1 Tessalonisense 4:1-12
In vers 7 van die gelese gedeelte word ons as God se kinders opnuut herinner aan ons roeping op aarde hier in samelewing wat toenemend humanisties van aard raak. “Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking.”
Ons besef dat ons ook soveel goeie gawes van die liewe Vader ontvang wat dit laat reën oor regverdiges sowel as onregverdiges. Hierdie gawes en goeie dinge wat ons uit ons Vader se Hand ontvang, moet ons met blydskap en dankbaarheid ontvang, maar ons moet nooit ons lewe sodoende begin leef om uitsluitlik ingestel te wees op genietinge, genot en dies meer nie.
Ons moet onthou dat ons steeds ons lewens na God se welbehae moet probeer leef en daarna streef om elke dag meer en meer soos ons Verlosser, Jesus Christus, te probeer leef om sodoende te vorder op ons pad na heiligmaking. Hiervoor het enige mens vreugde, blydskap, dankbaarheid, voorspoed, hartseer, beproewing en ook teëspoed nodig. Sonder ‘n liefde vir God sal ons al hierdie dinge nie altyd met ‘n goeie gesindheid kan aanvaar nie, want ons sal gevaar loop om God te dien met ‘n ydele en valse gesindheid vir die wêreldse voorspoed wat ons van Hom kan ontvang.
Die toekoms
Op 6 September 1966 word dr HF Verwoerd, die laaste onverskrokke Christenleier in die Weste wat onomkoopbaar was, in 'n sluipmoord om die lewe gebring. Hy wou die Sionistiese beheer oor Suid-Afrika tot 'n einde bring. Die Hoek-verslag, wat hierdie invloed uitspel, word nooit openbaar gemaak nie. Verwoerd se moordenaar is deur 'n Jood, dr Jacobson in Brittanje "behandel" en geprogrammeer en onder sterk hipnose geplaas. Na die moord word die moordenaar, Tsafendas, nie uit die hipnose gehaal nie en as "mal alleenloper" bring hy die res van sy lewe in opsluiting deur. Die Jode sorg daarvoor. Enkele ure na sy dood verklaar die geheime ("Crypto") Jood, John Vorster, dat dit die werk van 'n alleenloper is sonder dat enige ondersoek nog gedoen is. As handlanger van die Sioniste berei Vorster die land voor vir oorgawe aan die godlose Sioniste.
Op 25 April 1994 (op die Joodse vakansiedag Purim), het dr Baruch Goldstein, 'n sielkundige in die Israeliese Weermag, 'n moskee binnegaan, 29 Moslems doodgeskiet en 125 gewond. Hy is later oorrompel en doodgeslaan. Op sy grafskrif staan die volgende woorde:
Here lies the saint, dr Baruch Kappel Goldstein, blessed by the memory of the righteous and holy man, may the Lord avenge his blood, who devoted his soul to the Jews, Jewish religion and Jewish land. His hands are innocent and his heart is pure. He was killed as a martyr of God on ... Purim...
Na die feesviering van die ANC op 8 Januarie 2015 in Kaapstad Stadium om die 103de bestaansjaar van die ANC te herdenk, was daar ‘n baie interessante nadraai wat dreig om 2015 in sy aanvang, in ‘n geweldspiraal te laat afdaal tot in ‘n moeras van uiterste ellende.
In Zuma se jaarlikse toespraak by hierdie geleentheid, is dit betekenisvol dat hy sê: “The constitution has its foundation in the Freedom Charter. We have achieved a government based on the will of the people. The National Development Plan (NDP) is an overarching plan to realise the vision of the Freedom Charter."
Vir die van u wat weet wat in die FREEDOM CHARTER staan, behoort hierdie stelling al reeds kommer te wek.
Zuma says youth of today should be militant, politically clear, courageous but disciplined.
Net plaasmoorde alleen op blankes, was agt binne die eerste twee weke van 2015. ‘n kulminasie van die onwettige “president” van Suid Afrika se persoonlike boodskap aan die swart jeug, wat dienooreenkomstig reageer!
1948
Op 9 April 1948 is weereens gewys hoe Talmoediese wraak lyk toe die Stern terroriste, onder leiding van Menachim Begin, latere eerste minister van Israel, die dorpie Deir Yasin ingeval en elkeen wat hulle teëgekom het (250 in getal - hoofsaaklik vroue en kinders), vermoor het. Die res het almal gevlug. Die woorde in Deutoronomium 7:2 was van pas, naamlik dat geen genade betoon moes word nie en dat hierdie gemeenskap met die banvloek getref moes word. Die effek van Deir Yassin was dat 800 000 Arabiere uit Palestina gevlug het, die helfte om nooit weer terug te keer nie. Toe Israel sy onafhanklikheid in Mei 1948 uitgeroep het was generaal Jan Smuts die derde leier (naas Truman en Stalin) om Israel onmiddellik te erken. Israel se nasionale embleem is die heksagram wat kwansuis as die Ster van Dawid moet bekendstaan alhoewel geen Bybelse fundering daarvoor bestaan nie. Dit is 'n okkultiese simbool. In 1951 was daar reeds 1,4 miljoen Jode in Israel waarvan net 63 000 afkomstig was uit Europa. Die res was van elders. Duidelik het Jode nie in groot getalle uit Europa gevlug om hulle in Israel te vestig nie. (Ironies genoeg verslaan Afrikaner-nasionalisme die liberalisme (as werktuig van die Sionisme) ook in 1948!).
Max Dimont skryf in sy boek Jews, God and History die volgende oor die staat Israel:
IDENTITAIR VERZET: "'N RIEM ONDER DIE HART STEEK VAN BEKOMMERDE BURGERS IS VIR ONS BAIE BELANGRIK".
Ons het 'n insiggewende gesprek in die Nederlands met mevrou Helene Veer wat die Identitair Verzet verteenwoordig. Hierdie organisasie gooi wal teen die reënboognasie deur protesdemonstrasies te hou en waar hulle kan bekommerde burgers te ondersteun om hulle 'n riem onder die hart te steek.
"Mevrouw waar staat uw organisatie voor?"
"Wij staan voor het behoud van de Nederlandse cultuur en verzetten ons tegen de islamisering van Nederland.
Alles op een nette manier en binnen de kaders van de wet. Wij zijn van mening dat goed geïntegreerde mensen, van welke afkomst dan ook, met rust gelaten moeten worden. Wel zijn we van mening dat mensen die zich niet aanpassen niet in Nederland thuis horen".
"Zouden we Identitair Verzet kunnen omschrijven als een aanklacht tegen de door de politiek correcten opgedrongen multiculturele samenleving?"
Génesis 6:1-22
Vers 5 – 6: “Toe die HERE sien dat die boosheid van die mense op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was, het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in sy hart.”
Soms voel dit vir ons asof ons ook die laaste regverdige mense op aarde is en alleen probeer om te doen wat reg is voor God se oë terwyl die hele wêreld in boosheid en goddeloosheid verval. Wanneer ons so ver terug gaan as maar die sesde hoofstuk in die Woord van God, dan lees ons van ‘n man wat goeie reg gehad het om net so te voel soos die emosie wat hierbo beskryf is, want hy was inderdaad die enigste regverdige onder sy tydgenote wat genade in God se oë gevind het. Skielik voel ek en u nie meer heeltemal só regverdig soos wat ons aanvanklik gevoel het nie, want ons wonder of ons die geloofsgehoorsaamheid van Noag sou gehad het?
Ons word in hierdie twee verse opnuut weer herinner aan twee baie belangrike eienskappe van God, nl. dat Sy oë die aarde en die mense se harte deurgaans deursoek en ook dat die onreg en boosheid smart in Sy hart veroorsaak. Die vraag waarvoor ek en u vandag te staan kom is natuurlik wat Hy sal vind wanneer Hy ons harte deursoek vandag. Wat is die versinsels van my en u hart soos wat ons huidiglik voor Hom staan? Is daar dinge wat ons bedink, beplan en selfs soms in die stilligheid doen, wat smart in Sy hart sal veroorsaak?
November 1917
Die sogenaamde Balfour Verklaring van 2 November 1917, bewimpel deur dr Chaim Weizman en met hulp van mnr Arthur James Balfour, voormalige eerste minister van Brittanje, word dikwels voorgehou as 'n voorbeeld van hoe selfbeskikking bereik kan word deur aanvanklik net 'n "internasionale" verklaring van voorneme te dien effekte uit te reik. Wanneer die werklike gebeure rondom hierdie verklaring egter van nader beskou word, is dit duidelik dat dit met selfbeskikking niks te make gehad het nie, maar wel alles met die invloed en druk wat die Sioniste op Balfour gehad en uitgeoefen het. Hulle eerste kontak was reeds in 1906 gewees. Die dokument is opgestel deur Weizman en geredigeer deur regter Brandeis en rabbi Wise (twee Jode) van die VSA en gerig aan lord Rothschild. Dit is dus 'n Joodse dokument gerig aan 'n Jood waarin Balfour bloot 'n marionet was.