1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4542158

Besoekers aanlyn

Ons het 21 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WIE IS DONALD TRUMP REGTIG?

Donald Trump Knight of MaltaIs Trump regtig wat hy voorgee om te wees? Dat hy “teen alle verwagting in” gesteun word deur ’n magdom Amerikaanse kiesers wat reageer soos wat Newt Gingrich en media analis Mark Dice in die berig hieronder beweer, is sekerlik waar. Vraag is egter, wie is hulle, waaraan behoort hulle en wat is die doel van hulle media uitsprake?

Hulle “getuigskrifte” word behoorlik omskryf om die uitlatings wat hulle oor Trump maak geloofwaardigheid te verleen. Die vraag wat egter onmiddellik gevra moet word in die tyd van misleiding en bedrogvolle media optrede regoor die wêreld, is wat is die waarheid?

Donald Trump Not Illuminati Member Admits Newt Gingrich! "Hasn't been through initiation rites"

 

Newt GingrichNewt Gingrich! Media analyst Mark Dice

Published on Mar 3, 2016

Newt Gingrich, former speaker of the house says the Establishment see's Donald Trump as a threat because, "He's an outsider. He's not part of the club. He's uncontrollable. Hasn't been through the initiation rites. He didn't belong to the secret society." Media analyst Mark Dice explains the implications of this startling revelation.

Mark Dice on TrumpMark Dice is a media analyst and bestselling author who specializes in exposing the power mainstream media and celebrities have on shaping our culture. He has been featured on the History Channel's Decoded, Ancient Aliens, and America's Book of Secrets; Conspiracy Theory with Jesse Ventura, Secret Societies of Hollywood on E! Channel, America Declassified on the Travel Channel, and is a frequent guest on Coast to Coast AM, The Alex Jones Show, and more. His viral videos have received more than 150 million views and have received international media attention.

In ’n ander artikel, reeds in Mei 2010, oor die rol van geheime organisasies, word daar egter ’n ander beeld van Donald Trump geskets.

President Ronald Reagan with Roman Catholic House Speaker, Knight of Columbus Thomas “Tip” O’Neill and Boston College President, Jesuit Priest J. Donald Monan

BY ERIC JON PHELPS, MAY 23, 2010 17:09. Now the fun begins.  As a result of Jesuit Temporal Coadjutor George F. Allen obeying his occult papal masters, this traitor is reassigned to serve on the Reagan Ranch Board of Governors of Young America’s Foundation playing the part of an acting Reagan Ranch Presidential Scholar!  How cute!  With this “Conservative Republican” cover, the Order founded and built the promised “Friends of George Allen Organization” located in Arlington, Virginia.  To review its unbelievable list of names, see this link. Among these most notable “New Right” pundits are:

1. Knight of Malta Lawrence T. Babbio, President of Verizon.

2. Knight of Malta Pat Buchanan, “New Right” Jesuit Temporal Coadjutor par excellence.

3. Skull and Bonesman George H. W. Bush; Son George W., Skull and Bones; Son Jeb, Knight of Columbus; Brother Prescott Bush, Jr., Knight of Malta.

4. Knight of Malta Frank C. Carlucci III, Carlyle Group, Deputy Director CIA, CFR-member.

5. Knight of Malta Pete Coors, Coors Beer magnate.

6. Jerry Falwell, deceased Baptist minister, founder of Moral Majority.

7. Knight of Malta Edwin Feulner, founder of “New Right” Heritage Foundation manned by Opus Dei.

8. Bill Gates, Papal Knight, Co-Founder of Microsoft.

9. Knight of Malta Thomas Monaghan, Founder of Domino’s Pizza.

10. 33rd Degree Freemason, CFR-member Black Colin Powell, ensured an Obama victory in 2008.

11. Freemason Pat Robertson, “New Right” Evangelical minister.

12. Knight of Malta Donald Trump, “the Donald.”

These are but twelve of 300 names on the list.  No doubt this “New Right” political power will be used one day.  The question is not “if,” but “when.” And when it rises like a cobra to envenom all in its path, the visible head may well be Jesuit Temporal Coadjutor, George F. Allen!

As the Lord Jesus has warned, We need to “watch and pray!”

Donald Trump ’n Ridder van Malta? Indien dít waar is, huiwer daar ’n massiewe vraagteken oor die Amerikaanse pad vorentoe! Ongetwyfeld sal dit geen afwyking wees van die een Wêreldorde soos deur die Katolieke heerskappy onder aanvoering van die Jesuiete beplan word nie.

Nou ses jaar nadat ERIC JON PHELPS, op 23 Mei, 2010hierdie onthulling gemaak het, word sy vraag beantwoord oor wanneer “Jesuit Temporal Coadjutor George F. Allen” aangewend sal word, blyk dit dat die “Donald”, ridder van Malta sy paaie moet gelyk maak!

In ’n volgende artikel sal ons kyk na wie die Ridders van Malta werklik is, met die oog op die eed wat hulle moet aflê. Daar is ’n spreekwoord wat sê dat die waardes van ’n volk nie vernietig kan word deur die onreg van die onregverdiges nie,maar wel deur diegene wat dit aanskou en niks daaraan doen nie! In die tyd waarin ons nou leef is dit nog erger. Nie alleen sien ’n volk die onreg gebeur nie, maar hulle word mislei om selfs daaraan deel te neem en hulle eie ondergang help bewerk, ten spyte daarvan dat hulle steeds daarteen gewaarsku word!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie