Frankryk loop deur onder tereur sedert die Charlie Hebdo aanslag op ’n klomp joernaliste wat geen respek vir moraliteit of godsdiens gehad het met 12 mense dood. Daarna volg ’n aanslag op die skare wat besig was om in ’n lied hartlik saam te sing waarin die satan verheerlik word, met 89 dood en nou 84 met ’n vragmotor doodgery waarvan verskeie beseerdes dit waarskynlik nie sal oorleef nie en baie vir ewig vermink is!
Het die Franse geen begrip van wat besig is om in Frankryk te gebeur nie? Is hulle almal soos Piet Croukamp wat dink dat ’n mens God kan bespot en niks oorkom nie? Of soos ’n magdom Afrikaners wat dit wat in Suid Afrika met die Afrikanervolk gebeur het as blote politiek afmaak?
Onttrek uit Europa wat net geld vra en trek in in Afrika wat net geld voorsien! Die besteling en berowing van Afrika onder die voorwendsel van investering verskil nie veel van die veragtelike optrede teen "apartheid" in Suid Afrika nie. In albei gevalle gaan dit gepaard met die verlies van honderde duisende menselewens wat skynbaar vir die Britte geen betekenis het nie. In Afrika hoofsaaklik swart lewens! Brittanje se dubbelslagtigheid en geveinste besorgdheid oor die welwese van die Afrikaan is reeds dun geskuur en begin nou plek-plek en oral hulle ware kleur wys!
Britain’s Scramble for Africa: The New Colonialism (Review of Mark Curtis' Book)
Daar is tog net een rede waarom mense iets in die geheim beplan en doen. Dit is omdat ander mense nie daarvan moet weet nie. Die logiese vraag is, waarom moet hulle nie daarvan weet nie?
As daar dan nog organisasies en bewegings gestig word wat geheim is, is die voorneme tog duidelik dat daar deurlopend in die geheim beplan gaan word waarvan mense nie moet weet nie.
Die Arikanervolk is gebore in ’n tydvak waarin geheime organisasies reeds stewig gevestig was en wêreldwyd opereer het. Die internasionale aanslag op en vervolging van die kerk het mense uit verskillende dele van die wêreld, maar veral uit Europa hier bymekaar gebring, dog nie sonder dat van die aanhangers van geheime organisasies saamgekom, nuwe lede hier gewerf en hulleself ingegrawe en hier gevestig het nie.
Die Ridders van Malta kan nie in isolasie beoordeel word nie. Die Rooms Katolieke Kerk se direkte verbintenis met die Illuminatie deur middel van verskeie geheime organisasies, is waarskynlik die beste plek om te begin.
Hoewel nagenoeg 30 bladsye se inligting vir u wag om gelees te word, behoort elke gelowige hierdie inligting met aandag te lees en in u oor te knoop. As ons tot niet moet gaan, laat dit dan nie wees as gevolg van ‘n gebrek aan kennis van wie die vyand is met wie ons simpatie gehad het en helaas meegehelp het om ons eie ondergang te bewerk, wat ons lot bepaal nie.
The Oath of the Knights of Malta
The Jesuits are a Military Religious Order of the Roman Catholic Church"When a Jesuit of the minor rank is to be elevated to command, he is conducted into the Chapel of the Convent of the Order, where there are only three others present, the principal or Superior standing in front of the altar. On either side stands a monk, one of whom holds a banner of yellow and white, which are the Papal colors, and the other a black banner with a dagger and red cross above a skull and crossbones, with the word INRI, and below them the words IUSTUM, NECAR, REGES, IMPIOUS. The meaning of which is: It is just to exterminate or annihilate impious or heretical Kings, Governments, or Rulers. |
Nehemía 9:1-37
“En hulle het versterkte stede en ‘n vet land ingeneem, en huise in besit geneem vol allerhande goeie dinge, uitgekapte putte, wingerde en olyfbome en vrugtebome in menigte, en hulle het ge-eet en versadig en vet geword en weelderig gelewe deur u grote goedheid.” (:25).
Daar is ‘n bekende spreukwoord wat lui dat ‘n mens nie weet wat jy het voordat jy dit verloor nie. Waarom moet ‘n mens eers iets wat kosbaar is, verloor alvorens jy dit werklik waardeer? Dink maar aan dinge wat ons as vanselfsprekend aanvaar – gesondheid, sig, gehoor, ons geliefdes, ons werk. Nie alleen aanvaar ons dit as vanselfsprekend nie, maar kan soms ondankbaar wees in hierdie verband.
Is Trump regtig wat hy voorgee om te wees? Dat hy “teen alle verwagting in” gesteun word deur ’n magdom Amerikaanse kiesers wat reageer soos wat Newt Gingrich en media analis Mark Dice in die berig hieronder beweer, is sekerlik waar. Vraag is egter, wie is hulle, waaraan behoort hulle en wat is die doel van hulle media uitsprake?
Hulle “getuigskrifte” word behoorlik omskryf om die uitlatings wat hulle oor Trump maak geloofwaardigheid te verleen. Die vraag wat egter onmiddellik gevra moet word in die tyd van misleiding en bedrogvolle media optrede regoor die wêreld, is wat is die waarheid?
Donald Trump Not Illuminati Member Admits Newt Gingrich! "Hasn't been through initiation rites"
Frans Cronjé Rapport:
Etniese verskille kan SA pad van Brexit laat volg:
Wat ’n ontnugtering! Dat Frans Cronjé stadig maar seker tot die besef kom dat die sogenaamde “regses” oftewel verkramptes toe tog nog al die tyd reg was en die verligtes of linkses wat agter die Nuwe Wêreld Orde aan geblaf het ten koste van ’n hele blanke beskawing, nog altyd gedwaal het, kan ’n mens begryp.
Dat die Rapportkoerant egter hierdie denkrigting in hulle dampkring van wanbegrip en beginselversaking toe te laat, waarin hulle geslaag het om bykans die hele Afrikanervolk soos ’n Judasbok te lei om voel-voel soos in ’n digte mis te bly soek na hulle versaakte nasionalisme, lyk vir my na ’n spreekwoordelike “brexit” van denke!
Sou dit die mure en spreekwoordelike mure wees wat opgaan in Europa wat hulle be-invloed?