En die HERE jou God sal hierdie nasies so langsamerhand voor jou uit verjaag; jy mag hulle nie gou vernietig nie, dat die ongediertes nie teen jou die oorhand kry nie.
DEUTERONOMIUM:1-26
AS die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy;
2 en die HERE jou God hulle aan jou oorgee, dat jy hulle verslaan, dan moet jy hulle geheel en al met die banvloek tref; jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie.
Hoe is dit dan dat ’n hele string ervare joernaliste op vervroegde pensioen is terwyl Koos skatryk word?
Soos al gesuggereer en bewys is: daar is 'n groot skroef los by Naspers. En die onvermydelike vermoede: daardie los skroef is Koos Bekker.
Peet Kruger, redakteur van Beeld, se uitrangering na 'n sylyn het niks te doen met 'n topswaar-bestuur nie (dié topswaar-bestuur die gevolg van Naspers se drukkers- en uitgewersmonopolie waarin ook van die heengegane bestuur van Perskor opgeneem is), maar alles met die voorskrifte van Bekker, 'n Oosterse Magjaar as daar ooit en was. Met Peet, lid uit 'n stoere NP-familie (pa in die politiek, broer Heinrich wat ook by Naspers was toe Naspers nog NP was), na die wal bevorder, staan daar al hoeveel van Naspers se beste stuurlui aan wal.
Wees bly daar is konsultasie, want Jan van Riebeeck het Pretoria se naam gegee sonder om te probeer uitvind aan wie die grond behoort.
Dít was gister Apson Makaung, ’n ANC-raadslid, se geskiedenisles aan die DA in die Tshwane-raad.
Broeders en Vriende
Hieronder verskyn ‘n berig uit vandag se Beeld. ‘n Paar jaar gelede het die vorige minister, ene “DR” (onbekend waar hy die titel verwerf het) Pallo Jordan die soortgelyke wysheid(!!!) kwytgeraak dat die Voortrekkers na “Tshwane” toe gery het op die pad wat “Koning Tshwane” gebou het, en toe die naam na Pretoria verander het. Toe is die beeldjie van die sogenaamde koning voor die stadsaal geplaas.kommentaar van 'n webleser met 'n interessante strekking!: Van dubbelsinnig na veelsinnig na onsinnig, dié VF Positief. Kortbroek-comrade Piet, glo 'n hoogleraar in kommunikasiekunde, sal hierdie "beleid" van hom net aan 'n student wat hy in die kommunikasiekunde opgelei het - en dalk Jacob Zuma - kan verkoop: KAAPSTAD. – Die Vryheidsfront Plus het sy missie gewysig en alle verwysings na ’n volkstaat daaruit verwyder.
Die missie, wat artikel 3 van die party se grondwet vorm, is op 17 November verlede jaar deur die meerderheid van die party se federale raad goedgekeur, met enkele teenstemme. Sedert die party se stigting in 1994 was die volkstaat-ideaal sentraal tot die VF+ se identiteit. Die stigtersleier, genl. Constand Viljoen, het in daardie verkiesingsveldtog gesê die aantal stemme vir die party sal ’n aanduiding gee van hoe sterk die steun vir ’n volkstaat is.
STIGTING SWAAN-KLEEF-MAAR-AAN: "ONS FOKUS OP EIE IDENTITEIT, VRYHEID EN SOEWEREINITEIT".
We hebben een interessant vraaggesprek met twee van de oprichters van een gloednieuwe stichting die burgers bewust wil maken dat het zéér belangrijk is dat ze voor hun eigen rechten blijven opkomen en zich niet als makke schapen in een bepaalde richting hoek of hok moeten laten duwen.
"Mevrouw de Vries om met u te beginnen kunt u de lezers vertellen wanneer het idee postvatte om met deze stichting te beginnen?"
“Eigenlijk heeft het een hele lange voorgeschiedenis want ik had al jaren via blogs, Facebook en fora contact met honderden mensen en altijd weer kwamen we dan als vanzelf terecht op de actuele politieke situatie, de Europese Unie en de Islam. Ik ben al die tijd zelf heel actief bezig geweest om informatie met anderen te delen en andere mensen te overtuigen dat we er iets aan zouden moeten doen.”
“Het idee voor een stichting is echter ontstaan in Juni 2013 op Facebook toen, zoals zo dikwijls gebeurde talloze mensen steen en been klaagden over de gevolgen van de Islamisering, de Euro en de reeds genoemde Europese Unie. Bovendien was er een enorme ontevredenheid over de arrogantie, de onbetrouwbaarheid en de wanprestaties van de regeringspartners VVD en PvdA. De mensen vonden stuk voor stuk dat er iets moest gebeuren om te voorkomen dat de problemen nog ernstiger zouden worden.”(n.s die PvdA is die sosialiste en die VVD is die liberale)
Vandag is daardie vermetele en bloeddorstige dier in ongetemde morele vermetelheid op nie alleen die Afrikanervolk self nie maar ook op sy Protestants Westerse lewens- en wêreldbeskouing gefokus.
Daar is steeds mense en instellings wat skynbaar die Afrikanervolk se belange op die hart dra wat ewe vroom aanbeveel dat regsgedinge die uitweg vir voortgesette politieke lewe vir die Afrikanervolk is. Niks kan verder van die waarheid af wees nie.
In 'n onderhoud met Dirk Hermann, wat deur – wie anders? - Naspers gepubliseer is spog Hermann oor hoeveel regsgedinge die vakbond Solidariteit voer ter wille van, sal ons maar raai, regverdige behandeling van Solidariteit-lede in die arbeidsmark, of moontlik, waar Solidariteit-lede gekeer word weens Swart bemagtiging om tot die arbeidsmark toe te tree, die weg vir hulle oop te maak. Dat Solidariteit hom knus in Radio Pretoria tuis gemaak ervaar die luisteraar wat op daardie radiostasie inskakel daagliks, soms weens die flagrante propaganda wat gaste vir die reënboogland maak, soms êrens versteek in die stasie se sogenaamde nuuskommentaar se subtiele oorreding. So was daar Dinsdagoggend 27 Augustus 2013 weer vrome woorde, met die subtiele oorreding dat die grondwet en regsgedinge wat gegrond is op bepalings van die grondwet, die weg na 'n toestand van heil vir die Afrikanervolk kan wees,