BEKOMMERDE EINDHOVENSE BURGER: MEV. ANITA HENDRIKS: "ONS GOOI WAL TEEN OPVANG VAN ASIELSOEKERS".
Ons het 'n insiggewende gesprek in die Nederlands met mevrou Anita Hendriks, wat reeds 4 jaar faksiemedewerker vir die Party vir die Vryheid in die Nederlandse provinsie Noord Brabant is. Sy het onlangs begin om as bekommerde burger in haar stad Eindhoven, die koms van baie asielsoekers teen te staan. Mevrou se siening is dat die Centraal Orgaan Asielzoekers (COA) feitelik die burgers oral in die land dwing hierdie asielsoekers bloot te aanvaar.
In baie stede en dorpe soos bv. die dorpie Rijs (155 inwoners) wat lê in die provinsie Friesland/Fryslân) en die dorpie Oranje (140 inwoners) wat lê in die provinsie Drente het die inwoners in die najaar geprotesteer. In die eerste geval het die verset sukses gehad en in die tweede geval nie.Hierdie dorpie Oranje sal glo 1400 asielsoekers moet opvang.
"Mevrouw Hendriks we willen u allereerst vragen waarom dit Burgercomité opgericht is en met welk doel?"
In die onderstaande artikel wat in Nuus 24 verskyn het, is ‘n paar waarhede en ook ‘n paar feitlikhede verteenwoordig.
Die waarheid: Die ANC –regime se kaders, vanaf die president tot by die onbenulligste amptenaar, feitlik sonder uitsondering, is oneerlik, onbevoeg en ambassadeurs van dié twee stellings!
Die Feitlikheid: Dat die waarskuwings van dr. D. F. Malan, adv. Hans Strydom, drs. H.F. Verwoerd en Albert Hertzog, mnre. Jaap en Willie Marais en huidig die Afrikaner Volksparty, dat rasseintegrasie in niemand se belang is nie maar tot getalleoorheersing sal lei met gevolglike verval van infrastruktuur, wet en orde, standaarde en uiteindelik oorheersing van die swart meerderheid.
In die lig van hierdie twyfelagtige toestand en skynbare donker toekoms op die vooraand van die gebruiklike feesviering van die geboorte van Christus op die 25ste dag van Desember, wat ‘n okkultiese oorsprong het met die vernederende ho,ho, ho, maar deur die Christendom wêreldwyd as ‘n Christelike feesdag aangeneem is, bly geloof, hoop en liefde steeds die gelowige se anker in hierdie troebel tyd.
Die kragreus Eskom wat reeds sedert 1923 aan Suid Afrika krag voorsien en vandag volledig aan die staat behoort, is deur die staat se wanbestuur, waarskynlik in die grootste verknorsing sedert sy ontstaan.
Volgens sy eie inligting is Eskom een van die top 20 kragvoorsieners in die wêreld met ‘n opmerkingsvermoë van 41 194MW. 95% van Suid Afrika, maar ook 45% van die elektrisiteit wat in Afrika verbruik word, word deur Eskom voorsien. Die direkte voorsiening aan verbruikers in Suid Afrika beloop 45% terwyl die ander 55% deur ander instansies soos bv. munisipaliteite wat by Eskom koop en dan herverkoop word aan eindverbruikers.
Die beeld wat meeste Afrikaners het van Vladimir Putin, die president van Rusland, is 'n skewe beeld. Dit is so omdat die Sionistiese propaganda, wat part en deel van Suid-Afrika is, gedryf vanuit die VSA, Putin sien as die groot struikelblok om 'n Nuwe Wêreldorde te vestig. Word die werklike Putin egter ontdek, besef 'n mens dat hy tans as die reus uittroon in 'n wêreld van Sionistiese lakeie.
Vladimir Putin het president geword van Rusland in 2000. In die tydperk sedert die val van Kommunisme tot en met 2000 is Rusland gekenmerk deur korrupsie, geweld, verval, ekonomiese agteruitgang en die gryplustige Russiese oligargie met Boris Khodorkovsky aan die spits daarvan, wat Rusland gestroop het vir eie gewin. Demokrasie het in die eerste ongeveer 10 jaar sedert 1991 vir die Russe net verdere verslawing gebring. Geen wonder nie dat baie Russe in daardie tyd gehunker het daarna om weer 'n kommunistiese regering aan bewind te sien. Kapitalisme, die sogenaamde teenpool van die Kommunisme, het al meer na 'n vyand, eerder as 'n uitkoms gelyk.
Jeremia 18:1-23
“Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die HERE. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!” is die woorde van die HERE aan Sy volk om hulle te herinner van hul nietigheid en afhanklikheid van Hom.
Die Afrikaner, wat ook natuurlik nie anders beskou kan word as ‘n volk van God nie, aangesien ons trou aan Hom beloof het gedurende Desember 1838 en onsself daardeur onlosmaaklik aan Hom verbind het as Sy volk, moet hierdie woorde van die HERE vandag beslis ter harte neem. Soos klei in die hand van die pottebakker is ons in Sy Hand en as ons ons volk se geestelike lewe in oënskou neem, het ons as “‘n voorwerp” van God, tot ‘n klaaglike mislukking misvormd geraak. Aangesien ons net maar ‘n voorwerp in Sy Hande is en Hy die Pottebakker wat ons vorm, gaan ons seker die skuld vir ons mislukking op Hom plaas?
The Hanukkah Hoax
Christmas is a problematic time for Orthodox rabbis and their followers since it celebrates the birth of the Jesus they hate. The rabbinic term for Christmas Eve is Nittel Nacht, a night they regard as accursed.
There is a rabbinic tradition of refraining from marital relations on Nittel Nacht. According to Baal Shem Tov, the founder of Hasidic Judaism, to conceive a child on Nittel Nacht will result in the birth of either an apostate or a pimp.
The most prominent rabbinic custom commonly observed on Christmas Eve is to abstain from “Torah” (Talmud) study. There is an anxiety that one’s Talmud study may unwillingly serve as merit for Jesus’ soul, corresponding to the teaching that Talmud study gives respite to the souls of all the wicked.
Refraining from Talmud study on Nittel Nacht also serves as a sign of mourning, corresponding to the rabbinic belief that Jesus “was a false messiah who deceived Israel, worshipped a brick, practiced the magic he learned in Egypt and was born of a harlot who conceived while she was niddah (menstruating).”
Die Ooste gloei. Dit is die dag.
Wat vóór die Ooster-poorte wag
En aarsel om die donker waas,
Wat voor sy oog hang, weg te blaas:
Want o, wat sal sy oog aanskou –
Dan bloed, dan bloed, dan moord en rou?
Maar nee, hy skeur die sluier oop…
Dáár word Suid-Afrika gedoop!
Wat is dit, wat ek ginds gewaar,
Daar langs die donker berge, dáár?
Dit is Dingaan se swarte drom,
Dit is Dingaan! Die Zoeloes kom!