Van die laagsbesoldigde werksmag van die vorige bedeling in Suid Afrika, wat uit hulle lae inkomste getrou bygedra het tot Transnet se pensioenfonds vir hulle aftrede, is nou al vir jare in kostige litigasie betrokke om die nagenoeg R80 biljoen beroofde pensioengeld uit die Transnet pensioenfonds te probeer terugkry. Transnet se Brian Molefe en vier van die agt trustees van die fonds is egter besig om hulle uiterste te doen om die 600,000 pensioenarisse se saak te benadeel. Wettige diefstal is nou die norm in Suid Afrika en kan selfs in die hof verdedig word. Ou mense wat in hulle diens aan Suid Afrika met min geld en harde werk help bou het aan een van die mees uitstaande vervoernetwerke in Afrika, moet nou krepeer terwyl hulle getrou voorsiening gemaak het vir hulle oudag. Hierdie klomp swart diewe en rowers is met die de Klerkregering se bemiddeling, nou besig om hulleself en hulle swart bure met daardie swaarverdiende fondse te verryk! Wat ‘n “wonderlike politieke prestasie” mnr. de klerk en kie, mag julle op “besondere wyse” daarvoor beloon word!
SA bodies want to fund Zim infrastructure
GALÁSIËRS 5:16-26 Sommig mense wil die onderhouding van die wet tot die uiterste neem om daardeur regverdiging te probeer kry, terwyl sommige mense die verlossing van Jesus Christus en die genade wat ons daardeur ontvang, probeer misbruik om ‘n lewe van ongebondenheid te leef, sonder ‘n gewetensaanklag.Dit is juis omdat geen mens in staat was om ‘n lewe van regverdigheid voor God te lei nie, dat Jesus Christus na die aarde gekom het om ons los te koop van die mag van sonde. Wanneer ‘n mens waarlik tot die besef en aanvaarding kom dat Christus waarlik die Seun van God is en waarlik vir jou sondes gesterf het aan die kruis en jou sodoende losgekoop het van die mag van sonde, sal jy nie weer deur sonde gebind wil word nie! Jy sal deur ‘n oorweldigende dankbaarheid gedryf word om God te probeer gehoorsaam en die verordeninge wat Hy vir ons in die Ou – sowel as die Nuwe Testament gegee het, probeer onderhou uit dankbaarheid. Jy sal tot die besef kom dat jy nie die heerser en lotsbepaler van jou eie lewe is nie, maar dat jou lewe, soos alles op hierdie aarde, ondergeskik is aan God se Wil.
Op Sondag, 01 Julie 2012 het die AVP hierdie diepsinnige ontleding van wyle ds. Tobie Muller geplaas. Hoewel hy maar net 34 jaar oud geword het vanweë die groot griep epidemie van die jare dertig, was hy ‘n besonder begaafde Afrikanerseun wat by al sy bekwaamheid en bo gemiddelde prestasies, ‘n diepe besef van die mens se afhanklikheid van God gehad het. Sy Godgegewe talent het hy nie onder ‘n maatemmer gebêre nie maar neergepen sodat ons daaruit kan put, lank nadat hy nie meer daar is nie. Ons plaas dit graag weer omdat dit so waardevol is.
DIE KORTSTONDIGHEID VAN DIE LEWE (Dr Tobie Muller)
Jakobus 4:14: “Want hoedanig is u lewe? Dit is ‘n damp wat vir ‘n klein tydjie gesien word en daarna verdwyn.”
Die mens onderskei hom van alle ander lewendige wesens ook deur die feit, dat hy, en hy alleen, gebuk gaan onder die besef van sy kortstondigheid. Die dier is wel sterflik, net soos die mens, maar hy weet dit nie. Hy leef voort sonder die kwelling van sterwensvrees. Die engele, aan die ander kant, is selfbewuste wesens soos ons, maar hulle dra die merkteken van die ontsterflikheid
Die enigste sinvolle kommentaar waaraan die AVP kan dink in reaksie op hierdie “briljante” konferensie toespraak van Zokwana is: “This shop is closed because it’s not open! Eishhh” Some people are educated beyond their intelligence.
2014-09-23 11:00
Johannesburg - The apartheid-era land use system caused degradation of land, Agriculture Minister Senzeni Zokwana has said. "All these forms of degradation have compromised the capacity of black rural communities to derive economic growth from the agriculture sector," Zokwana said at the sixth biennial land care conference in Durban on Monday. The summit ends on Thursday. The apartheid land tenure system denied black farmers access to land management support from the state, he explained.
In die lig van die onlangse twee lugrampe, Malaysia Airlines se vlug MH370 wat in Maart 2014 verdwyn het met 239 mense dood en Malaysia Airlines se vlug MH17 waarin 298 mense dood is op Donderdag 17 Julie 2014, is van die mees skokkende gebeure waarin die minagting vir menselewens demonstreer is vir die wêreld om te sien. Die bring van nuwe getuienis bring nou egter Suid Afrika ook in gedrang! In albei hierdie gevalle is daar wyd bespiegel oor die oorsake, dog geen klinkklare bewyse of getuienis van wat werklik gebeur het is beskikbaar nie. Daar word ‘n sluier getrek oor die werklike gebeure om die betrokke lande, persone en instansies wat by hierdie verskriklike vergrype betrokke is, te beskerm.
In Sondag se Sunday Times verskyn daar nou ‘n berig van nuwe getuienis oor die Helderberg vliegramp vlug SA 295 van 28 November 1987 waarin 159 onskuldige mense dood is. Hierdie vliegtuig van die Suid Afrikaanse lugdiens blyk dit nou, het hoogs ontvlambare vuurpylbrandstof aan boord gehad waarop daar ‘n internasionale wapenverbod was.
Daniël 3:1-30
“…Is dit met opset, Sadrag, Mesag en Abednégo, dat julle my gode nie dien nie en die goue beeld wat ek opgerig het, nie aanbid nie?” Koning Nebukadnéser is klaarblyklik so stomgeslaan dat hierdie drie manne nie in vervoering raak soos die menigte van mense en hul tesame neerbuig voor sy afgodsbeeld nie, dat hy hulle voor hom laat verskyn om ‘n verduideliking te eis van hul versuim om hierdie afgodsbeeld te aanbid. Dalk het hulle nie die opdrag mooi verstaan nie of dalk het die boodskap nie betyds by hulle uitgekom nie? Dit kan tog nie wees dat hierdie manne doelbewus weier om voor die glorieryke beeld wat hy laat maak het, te buig in afgodsaanbidding nie?
Ons sien egter in vers 16 van hierdie gedeelte dat hierdie manne nie skaam is om by hul geloofsoortuigings te bly nie en in ‘n vaste vertroue op God onwrikbaar bly staan in hul getrouheid en gehoorsaamheid aan Hom. Hulle vertrou Hom volkome om hul te verlos uit die hand van die dood, sou dit Sy Wil wees. (Vers 17: “As onse God wat ons dien, in staat is om ons te verlos, dan sal Hy ons uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, verlos;”).
So skree die voorbladopskrif van die RIDGE-TIMES van die Hoëveld in Evander op 19 September 2014! Onder enige omstandigheid, in enige land, ‘n opskrif wat dui op anargie! Dié woorde, tussen 50 en 100 mense het op ons losgebrand, kom uit die mond van adj. Offisier Oosie Oosthuizen wat saam met adj. Offisier Marietha Wright op ‘n oproep reageer het toe diewe die sekuriteitsbeamptes by ‘n myn gevange geneem het.
Volgens Jana Oosthuizen van die Ridge Times het die voorval om 11:45 vm plaasgevind toe daar by hulle aankoms dadelik op die polisievoertuig gevuur is. “Ten minste tussen 50 en honderd mense het met AK45’s op ons losgebrand”, sê adj. Oosthuizen.