1 Petrus 4:1-19
“om die orige tyd in die vlees nie meer volgens die begeerlikhede van mense te leef nie, maar volgens die wil van God.” Hoeveel mense is daar nie wat hul lewens inrig om na die begeerlikhede van mense te leef nie? Ons almal het tog mense vir wie ons lief is en wie se opinie vir ons belangrik is in ons lewens, maar ons moet egter altyd leef op ‘n wyse wat God se goedkeuring wegdra. Daar is talle mense wat hul lewens leef om die algemeen-aanvaarde opinie nie teleur te stel nie, ongeag of hul God teleurstel in die proses of nie. Is dit hoe ons veronderstel is om te leef wanneer ons bely dat ons Hom waarlik liefhet? In vers 3 vind ons die aanklag wat verklaar dat ons die afgelope tyd nie ‘n lewe geleef het wat onderskeidend van die heidene is nie, maar eerder gedeel het in die dinge wat die heidene aanhang. Is dit nie ook waar vir ons volk wat as God se volk en eiendom veronderstel is om tot Sy eer te leef in die land wat Hy uit liefde en genade aan ons gegee het nie? Wanneer ons die Afrikanervolk wat bykans 176 jaar gelede plegtig trou gesweer het aan God vandag langs enige ander volk op die verhoog van volkere plaas, sou ons lewenswandel onderskeidend wees van ‘n ander, heidense volk? Sal ons Verlosser en Koning se naam grootgemaak kan word deur ons lewenswandel?
.... Dan soek hulle lig by Afrika! Die eienaardige ding met ‘n Afrikaanssprekende liberalis is, dat hy weier om erkenning te gee aan die suiwere en korrekte oordeel van nasionaliste wat die donkerte waarheen liberale denke ons land sou neem, voorspel het. Op onpeilbare wyse volhard hulle in ontkenning van hulle foutiewe en vernietigende ideologiese, (fanciful speculation) beleidsrigtings en blameer alles en almal vir die katastrofale gevolge daarvan.
‘n Klassieke voorbeeld is Max du Preez. Hy sal eerder Moeletsi Mbeki se analise van die toestand waarop Suid Afrika onder ANC terroristebewind afstuur erken, ‘n toestand wat selfs ‘n ongeskoolde tuinwerker of huisbediende vir jou sou kon uitspel vanweë die ooglopendheid daarvan, as om te erken dat hy van meet af aan verkeerd was en sy skryftalent aan te wend om sy mistasting te erken en reg te stel.
Max se vrees vir die onweerswolke wat saampak voer hy nou terug na 2007 toe Zuma president geword het en word dit nou volgens hom die oorsaak van al Suid Afrika se ellende. Dit laat ’n mens regtig somtyds wonder of daar hoegenaamd enige hoop op herstel vir sulke mense is. As Max se hoop vir ‘n sonsopkoms setel in: “The ANC needs to be transformed fundamentally if it is to take us to calmer waters. I know for sure that Zuma will not do this. He doesn’t want to and he doesn’t have the capacity.
The question then is: can it be done? Can the ANC be saved? Who will save it? How long will Zuma be at the helm? Has the rot not gone too deep? Perhaps it has.”, Is hy reeds te ver heen! Genadiglik doen hy dit in Engels!
‘N VOLKSTAAT VIR DIE AFRIKANERS IN SUID AFRIKA?? Zuma het dit ‘n Nkandla in jou kop genoem! Hier is nou die bewys van die waarde van die VVK- Boere-Afrikanervolksraad se volkstaatoefening. ‘n Feitelike weergawe van wat die AVP nog deurlopend voorspel het en nou deur die hof bevestig is volgens die berig in die Diversity Chronicle, geskryf deur Ray Charlston. Sonder om in detail in te gaan om van vooraf te verduidelik waarom so ‘n oefening nie haalbaar is nie, behalwe om weereens te waarsku dat dit aanvaarding van die toestand bevestig, nl. Dat die Swartes ‘n reg op ons land gehad het en dat ons dit van hulle ontneem het. As gevolg daarvan moet ons nou by hulle pleit vir ‘n stukkie grond. Quo Vadis Afrikaner? Dit was dr. Malan se vraag en vra die AVP opnuut. Waar wil u heen? Kom terug na u God! Kom terug na Nasionalisme! Herstel u geloof in die almag van God en sy beskikking vir dié wat hulle hoop op Hom vestig en ophou om toe te laat dat omstandighede dikteer. Bly by die gevestigde en bewese suksesvolle beginsels ongeag wat die wêreld daarvan sê. Lees die berig hieronder en sien hoe hierdie swart prokureur erken dat Suid Afrika ‘n beter plek was voor apartheid as nou. Sy oordeel oor ekonomiese voorspoed, sy eie veiligheid, misdadige toestand, kultuurbewaring, die beste plek om in te woon en die feit dat blankes beter stede ontwikkel (as Swartes), is bepaald strate beter as sy kollega de Klerk se wanstaltige oordeel oor die nuwe Suid Afrika.
LEGA NORD PARLEMENTSLID MNR. PAOLO GRIMOLDI: “ONS KAN Sê DAT SUID-AFRIKA IS NADER AAN NOORD ITALIË EN LOMBARDYE AS SICILIË.”
Ons het ‘n interessante onderhoud met meneer Paolo Grimoldi gehad, wat Lega Nord as Parlementslid verteenwoordig. Hierdie politieke party sit in die parlement sedert 1994 en dra by tot baie goeie dinge vir Italië.
“Meneer Grimoldi: Hoe lank is u al parlementêre verteenwoordiger vir u party?"
"Ek is in 2006 die eerste keer verkies".
"Kan u ons iets van Lega Nord vertel?"
"Lega Nord is 'n politieke party wat onafhanklikheid nastreef vir die noordelike gebiede soos Lombardye wat Italiaans wil bly".
"Wat is die opinie van u party oor die sogenaamde multikulturele gemeenskap?"
In liberale kringe word daar mos wyd bespiegel dat as Ramaphosa president word, sal dit met die blanke in die land beter gaan. Wat ‘n stommiteit! Ramaphosa is behalwe dat hy ‘n Venda is, swart! Hy is slegs voorlopig en op gefabriseerde wyse die vise president en slaag hy daarin om uitverkopers van georganiseerde landbou te skok met sy onlangse uitsprake. Om Theo de Jager en Japie Grobler te verontrus oor die boere se beste belange is bykans onmoontlik en moet dit ernstig wees as Ramaphosa daarin slaag om hulle op hulle agtervoete te kry! Dalk sal die klomp liberale boere in die Kaapprovinsie nou besef dat dit tyd geword het om hakke in die grond te slaan!
Die AVP waarsku nogmaals dat verset teen die onreg wat op ons afgedwing word, net kan slaag indien ons ons nie daarteen verset nie. Die tyd het aangebreek vir landbou organisasies om van liberale leiers ontslae te raak!
Ramaphosa bans farm evictions in bid to solve unrest
Nov 02 2014 10:23 Maryna Lamprecht
Solidariteit lê klag teen regering by VN Nie ‘n woord oor die feit dat die Republiek van Suid Afrika die eiendom van die Afrikanervolk is nie! Nie ‘n woord daarvan dat die ANC Suid Afrika onwettig regeer nie. Nie ‘n woord daarvan dat die de Klerk regering nie ‘n mandaat gehad het om ons land aan die swart terroriste, gelei deur hoofsaaklik Kommuniste en dan nog top kop Kommuniste daarby! Nie dat dit enige verskil sou maak aan die steun uit daardie oord nie. Die vraag wat by ‘n mens ontstaan is, in wie se belang tree Solidariteit dan nou eintlik op as hulle by die VN aanklop vir hulp? Wie in die VN het al ooit iets vir die Afrikanervolk beteken? Hulle was nog altyd voorstanders en ondersteuners van die vernietigende “democracy” wat ons nou beleef! Die beeld wat geskep word dat Solidariteit in belang van ons vryheidstryd optree is vals en word beklemtoon deur hulle erkenning dat die swartes ‘n reg het op ons land. Hulle moet volgens Solidariteit net ophou om teen ons te diskrimineer.
Die AVP Plaas hierdie artikel net soos wat dit ontvang is vir die omstrede maar interessante siening wat tot nadenke stem.
Kevin Myers (born 30 March 1947) is an Irish journalist and writer. He writes for the Irish edition of the Sunday Times, having previously been a columnist for the Irish Independent and a former contributor to The Irish Times, where he wrote the "An Irishman's Diary" opinion column several times weekly. Until 2005, he wrote for the UK Sunday Telegraph. His articles criticise left-wing opinion and the "liberal consensus", sometimes incorporating hyperbole,sarcasm and parody. This essay recently appeared in The Irish Independent: Somalia is not a humanitarian disaster; it is an evolutionary disaster. The current drought is not the worst in 50 years, as the BBC and all the aid organisations claim. It is nothing compared to the droughts in 1960/61 or 73/74. And there are continuing droughts every 5 years or so. It's just that there are now four times the population; having been kept alive by famine relief, supplied by aid organisations, over the past 50 years. So, of course, the effects of any drought now, is a famine. They cannot even feed themselves in a normal rainfall year.