Terwyl alles besig is om af te skaal en menige industrieë gereed maak om te sluit vir die feesseisoen in Desembermaand, kondig die ANC regime beurtkrag aan! Daar kan aan ‘n hele paar redes gedink word, maar verhoogde kragverbruik soos gedurende die wintermaande, is nie een daarvan nie. Die hoofrede daarvoor is veel eerder die verbruik van krag sonder om daarvoor te betaal. As aanvaar word dat dit een van die hoof oorsake van Eskom se finansiële probleme is, kan daar begryp word dat instandhouding van die kragstasies en kragvoorsieningsnetwerke erg daaronder sal ly. Daarmee saam is die enorme salarisse, bonusse en wanpraktyke sonder weerga, nie ‘n onbenullige faktor in die strukturering van ‘n veronderstelde bekwame, bevoegde en goed beplande diensleweringsorganisasie nie.
Tydens my betrokkenheid (1973-1976) by die Universiteit van Fort Hare in die jare-sewentig – ‘n dekade na die Verwoerdera toe die Vorsterbeleid reeds met die aftakeling van apartheid en afsonderlike ontwikkeling gevorder het – het ek die teleurstelling ervaar dat ons Blankes baie meer oor die Swartes se toekoms besorg is as hulle self. Veertig jaar later en dus wesenlik byna twee geslagte verder het die onderstaande artikel onlangs in Business Day se elektroniese nuusbrief BDLive verskyn. Daar het niks verander nie. Inteendeel is die toekoms donkerder as destyds, veral ten opsigte van onderwys en opleiding wat die nuwe geslag vir die toekoms moet grootmaak. Ten opsigte daarvan verskyn daar deesdae dikwels selfondersoekende artikels in die Engelstalige publikasies. Na twee dekades weg van apartheid en eintlik afsonderlike ontwikkeling het ons die bewys van wat hulle hulleself aangedoen het met verwoesting van soveel van die stelsel wat ons voorheen opgebou het. De Klerk se verraad was nie net staatkundig teenoor ons nie; dit was veral ook verraad teenoor die Swartes omdat dit hulle die toenemende geleentheid ontneem het om onder die leiding van die Blanke met sy histories-gelowige ingesteldheid en sy eeueoue vaardigheid te ontwikkel. Daaroor sal ons as volk eenmaal rekenskap moet gee.
BDLive se redakteur is ‘n jongerige Swartman en na inhoud te oordeel is BDLive en Business Day seker van die lesenswaardigste dagblaaie en tot skande vir die vlak waartoe Beeld onder Adriaan Basson gedaal het. Die onderstaande artikel, geskryf deur ‘n Swarte met insig in sy mense se optrede, dra derhalwe gewig.
Wanneer hierdie artikel gelees word sal dit goed wees om in gedagte te hou dat met die jag op Muamar Gadafi, het hy sy land regeer sonder die bestaan van ‘n reserwe bank. Terwyl hy op vlug was en selfs voordat hy vermoor is, was die eerste oefening van die geldmag om ‘n reserwe bank in Libië te vestig!
A WHISTLE-BLOWER HAS REVEALED THE TRUTH ABOUT THE SOUTH AFRICAN RESERVE BANK.
"Inside the South African Reserve Bank - It's Origins and Secrets Exposed" is a fascinating and must-read book.
Most people have no idea what the purpose of the Reserve Bank is. It's high time they learned the truth. Author, Stephen Goodson, paints the South African Reserve Bank as an insidious institution full of back-handing, back-stabbing, corrupt, power hungry psychopaths... (pretty much like any other bank!)
Goodson is a former Director of the Reserve Bank and, according to his book:
1. It is absolutely clear that the Board of the Reserve Bank has absolutely no idea how the money creation process works. In other words, they do not actually understand that, when a commercial bank creates a loan or an overdraft, the customer spends the money into existence. In other words, a bank loan creates brand new money.
Dit is nou al geruime tyd dat ons blootgestel word aan een “Wêreldtiran” na die ander wat deur sogenaamde “vredebewaarders” deur propaganda gebrandmerk word en daarna onder internasionale gejuig van die toneel verwyder word. Die mees onlangse, Saddam Hoesein van Irak, Moebarak van Egipte, Muamar Gadafi van Libië en Asad van Sirië waarmee hulle nou besig is. Die honderde duisende menselewens wat in die proses verlore gaan, is vir die propagandamasjinerie irrelevant! Hierdie gebeure in Irak, Egipte, Jemen, Sirië, Libië en ander Noord-Afrika en Midde Oosterse lande waar leiers vervang word met manne uit die Bilderbergers, Trilateral Commision en ander “New Age” drywers, is ‘n net ‘n voortsetting van Gorbatchef van Rusland se Glasnost en Perestroika, waar die doel die middel heilig soos nou weer in die Oekraïne!
In ‘n beproewende tyd vir gelowiges waarin die waarhede van die Bybel en die bestaan van God betwis word, verdag gemaak word, deur kerke en kerkleiers verdraai word, uit die skole geban word en deur regerings gering geskat en selfs geïgnoreer word, kom maak professor H.G. van der Westhuizen weer die ankers vas wat die ongelowiges en ateïste poog om los te ruk! Die AVP vind dit noodsaaklik om die dertien dagstukkies wat prof. Van der Westhuizen geskryf het te plaas as bevestiging en versterking van ons wat glo en weerlegging van hulle wat dwaal.
Hoog bo die engele
1 Petrus 2:1-10 Vers 5: “en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus.” ‘n Jong volk met ‘n baie ryk geskiedenis het van ons een van die trotsste volke in die wêreld gemaak ten spyte van die feit dat ons so ‘n geringe volkie is. In getallewig het ons nog nooit swaar geweeg nie, maar ons karakter het menigmaal kop en skouers bo ander volke uitgestaan. ‘n Karakter wat ‘n mens net kan ontwikkel wanneer jy waarlik glo in die lewende God van hemel en aarde. ‘n Karakter wat kenmerkend is aan ‘n doelgerigte volk – ‘n volk met duidelike riglyne; ‘n volk met onveranderlike riglyne; ‘n volk met ‘n onveranderlike en onsterflike, ewige, almagtige God en koning as Leidsman.
Skole word toenemend geteiken om anti-Christelike agendas te volg. The Telegraph berig dat daar onlangs ’n Christen skool in Engeland onder druk geplaas is om ander godsdienste bekend te stel met die dreigement dat die skool afgegradeer gaan word indien dit nie gebeur nie.
In Suid-Afrika is daar tans ’n hofsaak aan die gang om alle godsdienstige oefeninge uit die skole te verban. Hierdie aanslag teen die Christendom neem toe in intensiteit en Christene sal toenemend moet waak en bid teen hierdie aanslae van die satan. Die sogenaamde “menseregte” en toleransie word as ’n hefboom gebruik om ons kinders van ons God af weg te lei.
Christian school 'downgraded for failing to invite an imam to lead assembly'
http://www.telegraph.co.uk/news/religion/11173102/Christian-school-downgraded-for-failing-to-invite-an-imam-to-lead-assembly.html
A successful Christian school has been warned it is to be downgraded by inspectors and could even face closure after failing to invite a leader from another religion, such as an imam, to lead assemblies, it is claimed.