1 Kronieke 16:7-36
“Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak.” (Vers 16). In hierdie vers ontdek ons ‘n waarheid wat so maklik in die huidige samelewing vergeet word, nl. dat die mensdom talle gode het wat hulle aanbid. Daar is en bly egter net een ware, lewende God en dit is die Skepper van hemel en aarde van wie ons lees in Génesis tot Openbaring in die Woord van God.
Met sinkretisme (die vermenging van godsdienste) word mense deesdae mislei deur voor te gee dat alle godsdienste (en derhalwe alle gode) gelyk is, maar hierdie is ‘n leuen wat talle mense tot ‘n val bring in hul geloofslewe. Hoe gebeur dit egter dat mense hierdie leuen glo? Hoe kan mense glo dat die Almagtige God wat hemel en aarde gemaak het “gelyk” is aan een of ander afgod? Dit is omdat mense nie waarlik vir God ken nie.
Dit is betekenisvol dat Afrikanerleiers van voor 1948 se verkiesing, apartheid as verkiesingslagkreet gebruik het. Hoewel ‘n gedetailleerde ontleding van die oorsake vir die oplaaiende rasseprobleem nie op skrif was soos in die artikel wat hieronder geplaas word nie, was hulle insig en aanvoeling nie uit die luggegryp nie. Die beleidsrigting was enersyds gevorm deur die geskiedkundige praktyk van rasvermenging en andersyds deur die holistiese politieke sienswyse van Genls. Botha en Smuts wat aan die Britte meer gedienstig was as aan hulle eie volk.
Onderstaande Artikel is egter verrykend en van onskatbare waarde vir enigiemand wat sonder rassehaat die innerlike impuls om die eie te handhaaf sonder vooroordeel te verantwoord.
HOW AFRICANS MAY DIFFER FROM WESTERNERS BY GEDALIAH BRAUN
I am an American who taught philosophy in several African universities from 1976 to 1988, and have lived since that time in South Africa. When I first came to Africa, I knew virtually nothing about the continent or its people, but I began learning quickly. I noticed, for example, that Africans rarely kept promises and saw no need to apologize when they broke them. It was as if they were unaware they had done anything that called for an apology.
By die oorweging van stellings soos dié van F.W. de Klerk en sy Stigting dat die toestand in Suid Afrika onder Swart meerderheidsregering ‘n beter toestand is as voor 1994, moet ‘n mens werklik naïef, indien nie kranksinnig wees as jy só ‘n stelling sonder meer aanvaar sonder om eerstens die gevolge van die verandering wat ingetree het te verreken en tweedens jou self op hoogte te bring met die werklike doel wat ons voormalige leiers met die beginsel van afsonderlike ontwikkeling gehad het nie. Indien die huidige kritiek teen die omvangryke verval in Suid Afrika in aanmerking geneem word, is dit verstommend dat die vooruitskouing van nugter politici wat die gevolge van rasvermenging verdiskonteer en daaroor gewaarsku het, vandag in al elf tale verswyg word! Rasionele en logiese beredenering oor die bedreiging wat dié liberale uitgangspunt vir Nasionalisme in die algemeen, maar in die besonder vir die behoud van rasse identiteit inhou, kon nie weerlê word nie en is op onverskillige wyse bloot as onsin afgemaak. Dit is dr. G.D. Scholtz wat verwys het na W.G. Ballinger wat reeds in die Jan Hofmeyr tydperk in 1934 verklaar het: “ I would like to see the same electoral qualification for both Europeans and non Europeans and believe that the higher the test the greyter would be the probability that ultimately the native voters should outvote the the European voters.
Nhlanhla Nene die nuut aangestelde minister van finansies (Pravin
Gordhan se opvolger) het met n bedenklike fiskale regrukplan vorendag
gekom wat verskeie ekonome se wenkbroue laat lig het.
Sy vooruitskouing van S A se Staatsfinansies oor die volgende 3 jaar is soos volg:
Beraming in Miljard
Inkomstes Uitgawes Verskil
1] 2014 -15 R1 093,9 R1 247,1 miljard [ R 153,20 ]
11] 2015- 16 R1 199,5 R1 344,5 " [R145,00 ]
111] 2016-17 R1 323,0 R1 437,1 " [R114,10 ]
1V] 2017-18 R1434,6 R1 553,4 " [R118,80]
Alhoewel Nene drastiese bestedingsbesnoeiings aangekondig het reflekteer sy syfers dat die uitgawes deurgaans tot by die jaar 2018 aansienlik meer gaan wees as die inkomstes (sien jaarlikse verliese onder die verskil kolom hierbo) Om hierdie verliese te finansier sal die geld of geleen moet word of belastings drasties verhoog sal word. ‘n Verhoging in rentekoerse sal die ekonomie tot stilstand bring met gepaardgaande werkloosheid indien hierdie roete gevolg gaan word?
Dit is tog interessant hoe die winde van verandering kan waai waar hy wil en wanneer hy wil. Toe Cameron weier om Zuma persoonlik te woord te staan, besluit Zuma dat hy ‘n staatshoof is en nie sommerso afgewys kan word nie. A Nee A! Dan sal hy nie die beraad in Engeland waar hy die hoofspreker sou wees, bywoon nie! Die koningin ontvang hom dan!! Wie is Cameron nou eintlik? Die Afrikanergeskiedenis is ryk aan epogmakende gebeure waar beide Zoeloes en Britte in slagorde teen die Afrikaner opgestel was. Waar hulle selfs saamgewerk het om die Afrikanervolk aan die Britte onderwerp te probeer kry. Waar hulle sedert 1994 daarin geslaag het om met die gemeenskaplikheid van die Kommunisme, met ander swart rasse saam die Engelse se dienstige lakeiregime geword het waaronder die Afrikanervolk nou gebuk moet gaan. Sedert Harold McMillan se “Winds of Change” het die winde nou ons twee eertydse vyande oorhoops met mekaar. Soos wat die wind aanhou waai, kan daar nog etlike politieke kinkels in beide van hierdie twee Afrikanervyandige karakters se kabels ontstaan wat selfs sonder ons toedoen, vir ons vryheidstryd voordelig kan wees. As apartheid nie in Zuma se beoordeling van die Cameron optrede figureer nie, dan sal die AVP uiters verbaas wees! Intussen: “Daar’s ‘n wind wat waai, soos hy nou daar waai!”
Jacob Zuma throws a royal tantrum
Carien du Plessis @City_Press 26 October 2014 15:00

President Jacob Zuma and Queen Elizabeth at a state banquet at Buckingham Palace in 2010. On Friday, the presidency said Zuma would no longer attend the 3rd annual innovaBRICS conference in London. Picture: AP
Hebreërs 12:1-29
Die samelewing van ons tyd is so belas met die dinge van die wêreld wat geen heil inhou nie, maar steeds sleep mense hierdie laste saam. Die las van die gejaag na geld, die las om mense te probeer behaag, die las om deur my vriende aanvaar te word, daardie dinge wat eintlik ‘n las vir my word, omdat ek nie meer myself kan wees nie, want ek moet my eie karakter en beginsels prysgee om daardie las te kan saamdra. Nou wonder ons waarom daar soveel hartseer en ongelukkigheid in die wêreld is?In vers 1 van die gelese gedeelte word ons opnuut uitgenooi om die las en sonde wat ons so maklik omring af te lê om sodoende die wedloop van die lewe met volharding te kan voltooi. Ons moet die wedloop van ons lewe m.a.w. aflê as ‘n wedloop/lewe vir Christus met ons oog gevestig op ons Leidsman en nie op die aarde en verganklike dinge wat ons so maklik omring en verlei nie. Ons moet onthou dat ons op aarde geplaas is om God te dien – ons is atlete in sy wedloop en daarom moet dit vir ons gaan om Sy eer en om Hom diensbaar te wees. Hy is die Leidsman en Voleinder van die geloof en ons moet Hom gedurig in ons wedloop op aarde navolg. Onthou, Hy het die wedloop alreeds voltooi en sit aan die regterhand van God – Hy ken die weg daarheen die beste en daarom kan ons Hom ten volle vertrou om ons op die regte pad te lei. Hy is immers die enigste weg na ewige saligheid.
Dat politiek die gewone gang van sake kan dikteer word duidelik in Amerika demonstreer. Dit is waarom Christelik-nasionale beleidsbenadering vir ‘n gelowige volk onontbeerlik is. Dit bepaal die reg, die onderwys en ook tersiêre grondslag wat identiteit en kultuur sowel as die standaard van die akademie in stand hou, die geloofsgrondslag, sedes, morele waardes en standaarde beskerm, bewaar en bevorder en die vyande daarvan beheer en op hulle plek hou. By gebrek daaraan word die vyand van die Christelike-nasionalisme bemagtig om vanuit gesagsposisies deur middel van die politiek, wette te maak wat selfs die geloof begin dikteer. Hierdie onderstaande twee berigte van gebeure in Amerika behoort vir Afrikaners rooiligte te laat flikker oor die stelsel wat de Klerk en genote op ons losgelaat het!
CITY OF HOUSTON DEMANDS PASTORS TURN OVER SERMONS