RASSISME!
Die polemiek wat ontstaan het rondom Franz Jooste se Kommamdokorps wat deur Afriforum se Kallie Kriel op die spits gedryf is, het nou in ‘n mosie van die DA beslag gekry wat deur die “Mpumalanga” wetgewer aanvaar is en deur Anthony Benadie van die DA as ‘n beslissende oorwinning oor rassisme beskryf word.
Hierdie noodsaaklike benadering om jong seuns op te lei om instaat te wees om hulle ouers, grootouers en susters teen verkragting, verminking, marteling en moord te beskerm deur swart moordenaars en verkragters, word nou as ‘n uiterste vorm van rassisme bestempel.
Waarom het Ek verwag dat dit druiwe sou dra, en dit het wilde druiwe voortgebring?
JESAJA 5:1-30
8 Wee hulle wat huis aan huis trek, akker aan akker voeg, totdat daar geen plek meer is nie, en julle alleen grondeienaars in die land is.
1 LAAT my tog sing van my Beminde; ’n lied van my Beminde oor sy wingerd! My Beminde het ’n wingerd op ’n vrugbare heuwel.
2 En Hy het dit omgespit en die klippe daar uitgehaal en dit beplant met edel wingerdstokke; en Hy het ’n toring daar binne-in gebou en ook ’n parskuip daarin uitgekap; en Hy het verwag dat dit druiwe sou dra, maar dit het wilde druiwe voortgebring.
Sy werklike invloed op die massas na sy skorsing uit die Jeugliga en uit die ANC, sal nou tot die uiterste beproef word. Sy aanhang moet nie onderskat word nie. Malema het deurentyd gepoog om die bepalings van die Freedom Charter teen die ANC leierskap af te speel. Dit het hom in ‘n gunstige posisie onder die werklose en lae inkomste groepe geplaas.
Hy sal waarskynlik eers poog om ‘n wig tussen die ANC leierskap en hulle volgelinge op daardie gronde in te dryf sodat die infrastruktuur nie vir hom verlore moet gaan nie.
“Jy is ‘n verleentheid vir liberale Afrikaners en ‘n skande vir Suid Afrika”
Cronjé sê: “Hofmeyr is ’n volslae idioot. “Hy regverdig sy rassisme met Malema se ‘skiet die Boer’”
WAT IS MORELE HOËGROND?
Hierdie het ‘n modewoord geword wat veral vroeër baie gebruik is deur Constand Viljoen en ander Liberale politici. Die bedoeling is waarskynlik eerder om die verdraagsaamheid as die sedelikheid van ‘n persoon in perspektief te stel en in die lig daarvan verdien die aanhoudende gekerm oor rassisme ons Afrikaner aandag.
Juis omdat hierdie aangeleentheid die lewens-en-wêreldbeskouing van die Afrikanervolk raak, kom tree die
Afriforum, ’n burgerreg organisasie wat uit die vakbond Solidariteit uit ontstaan het, het ’n voorvegter vir burgerregte in die vorm van Kallie Kriel, en as rugsteun Radio Pretoria in die vorm van Friedel Hansen, wil dit voorkom. Dit verg egter meesal konsentrasie om te bepaal watter burgers se belange by hulle voorkeur geniet, ongeag van wat hulle voorgee.
Terwyl Afrikanerorganisasies as ‘n reël deur die hoofstroommedia ignoreer word is die hoeveelheid gratis publisiteit wat Solidariteit (en Afriforum) ontvang, kennelik nie daaraan onderworpe nie.
Die AVP se kritiek teen AfriForum, Solidariteit, Agri SA en ook TLU-SA was en is deurgaans dat onderhandeling, deelname en gesprek met die Regime geen heil vir die vryheidstryd van die Afrikaner inhou nie.
GROND: NET HITTE, GEEN LIG Rapport 2012/02/25 – deur Frans Cronje
Dr. Pieter Mulder, die VF+-leier, het sy kop in ’n bynes gesteek toe hy onlangs gesê het meer grond behoort reeds aan swart mense as wat die regering voorgee en dat swart Suid-Afrikaners geen historiese aanspraak op die Noord- en Wes-Kaap het nie.
Dié opmerkings moet gelees word teen die agtergrond van die dikwels aangehaalde feit dat 87% van grond gedurende apartheid aan wit mense behoort het en dat min vordering sedert 1994 gemaak is om dié prentjie te verander. ’n Paar eenvoudige sommetjies toon egter dié syfer is ver van die waarheid.
Enige gesprek oor grondeienaarskap in Suid-Afrika loop gevaar om meer hitte as lig te genereer. Die rede is deels dat min deelnemers aan die debat die moeite doen om enige navorsing oor huidige eienaarskap patrone te doen.
Net so het min van Mulder se vele kritici die afgelope paar dae enige van sy feite bevraagteken, maar eerder teruggeval op rasse beledigings en verwyte.
So, aan wie behoort grond in Suid-Afrika? Die land se totale grondoppervlakte is 122 miljoen hektaar. In Maart verlede jaar was ’n kwart hiervan (of 31 miljoen hektaar) in staatsbesit. Die orige 75% (of 91 miljoen hektaar) was in private besit.
JUDAS 1-25
1 JUDAS, ’n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is:
2 Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!
3 GELIEFDES, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid te skrywe, het ek die noodsaaklikheid gevoel om julle deur my skrywe te vermaan om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is.
4 Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, en die enigste Heerser, God, en onse Here Jesus Christus verloën.