DIE spreuke van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel,
2 om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan,
3 om aan te neem tug wat verstandig maak, geregtigheid en reg en regverdigheid;
4 om aan die eenvoudiges skranderheid te gee, aan die jongeling kennis en oorleg;
5 laat die wyse luister, dan sal hy insig vermeerder, en die verstandige sal verstandige gedagtes verkry,
6 om ’n spreuk en beeldspraak te verstaan, die woorde van die wyse manne en hulle raaisels.
7 DIE vrees van die HERE is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.
In Die Afrikaner, die lyfblad van die Herstigte Nasionale Party, het onlangs ‘n artikel verskyn waarin mnr. Paul Kruger verwys na sekere standpunte van onder meer dr. Sydney Gregan sowel as prof. Koos Malan.
Dat mnr. Kruger hierdie standpunte handhaaf verbaas nie. Wat wel verbasend is betreffende hierdie artikel, is dat die HNP duidelik instemming het met mnr. Kruger se sienswyses en sodoende nou ‘n standpunt ingeneem wat lynreg indruis met HNP-standpunte van vroeër. Dit is verreikend en

PIET DE WET:
In die boek van A. M. Grundlingh, Hendsoppers en Joiners, op bladsy 249 word een van die oorsake vir Piet de Wet se onaanvaarbare optrede, so beskryf: “Ook het Piet de Wet alle simpatie met die Republikeinse oorlogspoging verloor. Vir hom was die voortsetting van die oorlog slegs op emosie en sentiment gebaseer. Reeds in Augustus 1900 het hy hom uitgespreek teen ‘that sentiment’, wat volgens hom ‘the curse of my Race’ was. Terselfdertyd was hy volgens beskikbare getuienis vasberade om daadkragtig op te tree indien die Republikeinse leiers nie tot ander insigte kom nie………………. “I will take any action that I may feel that is necessary to stop the war”.
KOERS IN DIE KRISIS SEPTEMBER 2011
Dit is Septembermaand. Die maand waarin al baie groot politieke gebeure in die Afrikaner samelewing plaasgevind het.
“In die Suid-Afrikaanse politiek, wanneer dié maand aankom, moet jy jou oog op die Parlement hou as daar ‘n sitting is”, het mnr. Jaap Marais gesê.
Aan de vooravond van mevrouw Barbara Bonte's tweedaagse bezoek aan de Duitse hoofdstad Berlijn, waar zij zaterdag op uitnodiging van Pro Berlin komt spreken, hadden wij een kort maar tevens interessant vraaggesprek met haar.
"Mevrouw Bonte we hebben begrepen dat u aanstaande zaterdag 27 augustus in de hoedanigheid van voorzitster van de Vlaams Belang Jongeren (VBJ) afdeling Antwerpen, en tevens als lid van Jongeren tegen islamisering, op uitnodiging van meneer Lars Seidensticker voorzitter van Pro Deutschland (afdeling Berlijn) als één van de spreeksters op het verkiezings- en anti -islamiseringscongres van Pro Berlin een rede gaat houden
"Wij zouden u als eerste willen vragen: wat is uw drijfveer om dit te gaan doen en kunnen we dit kaderen in het verlengde van de op zaterdag 7 mei gehouden Mars voor de Vrijheid waar u toen ook acte de présence gaf"?
From www.theTrumpet.com
The independent watchdog organization Genocide Watch recently upgraded the genocide warning for the white population in South Africa from a level five to a level six.
According to a paper by Genocide Watch President Gregory Stanton titled “The Eight Stages of Genocide,” risk level six is the level just before mass exterminations commence. Up until August 20 of this year, Genocide Watch categorized the white population in South Africa as being at a level-five risk of genocide. That determination was largely made because native blacks have been killing Afrikaner farmers at an alarming rate.
Here we proceed from the fact that the mentality, traditions and way of life of the people cannot be changed overnight. Must they be changed at all? It cannot be possible to throw unprepared people into the market abyss—Alexander Lukashenko, 2002
We have once again felt ourselves a part of the sacred whole, which name is the people of Belarus. We have made sure: A healthy nation is being formed in our country. Healthy not only physically, but also spiritually–(Alexander Lukashenko, 2009)