A CRASH COURSE ON THE COMING U.S. WAR WITH SYRIA, IRAN AND ???
September 2, 2013
Zbigniew Brzezinski, US National Security Advisor under Jimmy Carter, visits his Mujahedeen boys in Afghanistan. |
. *** FLASHBACK : AN IMPORTANT HISTORICAL PRECEDENT*** 1979-1989: The US, UK and Saudi Arabia recruit, train, and equip a massive army of foreign nationals to lure and fight the Russians (then known as Soviets) in Afghanistan. These hard line Islamic fighters, known as “Mujahidin” receive billions of dollars worth of aid. Later on, the various Muslim legions evolve into what is loosely referred to as “Al Qaeda.” |
Die Afrikanervolksparty (AVP) sê vandag reguit vir Flip Buys en Dirk Hermann van Solidariteit en wie ook al betrokke is by hul bedenklike eksperiment waarvolgens hulle die Nuwe Suid-Afrika (NSA) met sy grondwet wil maak werk: Julle sal dit nie regkry nie. Die AVP voeg by: Julle sal dit net regkry oor die dooie liggaam van die Afrikanervolk en die dooie liggaam van wat 'n Calvinisties-Westerse kultuur en arbeidsbeskouing is. Julle verspeel kosbare tyd. Laat daar eerstens net gekyk word na die geopenbaarde en klandestiene en potensiële vennote van Solidariteit in so 'n maakwerk-eksperiment. Die eerste noodwendige en onontsnapbare Solidariteit-vennote is die drieledige sameswering waaruit die ANC-regime bestaan, dit is die ANC self en dan ook die SA Kommunistiese Party (SAKP) en COSATU. As 'n opsigtelike voorbeeld dat as 'n organisasie die NSA wil maak werk hy noodwendig hand om die hals staan met die SAKP is 'n foto van 'n onlangse beraad waarop Flip Buys en Gwede Mantashe saam verskyn. Mantashe het nie sommer net 'n hoofsekretaris van die SAKP geword omdat hy dalk 'n beeswagtertjie was nie, mnr. Buys. Hy is 'n kommunis, dalk van die Afrika-soort, maar oor sy ideologiese uitgangspunte hoort niemand te twyfel nie.
Daarom vereenselwig Afrikaners hulle maklik met ’n benadering wat etnisiteit verwerp en net op die individu fokus.
WAG OP DIE HERE!
Omstandighede wat die geneigdheid het om ‘n mens negatief te maak en irrasionele besluite te laat neem, ‘n werktuig in die hand van die Satan, se invloed word beperk deur beginsel wat setel in die Woord van God. Ons dank aan Nico wat nadat hy Sondag se riglyn op ons webblad gelees het, bereid was om die waarde daarvan vir hom persoonlik met ons by die AVP te deel! Tereg sluit hy ons almal daarby in wat onder moeilike omstandighede deur ons geloof staande gehou word.
Meneer,
Baie dankie vir bogenoemde bydrae. In `n donker oomblik wou ek dit eers nie lees nie omdat dit Engels is. Gelukkig het 'Iets' my gedryf om wel te lees, en toe verwoord dit presies my gemoedstoestand die afgelope maand.
Die ouens om die vleisbraaivure? Die regses? Die mense met 'n AWB-mentaliteit? Ondersteuners van die Afrikanervolksparty (AVP)? Dink weer en onderwerp so 'n aanklag aan ernstiger ondersoek.
Voor daar so een en ander oor so 'n ondersoek geskryf word, iets oor die aandagafleiers, daardie weerligafleiers (wat van byvoorbeeld daardie mure wat in vroeër dae se goudmyne aan die Witwatersrand digby die skagtorings opgerig is, die doel was glo om die weerlig af te lei?): Die groot aandagafleiers van die NSA se onomkeerbare dodelike heengaan is deesdae Afrikaner-akademici; daar woed juis weer 'n debat oor moedswillige en/of onversigtige en/of onverantwoordelike uitlatings deur 'n dosent van die Universiteit van Johannesburg dr. Piet Crowcamp.
Terug by die eintlike politieke tjankbalies in die land. Of, wag eers. Eers net gou 'n opmerking oor nog 'n groep: Daar is die sport- en veral die rugby-ondersteuners. Hierdie lot ontsnap skynbaar ook die lyding van die NSA, hoewel, gedagtig aan die kwynende toeskouergetalle Vrydag- en Saterdag-aande in die pawiljoene (dit lyk al of hulle in die sewende hemel, dis nou 'n plek reg langsaan Sewende Laan is)Die Amerikaanse imperialistiese ywer om wêreldwyd energiebronne te beheer en reeds ontbloot staan in die moord op Saddam Hoesein oor wapens van massavernietiging waarvan die bestaan toe nooit bevestig kon word nie, staan hom te herhaal in Sirië. Assad se ontkenning dat hy en sy regering nie verantwoordelik is vir die aanwending van gifgas in die huidige burgeroorlog wat daar woed, het groter geloofwaardigheid as die Amerikaanse verklarings dat die Siriese optrede militêre ingryping regverdig.
Hoe dit ookal sy, die potensiaal vir oorlog eskaleer byna daagliks en sou dit realiseer, sal brandstofpryse onmiddellik drasties verhoog en te korte ontstaan, wat op hulle beurt elke kommoditeit se prys die hoogte sal injaag in ‘n tyd wat veral blankes in Suid Afrika dit die minste kan bekostig. Die AVP maan Afrikaners om vir sover dit moontlik is nie skuld te maak en tydig voorsiening vir brandstof en ander lewensmiddele te maak.
"Wait on the Lord." — Psa 27:14
It may seem an easy thing to wait, but it is one of the postures which a Christian soldier learns not without years of teaching. Marching and quick-marching are much easier to God's warriors than standing still. There are hours of perplexity when the most willing spirit, anxiously desirous to serve the Lord, knows not what part to take. Then what shall it do? Vex itself by despair? Fly back in cowardice, turn to the right hand in fear, or rush forward in presumption? No, but simply wait. Wait in prayer, however. Call upon God, and spread the case before him; tell him your difficulty, and plead his promise of aid. In dilemmas between one duty and another, it is sweet to be humble as a child, and wait with simplicity of soul upon the Lord. It is sure to be well with us when we feel and know our own folly, and are heartily willing to be guided by the will of God.