Die begrafnis is glo bestem om die begrafnisse van wêreldfigure soos Pous Johannes Paulus en Diana van Brittanje na die kroon te steek.
Moet die dood en begrafnis van Nelson Mandela ook as die dood en begrafnis van die 1996-grondwetlike bedeling in die land gesien word?
Daar is vele vrae in dié verband in die lig van die ysere beheer wat die Amerikaanse administrasie gaan instel oor bedrywighede in die land onder die dekmantel die reëlings is noodsaaklik wat betref die vlotte verloop van die sogenaamde "wêreldikoon" (sekere behoudende kommentators verkies die woord "afgod" wanneer na Mandela verwys word), se begrafnis. Die begrafnis is glo bestem om die begrafnisse van wêreldfigure soos Pous Johannes Paulus en Diana van Brittanje na die kroon te steek. Dat daar 'n Amerikaanse ystergreep op verwikkelinge in Suid-Afrika en die voortgang in ons daaglikse lewe kom wanneer Mandela sterf, kan uit onderstaande berigte afgelei word.
‘n Interessante ontleding van iemand uit Egipte.
This was written by a woman born in Egypt as a Muslim.
Joys of Muslim Women
By Nonie Darwish
In the Muslim faith a Muslim man can marry a child as young as 1 year old and have sexual intimacy with this child. Consummating the marriage by 9. The dowry is given to the family in exchange for the woman (who becomes his slave) and for the purchase of the private parts of the woman, to use her as a toy. Even though a woman is abused she cannot obtain a divorce. To prove rape, the woman must have (4) male witnesses. Often after a woman has been raped, she is returned to her family and the family must return the dowry. The family has the right to execute her (an honor killing) to restore the honor of the family. Husbands can beat their wives 'at will' and he does not have to say why he has beaten her.
Hulle het op 5 Julie hierdie berig van Arkas van Rooyen, die opskrif wat merkwaardig met AVP-opskrif ooreenkom, gepubliseer: A trend to shift responsibility for bank losses onto blameless depositors lets banks gamble away your money.
Die AVP verwys u na die artikel van mnr. Arcas van Rooyen: “Hoe veilig is u spaargeld,....dink u?”, verder af op die webblad. Hier verskyn dit nou uit die perd se bek dat u na ander bergplekke vir u spaargeld sal moet soek as u dit nie wil verloor nie!
JOU SPAARGELD SAL LAND HELP BOU - SAKE RAPPORT
Jun 30 2013 06:00 Adri van Zyl
Die spaargeld van Jan en alleman in bankdeposito's, aftreefondse en kollektiewe beleggings gaan aangewend word om die broodnodige infrastruktuur in Suid-Afrika te finansier.
'n Taakspan van die regering, die nasionale tesourie en die vereniging van spaar en beleggings (Asisa) hoop om binne 'n jaar met oplossings vorendag te
kom oor hoe die private sektor betrokke kan raak by die finansiering van die infrastruktuurprogram, waarvoor R4 300 miljard oor die volgende 30 jaar
nodig is.
For many years, The US media treated Mandela as a communist and terrorist,
In Global Research:
There’s anger amidst the apprehension in South Africa as the numbers of “journalists” on the Mandela deathwatch grows. Members of his family have about had it, comparing what even the New York Times called a “media swarm” to African vultures that wait to pounce on the carcasses of dead animals.
President Obama was soon in South Africa, carrying a message that he hyped as one of “profound gratitude” to Nelson Mandela. The Times reported, “Mr. Obama said the main message he intended to deliver to Mr. Mandela, “if not directly to him but to his family, is simply our profound gratitude for his leadership all these years and that the thoughts and prayers of the American people are with him, and his family, and his country.” It doesn’t seem as if the South Africa’s grieving for their former president’s imminent demise are too impressed with Obama seeking the spotlight. Some groups including top unions protested his receiving an honorary degree from a university in Johannesburg.I
ndividue wie bankrekeninge het wat 100 000 Euro of meer bevat sal geskut word as reddingsmiddel om die banke in stand te hou.
Interessante gebeure het aan die lig gekom tydens ons besoek aan Europa gedurende Junie 2013. Die Europese Unie se Ministers van Finansies het 'n skokkende nuwe plan aangekondig wat elke bankrekening in Europa kwesbaar sal maak om banke wat in finansiele knyp is te red van ondergang. Individue wie bankrekeninge het wat 100 000 Euro of meer bevat sal geskut word as reddingsmiddel om die banke in stand te hou. Blykbaar wil hulle nie meer belasting betalersgeld gebruik om banke uit die moeilikheid te help nie.
Hierdie nuwe raamwerk vereis verbandhouers, aandeelhouers en groot rekeninge wat meer as 100 000 Euro in die bank het, die eerste sal wees wat verliese sal ly wanneer banke in die knyp nie gered kan word nie. Dit meen as jy 'n bankrekening in Europa het en jy een more opstaan, elke sent wat u het bo 100 000 Euro gevat sal wees sonder toestemming. Deposito gelde minder as 100 000 Euro sal beskerm word en belastingbetalersgeld sal alleen as 'n laaste toevlugsoord gebruik word in die reddingspakket.
'n Hoogs kontroversiële berig in die Guardian Express. Dit sal interessant wees om vorentoe te sien wat werklik waar is. Die AVP plaas dit soos wat ons dit ontvang het.
Nelson Mandela Life Support Shut Down as Respected Humanitarian Dies Age 94? (UPDATE)
Conflicting Reports on Nelson Mandela Death at 94 (Update)
Added by Michael Smith on June 26, 2013.
Saved under Breaking News!, Michael Smith, Rebecca Savastio, South Africa, World
This is an update to the original article that I wrote last night. It has upset a lot of people and I have written an addendum with new facts that will prove our assertions that the great man is dead. If you want to read the original article please scroll down to the bottom of the page.
Despite the fact that reliable sources have revealed that after Nelson Mandela’s life support machine was shut down and he died with his family around him, the South African government continues to insist that Mandela is recovering and not dead yet. According to our sources in South Africa Nelson Mandela has died in the hospital aged 94.