Wat ‘n skokkende ervaring! 35 minute sonder krag! ‘n Hele stad tot stilstand! Hierdie koerantuitknipsel van 1947 het op ons lessenaar geland en is net te goed om te ignoreer.
Dink vir ‘n oomblik dat so iets ons in hierdie moderne eeu moes tref. Ons bedoel nou krag wat langer as 35 minute standhou! In ‘n blankbeheerde regering is 35 minute sonder krag voorwaar ‘n verskrikking. In donker Afrika, waarvan Suid Afrika deur die NP se bemiddeling nou deel geword het, is 35 minute se ononderbroke kragvoorsiening, skokkend!
ISLAM TEIKEN ALLES WAT IN HUL OË VYANDE IS
Dit lyk of tans die hele wêreld onder die vloek van die islam deurgaan. Ons het reeds eerder 'n artikel geskryf oor die towerspreuk 'Sesam gaan oopsluit' en ons glo nou, maar ook toe het ons reg.
Neem net die feit dat alle politiek korrektes diep buig vir die volgers van hierdie ideologie wat deur hulle valselik 'n religie genoem word.
Wat vir nie moslems nie is toegestaan geld vir moslems nie. Daar is talle voorbeelde wat ons kan noem, soos permits vir die bou van moskeë, die dra van hoofdoeke, weier om hande te skud van vroue en pas nog die verbod om hulle profeet af te beeld en 'n verbod om maskers te dra by feeste soos Karnaval.
Die VSA is op die oorlogspad. En nie van vandag af nie. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het die Joods-beheerde VSA gepoog om elke ander staat in die wêreld te onderwerp. Met Kommunisme is daarin geslaag om die hele Oosblok vir meer as 'n halfeeu in bedwang te hou. Vandag moet NAVO, die IMF en die Wêreldbank alle state in die VSA se invloedsfeer hou.
Dinge is egter besig om nou totaal hand-uit te ruk aangesien die oorlogsugtige VSA nou oorlog teen Rusland wil maak en enige rede denkbaar soek om dit te kan doen. Eers was Rusland verantwoordelik gehou vir die internasionale vliegramp oor die Oekraïne se grondgebied. Dit het later geblyk 'n gesamentlike operasie van die VSA en die Oekraïne te wees. Nou mag hierdie vliegramp nie verder ondersoek word nie! Die bewindsverandering in die Oekraïne dra 'n VSA-stempel en kan die VSA nie wag dat Rusland tot sy buurman se hulp kom nie. Dan sal die VSA vir almal vertel dat Rusland die aggressor is en sal dit waarskynlik 'n volgende wêreldoorlog tot gevolg hê.
Waarom voel dit vir baie Afrikaners of hulle van God verlaat is? Het die bose magte dan die oorhand gekry? Wel, op sigwaarde beskou is dit die indruk wat mens kry uit mede-Afrikaners se optrede en ingesteldheid. Van traak-my-nie-agtigheid tot 'n gevoel van absolute hopeloosheid. Daarby, mense wat probeer ontsnap van die werklikheid. Die Afrikaner het toeskouers van sy eie ondergang en teregstelling geword. Waarom is dit so?
Nadat Petrus, die-deur-God geopenbaarde verklaring maak dat Jesus die seun van God is, het Jesus hom verseker dat die poorte van die hel (duisternis) nie die kerk (volk) van God sal oorweldig nie. Dit was die blye versekering vir die kerk van alle eeue. Ook vir vandag. Maar hoekom wil ons dit nie vandag meer glo nie?
Kom ons gaan kyk eers wat het Petrus gedoen. Petrus het pas, nadat hy saam met alle gelowiges een van die kragtigste momente in die Bybel beleef het (Matt 16:16), probeer om Jesus wys te maak dat Hy nie sou sterf soos wat God dit beskik het nie. Skielik word Petrus deur Jesus as Satan aangespreek juis omdat hy, (oomblikke later), hom verset het teen God se wil! Petrus word in 'n ommesientjie 'n dissipel van Satan. Sy geloof verander dramaties na kleingeloof.
Ons het vandag nie die fisiese teenwoordigheid van Jesus, soos Petrus dit gehad het nie. Maar ons het die Heilige Gees. Wanneer die Heilige Gees nie in ons is nie, dan maak geloof (dramaties) plek vir kleingeloof. 'n Gebrek aan 'n positiewe toekomsverwagting is 'n duidelike teken van geloof wat plek maak vir kleingeloof. Wat is hierdie doelloosheid en gevoel van hopeloosheid anders as 'n tanende geloof? Dit is dan wanneer Satan, die owerste van hierdie wêreld, oorneem in die lewe van 'n gelowige. Netsoos dit die geval by Petrus was.
Net soos wat Ntlemeza hom nie steur aan die hofuitspraak oor Anwa Dramat se herstel as baas van die Valke-eenheid en Winnie Mandela oor wie aan die hoof van die Mandela familiesake is, of Mugabe oor verskeie hof uitsprake in Rhodesië (nou Zimbabwe genoem), net so word al die bepalings en goedkeuring vir parool van Derby Lewis eenvoudig van die tafel gevee sodat Mev. Lewis met reg verklaar dat sy nie weet hoe om te voel oor die nuwe aanbeveling van die mediese paroolraad dat Clive vrygelaat moet word nie.
Die misbruik van mag en minagting vir die reg waar swartes in beheer gekom het is nie net ‘n gegewe nie, maar ook ‘n bewys van die vlak van beskawing wat Afrika gedoem het tot ‘n sogenaamde derde wêreld waarheen Suid Afrika nou ook afgerem is! Reg het nou ‘n onreg geword bloot omdat hulle deur die NP Regering in beheer geplaas is, wel wetende wat hulle gewoontes en gebruike is!
Beeld berig byvoorbeeld dat die waarnemende Valke-hoof die eenheid ‘destabiliseer’.
Terwyl ’n storm woed oor die skorsing van lt.genl. Anwa Dramat, Valke-baas, is sy waarnemende opvolger besig om dié elite-teenmisdaadeenheid te “destabiliseer”.
2015-01-27 12:25
Clive Derby-Lewis (File, Beeld)
Beeld het met drie senior Valke-bronne met kennis van genl.maj. Benny Ntlemeza se skuiwe gepraat. Hulle sê hy tree op “soos iemand wat weet hy is permanent aangestel”. (Die minister van polisie ignoreer eenvoudig nou die hof uitspraak en is dus aandadig aan die destabilisering van die eenheid. AVP.) Ntlemeza, oudhoof van die Valke in Limpopo, is deur polisieminister Nathi Nhleko aangestel nadat hy Dramat geskors het. Volgens Beeld se bronne het Ntlemeza sy eerste maand deurgebring deur van Dramat se vertrouelinge ontslae te raak. “Genl. Ntlemeza kan enigiemand rondskuif soos hy goeddink, want hy is in beheer van die Valke,” het sy woordvoerder, brig. Hangwani Mulaudzi, aan Beeld gesê.
Derby-Lewis’s wife: I don’t know how to feel
Met die oog op die implementering van Yoga in ons skole, is hierdie tweegesprek noodsaaklike inligting om ons instaat te stel om ons kinders te beskerm!
Subject: YOGA IN NEW YORK. - CAN A CHRISTIAN DO YOGA
This picture is a massive demonstration of People doing YOGA IN NEW YORK CITY the past year.
What do you know about YOGA ?
Here’s this week’s question: “Dear DAVE , I have a friend who is a fine Christian. However, she is a health nut and really into yoga. What would you say to her?”
Dave: the top authorities on yoga would be the yogis themselves, and I think that Shiva, the Destroyer (notice—the Destroyer), in Hinduism is Yogishwara—he’s the god of yoga. I mean you could investigate it; you could read books by yogis who would warn you about yoga.
Yoga could get you into trouble because they are going into an altered state of mind. You see, yoga, in India, and that’s where it comes from, is known as a technique for dying not for living. It’s not designed to enhance your health; it’s designed to get you into the place where you can get along without air—you can…I mean, some of these yogis can be locked up for a period of time; you can become motionless, and ultimately, the goal is to reach self-realization, to reach moksha , escape from time, sense, and the elements, and to reach a higher reincarnation—ultimately, to become god—self-realization.
Die AVP plaas die voorblad en twee binneblaaie van ‘n handboek van standerd sewe leerlinge van ‘n skool in Kemptonpark om aan te toon waarmee die departement van onderwys besig is. Gelowige kinders word onderwerp aan die “onskuldige” yogapraktyk wat daarop gerig is om ons kinders van God te vervreem agter afgode aan. As die NP van de Klerk oor hulle verraad in die toekoms gekonfronteer gaan word, is hierdie tendens iets wat hulle slapelose nagte behoort te besorg!
Prof. J.S. Malan, Universiteit van die Noorde het reeds in die laat 90’s hieroor gewaarsku en breedvoerig verduidelikdat die beplanning was om 2005 al gereed te wees: “Die regering en ‘n aantal van die voorste universiteite, saam met die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN), ekumeniese organisasies en ander drukgroepe, is tans met radikale onderwyshervormings met die oog op multigodsdienstige en multikulturele onderwys besig. Hulle mik daarop om die nuwe stelsel binne die volgende agt jaar (tot 2005) ten volle ontplooi te hê.” Ons plaas sy referaat!
As gelowige ouers nie teen hierdie praktyk in die onderwys beswaar maak nie, is u geloof ernstig onder verdenking!