daar is vermanings wat aan die adres van mnr. Botha gerig moet word. Die eerste vermaning is dat hy nie met die Afrikanervolk kan speel nie.
As ek sê, skiet die Boer, dan beteken dit nie skiet die Boer nie was Malema se verweer.
Die ou Grieke het hul vooruitgangsideaal probeer vasvat met die leuse, “citius, altius, fortius”, vinniger, hoër en sterker.
MNR FRANK DE LEEUW: "ONS WIL MET HIERDIE RADIOSTASIE BAIE NASIONALISTE WÊRELDWYD BEREIK".
We hebben een interessant vraaggesprek met meneer Frank de Leeuw die 19 jaar geleden de West-Vlaamse kustplaats Oostende verwisselde voor de voorsteden van de engelse stad London.
n.s: Oostende is 'n hawestad aan die Noordsee in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere Die stad is min of meer in die middel van die Belgiese kus geleë en het sowat 70 000 inwoners (2013). Dit is 'n belangrike sentrum vir toerisme en ekonomiese bedrywighede. Die stad beskik oor beide 'n see- en lughawe. Daar is baie plekke soos bv Spioenkop wat aan die kus lê ,wat herinner aan die Anglo Boereoorlog. Ook die ondersteuners van die sokker klub 'Koninklijke Voetbal Vereniging Oostende' (KVO) dra daai naam. Andere Vlaamse stede soos: Lier, Hoboken, Antwerpen, Borgerhout en Merksem het almal 'n Paul Krugerstraat. In Eeklo verkoop hulle Kruger bier wat genoem is na president Paul Kruger van die Transvaalse Republiek.
TEENOORSTAANDE STANDPUNTE
Teenoorstaande geloof, politieke en sosiale standpunte onder homogene gemeenskappe kom deesdae wêreldwyd voor. Indien Nicholas Wolpe, die Suid Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes en die Australian Jewry se sienings vergelyk moet word met die Russiese Joodse aktivis, Avigdor Eskin van Jerusalem, Binyamin Netanyahu, die Israelse premier en Eli Yishai, Israelse minister van binnelandse sake, sou dit moeilik wees om te glo dat hulle van dieselfde volk is.
SUID AFRIKAANSE JOODSE TERRORISTE ‘n Brief van die AVP aan die Joodse Raad van Afgevaardigdes om te verneem of hulle saamstem met die standpunt uit Tel Aviv in die lig van die oorheersende betrokkenheid van Joodse terroriste tydens die Rivonia sage toe Mandela gevang is.
"Suid-Afrikaners in die algemeen verstaan nie die belangrikheid van ons geskiedenis nie," het Nicholas Wolpe gesê. "Ons vier nie wat ons nalatenskap regtig beteken nie, dis duidelik wanneer dit kom by Erfenisdag wat verander het in Braaidag. Ons moet wie en wat ons is, weet wie drie maande voor die inhegtenisname van Nelson Mandela en ander belangrike leiers gebore is, en hulle te identifiseer as leiers van die vryheidsbeweging op 11 Julie 1963." Wolpe sê besoekers aan die plaas is altyd geskok dat daar "wit mense" betrokke was in die bevrydingstryd. Die meesterbreine agter die beplanning was almal wit Joodse kommuniste wat swartes aangehits het.
111 JOHANNES 1:11
Geliefde, moenie navolg wat kwaad is nie, maar wat goed is. Hy wat goed doen, is uit God; maar hy wat kwaad doen, het God nie gesien nie.
Soos wat Abraham vir Sodom en Gemorra gebid het, bid ek vanoggend vir ons afvallige Afrikanervolk O Vader. Dat ons sal nastreef wat goed is en sal ophou om dit wat verkeerd is, nie net self te doen nie, maar ook ons oë afwend van hulle wat dit doen. Dat ons nie soos die vrou van Lot sal omkyk met hunkering na dit wat ooglopend verkeerd is nie, dit sal afwys en teëgaan in Jesus se naam. Amen
Hy het twee keer gesê: “Ek kan nie ’n homofobiese God aanbid nie en ek weier om na ’n homofobiese hemel te gaan – dan gaan ek eerder na die ánder plek.”
Die AVP waarsku uit die Bybel omdat ons glo dat dit die geïnspireerde Woord van God is, juis omdat Jeremia reeds vroeg oor hierdie onderstaande houding geprofeteer het:
JEREMIA 6:8-15
8 Laat jou tugtig, Jerusalem, dat my siel nie van jou vervreemd word nie, dat Ek jou nie ’n wildernis maak, ’n onbewoonde land nie.
9 So sê die HERE van die leërskare: Hulle sal die oorblyfsel van Israel skoon afoes soos ’n wingerdstok. Slaan jou hand weer soos ’n druiwesnyer aan die lote!
10 Wie sal ek toespreek en waarsku, dat hulle kan hoor? Kyk, hulle oor is onbesnede, sodat hulle nie kan luister nie. Kyk, die woord van die HERE is vir hulle ’n smaad, hulle het daar geen behae in nie.
11 Daarom is ek vol van die grimmigheid van die HERE; ek het my moeg gemaak om uit te hou. Giet dit uit oor die kinders op die straat en oor die versameling van jongmanne, oor almal; want ook die man saam met die vrou sal gevang word, die grysaard saam met die oue van dae.
12 En hulle huise sal oorgaan op ander mense, landerye en vroue, alles tesame; want Ek sal my hand uitstrek teen die inwoners van die land, spreek die HERE.
13 Want van hul kleinste tot hul grootste maak hulle almal onregverdige wins, en van die profeet tot die priester pleeg hulle almal bedrog.
14 En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede! — terwyl daar geen vrede is nie.
15 Hulle kom in die skande, omdat hulle gruwel bedryf het; tog skaam hulle hul nie in die minste nie, tog weet hulle nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek aan hulle besoeking doen, sal hulle struikel, sê die HERE.(Ons beklemtoning)
KAAPSTAD. – NET OMDAT IETS IN DIE BYBEL STAAN, IS DIT NIE NOODWENDIG WAAR NIE.