Uit die artikel in die Engineering News hieronder is dit duidelik dat Suid Afrika nie net binnelands geplunder word nie maar dat die honger massas van Afrika ook gevoer moet word uit die reeds sukkelende ekonomie. Dit blyk verder ook dat die sogenaamde “kleinboere” 4,300 ton mielies en suikerbone kon voorsien wat die regime teen nagenoeg R4,300.00 per ton by hulle aangekoop het.
Hierdie, vir die AVP bedenklike syfers, verteenwoordig volgens die artikel slegs ‘n gedeelte van ‘n R180 miljoen wat deur die vrygewige Suid Afrikaanse regime bewillig is en sedert 2012 in samewerking met die VN, wat nog R117 miljoen as deel van die R180 miljoen bestee het aan die verkryging van 16,000 ton se kommoditeite van kommersiële handelaars in SA.
Behalwe as Tracy Hancock se woordgebruik haar in die steek gelaat het, is die uitleg van R117 miljoen deur die VN in belang van die SA regime, vir die AVP Grieks! ‘n Mens wonder waar die oorblywende R45 miljoen heen is.
Final maize meal consignment heads to Lesotho for hunger relief
Die Protokolle
Ook in 1905 sien die Protokolle van die Geleerde Ouderlinge van Sion die lig. Die Jodedom het hierdie dokument onmiddellik afgemaak as 'n vervalsing en geen klinkklare bewys bestaan dat dit inderdaad by die Sioniste se eerste kongres (in 1897) die lig gesien het nie. Tog is die inhoud daarvan merkwaardig en stem dit stap vir stap ooreen met wat daarna gebeur het. Dit kan as die volledigste handboek van die revolusie(s) wat daarna plaasgevind het, beskou word. Dit is van uitsonderlike belang en behoort deur enigeen wat hom of haar van die gang van die revolusie wil verwittig, gelees te word. Die motief, die metode en die doel word in besonderhede beskryf. Waar Disraeli voorheen van die destruktiewe beginsel melding gemaak het, het die Protokolle die beginsel van vernietiging tot 'n fundamentele waarheid verhef - 'n basiese reg en oorheersende metode van optrede. Die doelwit is wêreldregering en alle nasies en geloof moet in die proses vernietig word deur terreur as die beste metode. Die kennis wat in die Protokolle geopenbaar word is raar en die insig verstommend. Selfs Henry Ford het verklaar dat:
The Protocols have fitted the world situation up to this time, they fit it now.
Die Protokolle stel onder meer:
In die lig van getuienis van die verdraaiing van die werklikheid, die waarheid en feite van gebeure deur die politici en die media in belang van hulle betaalmeesters, het die AVP ‘n bietjie dieper gaan krap oor die onlangse geval in Frankryk waaroor ons ook reeds berig het. Volgens ‘n ongeredigeerde video opname, blyk daar nou ook ‘n gekonkel te wees met wat werklik waar is en sluit selfs die moontlikheid in dat daar ook in hierdie geval duistere magte agter die aanval sit.
Ons plaas die artikel soos wat dit op Global Research se webblad verskyn het met ‘n video om die skrywer se afleidings te ondersteun. U kan gerus daar na die video gaan kyk. Dit wat deesdae in die media verskyn is skynbaar ook nie meer wat dit voorgee om te wees nie!
What the Charlie Hebdo Execution Video Really Shows
Die afgelope gebeure in Mosambiek, Rhodesië, Angola, Suidwes Afrika, Suid Afrika, Koeweit, Irak, Afghanistan, Egipte, Jemen, Bahrain, Libië, Sirië, Libanon, en Palestina is waarskynlik die beste “prestasie” van die Satansmagte in die bestaan van die moderne wêreld. Die ironie daarvan is dat dit bereik is deur gebruik te maak van sogenaamde gelowige regerings wie se bevolkings hierdie onbeskryflike onreg gelate laat voortduur. J. Speer-Williams plaas een so ‘n gebeure in perspektief. Wat die AVP betref, ‘n klassieke voorbeeld van elk van die ander.
Dat hierdie onreg besig is om die bedrywers daarvan in te haal, is egter al reeds sigbaar in die wyse waarop die waarheid die leuens inhaal en blootlê vir almal om te sien!
THE MOST IMPORTANT MORAL LESSON
OF THE 21ST CENTURY IS KNOWN BY FEW! By J. Speer-Williams 1-12-15
Secret letter lodged in Israeli state archives reveals South African icon underwent training under an assumed identity
Harriet Sherwood in Jerusalem theguardian.com, Friday 20 December 2013 16.33 GMT
Nelson Mandela, photographed in the early 1960s. The letter said Mandela was trained to use weapons and sabotage techniques, and 'the staff tried to make him into a Zionist'. Photograph: Staff photographer/Reuters/Corbis
Voor Nelson Mandela vrygelaat is in 1990 was sy standpunt oor nasionalisering soos volg:
The nationalization of the mines, banks and monopoly industries is the policy of the ANC, and the change or modification in this regard is inconceivable. ... state control of certain sectors of the economy is unavoidable.
Pas na sy vrylating het Mandela en Thabo Mbeki verskeie ontmoetings met Harry Oppenheimer gehad. In sy eerste onderhoud na sy vrylating het Mandela skielik die volgende verklaar:
In our economic policies ... there is not a single reference to things like nationalization, and this is not accidental...
Durban op 25 desember 2014!