As hierdie berig in die City Press waar is moet Derby Lewis nie net onmiddellik vrygelaat en vergoed word nie maar elkeen wat daarby betrokke was behoort self elk vir twintig jaar toegesluit te word. Hoewel daar géén vergoeding is wat vir twintig verlore jare kan vergoed nie, sal sy onmiddellike vryheid om met sy gesin sonder ekonomiese knelling sy laaste jare te kan deurbring, ,’n welkome uitkoms wees.
Indien dit waar is dat Derby Lewis geoffer was om die Britse wapenindustrie te beskerm, is dit net ‘n beklemtoning dat die Britte se veragtelike ingesteldheid om mense en selfs volkere en nasies te offer om hulle doel te bereik, sedert hulle verskroeide aarde beleid tydens die Anglo Boereoorlog nie ‘n jota of tittel verander het nie en ook nie hulle onderduimsheid om die blaam op ander dan hulleself te plaas nie. Die Engelse volk sal in die oë van die Afrikanervolk dieselfde status as die barbare van Afrika hê, veral in die lig dat hulle tot nou toe weier om verskoning aan te bied vir die wandade waarvoor hulle teen ons volk verantwoordelik is, saamgelees met betrokkenheid by die omstrede wapenskandaal ten koste van mense se lewens in ruil vir geld.
‘CHRIS HANI WAS KILLED BEFORE HE COULD EXPOSE JOE MODISE’
Heel gepas is die tema van die Afrikanervolksparty se kongres op 10 Oktober 2014, 'n Oorlog sonder Koeëls. Dit was immers die verklaarde doel van Brittanje met die Afrikaner by monde van Alfred Milner pas nadat hulle deur middel van die barbaarste metodes denkbaar die Boere in 1902 tot vrede gedwing het:
The Boer war continues. It is not a war with bullets, but it is a war still.
'n Honderd jaar later duur hierdie sielkundige oorlog teen die Afrikanervolk onverpoosd voort en is die oorlog verhewig sedert die verraderlike oorgawe van die FW de Klerk-regering in 1994. Die vraag vandag is of die Afrikaner ooit werklik besin het wat hierdie oorlog behels en wat die teenoptrede behoort te wees. Die Amerikaanse senator, Barry Goldwater het in die sestigerjare hierdie balangrike uitlating gemaak in sy boek Gewete van 'n Konserwatief:
As 'n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in 'n staat van oorlog met jou; en jy - tensy jy aan oorgawe dink - verkeer in 'n oorlog met hom. Verder, tensy jy aan verraad dink - sal jou doel, soos syne, wees om die oorwinning te behaal. Nie vrede nie, maar oorwinning.
Hierdie artikel het skynbaar op “facebook” verskyn en is vir die AVP aangestuur. Vir almal wat nog nie mooi begryp wat die oorsaak vir die ANC se eierdans oor die Zuma-wapentransaksie inspireer nie, is hierdie artikel nogal insiggewend! Die outeur se naam is skynbaar Johan PB Prinsloo wat artikels op “Toxi News” plaas. Terwyl hierdie skandaal nog oor Zuma en andere in die regime se koppe hang en die gevolge met kunstige politieke systappies tot dusver ontduik word, is die Nkandla berowing van staatsgeld en waarskynlik nog ander donkerkolle besig om aan goedgelowige en “ander” blankes, die Afrika mentaliteit fisies te demonstreer.
Big-Business loves corrupt politicians, which is why they pushed so hard to get the ANC to power in South Africa. Big business could not openly support terrorists, so they called them "freedom fighters". In so doing, they could legally finance them, train them, market them as heroes of "the struggle", because what they were seeking, was an open door to South Africa's minerals and wealth.
Jeremia 5:1-31
“Hulle het die HERE verloën en gesê: Dit is nie Hy nie; en geen onheil sal oor ons kom nie; ons sal geen swaard of hongersnood sien nie;” (Vers 12). Sou ons nie die Afrikaner kan vergelyk met die volk Israel in hierdie gedeelte nie? Die Afrikaner het ook sy God verloën deur af te wyk en weg te doen met ‘n Godsvresende grondwet om plek te maak vir ‘n humistiese grondwet. Boonop het menige dan ook gereken dat die onheil a.g.v. hierdie skandelike daad nie oor ons sou kom nie en ons die hongersnood nie sou sien nie. Inteendeel, daar is valslik waarkuwings uitgestuur dat laasgenoemde juis oor ons sou kom indien ons nie ons Godsvresende grondwet opsy skuif vir ‘n kommunistiese en humanistiese grondwet nie. M.a.w. vergeet van die vrees vir God en dink aan julle aardse belang en gemak!
Hoewel die foto dui op ‘n vreesbevange muntu, is die berig kripties en suggestief. Die regte soort joernalistiek wat gebruik word vir verdagmakery en die skep van klimaat. Indien Khama iemand doodgery het en homself nou wil beskerm kort voor die verkiesing, is dit regtig nie aardverskuiwend in Afrikapolitiek nie.
Die verwysing na die daling in gewildheid en die suggestie dat hy moontlik in die verkiesing uitgeskakel kan word, dui eerder op ‘n president wat nie in lyn wil kom met die vereistes van die Imperialiste nie en dienooreenkomstig opgestel word vir vervanging. Dit laat ‘n mens wonder oor wie werklik Allison se werkgewer is.
Independence you can trust
2 October 2014 06:37 (South Africa)
Africa: Botswana in crisis: perspective from a journalist in exile
Simon Allison
Simon Allison covers Africa for the Daily Maverick, having cut his teeth reporting from Palestine, Somalia and revolutionary Egypt. He loves news and politics, the more convoluted the better. Despite his natural cynicism and occasionally despairing tone, he is an Afro-optimist, and can’t wait to witness and chronicle the continent’s swift development over the next few decades.
Africa 30 Sep 2014 11:21 (South Africa)
Litany of malpractices at Public Works exposed (The Star) SOUTH Africa has lost R35 billion in the last five years – through the wrongful and wasteful construction or leasing of state buildings.
Vernietiging, agteruitgang, bankrotskap, barbarisme. Dit is die kenmerke van die “wonderlike eerste demokrasie” wat Suid Afrika in 1994 mee bekroon is na die gelykstelling van rasse op politieke gebied. Hierdie aandrang vanuit die Internasionale wêreld waarin Brittanje en die VSA die vernaamste rol gespeel het, ten einde die mensdom te bevry van die “euwel” van apartheid, is besig om Suid Afrika te verteer en soos die Ebola virus na elke land toe te versprei wat die sogenaamde multikulturele beleid toepas.
Op die voorblad van die Afrikanervyandige “The Star” word die vraag gevra wie dit is wat die Suid Afrikaanse belastingbetalers “bloei” teen ‘n tempo van 35 biljoen rand. Hulle beantwoord dit self deur te verwys na ‘n: “Litany of malpractices at Public Works exposed”. Die woord “litany” se betekenis word verklaar as ‘n formele gebed met vasgestelde inhoud, wat deur ‘n voorganger gelei word met beantwoording en herhalings deur die gemeente. ‘n Litany of malpractice is dus volgens die Star wat ‘n verbete yweraar was in die vestiging van die reënboognasie, ‘n soort godsdiens van wanpraktyke wat dan nou blootgelê sou wees.
SGP FAKSIELID MNR LUBBERT TALEN: "ONS STAAN HEELTEMAL AGTER HIERDIE BESLUIT".
Twee elektroniese skerme wat binnekort langs die snelweg A 28 geplaas sal word, sal op Sondae geen reklame vertoon. Hierdie word bevestig aan 'n 40 meter hoë uitsaaitoring.
Dertig sakelui uit die dorpie Staphorst wat 'n stigting het opgerig, het gemeen hulle sal ses dae adverteer en die eerste dag gaan die skerm op swart.
Ons het 'n vraaggesprek in die Nederlands met mnr Lubbert Talen wat 'n lid is van die faksie van die Staatkundige Gereformeerde Party en wat nog met vier andere raadslede setel in die munisipaliteit. Hy vertrou ons toe dat vanuit Staphorst die Nederlandse emigrante wat nou in Suid Afrika bly 'n warme hart word toegedra.
"We hebben begrepen dat ondernemers in Staphorst hebben besloten om elektronische reclameborden op zondagen uit te schakelen. Kunt u hier iets meer over zeggen?'