MNR. JAAP MARAIS SE STANDPUNT OOR DIE VOLKSTAATBENADERING:
“So was die volkstaatpolitiek een van die belangrikste, indien nie die belangrikste, oorsake vir die bloedlose eerlose oorgawe van politieke mag aan ‘n kommunistiesbeheerde Swart regering, wat sy oorlog steeds voortsit teen ‘n Afrikanervolk wat verswak, verdeeld en verward is as gevolg van die politieke misleiding in verband met ‘n volkstaat.
Die volkstaatpolitiek het ‘n spoor van verdeeldheid, frustrasie en vernietiging gelaat. Die moonlikheid om in te gryp en die NP se volksverraad is daardeur verongeluk; Afrikaners is ontnugter oor die wyse waarop hoë verwagtings van ‘n volkstaat verydel is; en in die gang van sake is nie net die Afrikanervolksfront (AVF) vernietig nie , maar ook die Volkseenheidskomitee (VEKOM) en die Afrikanervolkswag (AV). Die volgende slagoffer is reeds onder die byl – die Volkstaat Raad (VSR).”
In Die Afrikaner, van 19-25 Augustus 2011, op bladsy 6, onder die opskrifte:
Paul Kruger antwoord Koos Malan
“DIE AANGEWESE GRONDSLAG VIR AANSPRAAK OP VRYHEID”
Die afrikaner verkort dus hierdie week die weeklikse rubriek oor Wat sê die kandidate?
In ‘n mediaverklaring van die Herstigte Nasionale Party van 21 September 2011 beskryf hierdie party die land se kommunistiese grondwet nou skielik weer as een van die “mees vyandelike dokumente” teen die Afrikanervolk en ook dat die Afrikaner “geen beskerming ingevolge die grondwet” geniet nie.
Dieselfde HNP wil egter deur middel van die VVK (wat juis op bepalings in die grondwet steun!) met die ANC-regime (wat die grondwet daargestel het!) gaan onderhandel vir ‘n “volkstaat” vir die Afrikanervolk. Hoe hierdie twee onversoenbare uitgangspunte met mekaar te rym is, sal net die HNP-leiding
Zowat 6000 manifestanten hebben zondagmiddag in de Vlaams-Brabantse faciliteitengemeente Linkebeek tijdens de betoging 'Dwars door Linkebeek' hun stem laten horen. De manifestatie werd georganiseerd door het Taal Aktie Komitee (TAK), de Vlaamse Volksbeweging (VVB) en het
Halle-Vilvoorde Komitee (HaViKo). Volgens de organisatoren daagden er ongeveer 5.500 belangstellenden op.
De manifestanten getooid met Dietse- en Vlaamse Leeuw vlaggen, verzamelden zich na een wandeltocht door de reeds genoemde faciliteitengemeente rond 13 uur die middag op het Gemeenteplein van Linkebeek. Met deze betoging wilden Het Taal Aksie Komitee(TAK), De Vlaamse Volksbeweging (VVB) en het Halle-Vilvoorde Komitee (HaViKo) bereiken dat de Franstaligen nu eens eindelijk de taalgrens aanvaarden, en dat naast het kiesarrondissement ook het gerechtelijk arrondissement Brussel-Halle-Vilvoorde gesplitst zal worden. Lees asb ook by: http://www.haviko.org/teksten/BHVuitgelegd.htm
Die gedeelte van die artikel waaroor mnr. Joubert dit het:
In weerwil van herhaalde waarskuwings van wyle mnr. Jaap Marais aan die Rehoboth Basters om nie resolusie 435 te aanvaar en om nie deel te neem aan die verkiesing wat Suid-Wes-Afrika volledig in die hande van die Kommuniste sou laat, het hulle deelgeneem en in die proses hulle grond verloor.
Geen hofsake en vertoë kon hulle regmatige aanspraak op hulle grondgebied en hulle strewe om oor hulle eie lotgevalle te beslis, herstel nie.
Net so het ’n vier-uur lange pleitrede van mnr. Marais met ander regse organisasies en partye om saam te werk om ’n verkiesing af te dwing om de Klerk te stuit, op dowe ore geval en is die dwaasheid van daardie moedswillige weiering op ons voltrek en bestaan meeste van daardie organisasies en partye net in naam of groeperinge waarin hulle opgegaan het.
Joubert se reaksie
Ag nee mnr Varkevisser, waar kom jy nou weer met hierdie leuens vorendag. Wanneer het mnr Marais ooit voor die tyd met die Basters gepraat?
KOERS IN DIE KRISIS: SEPTEMBER 2011
Om werklik koers te hou in Suid-Afrika, is daar ’n paar sake wat ons ernstig en opnuut na moet kyk indien ons oogmerk vryheid is.
Die eerste saak is die feit dat in elke revolusie tot datum, daar van kriminele elemente in die samelewing gebruik gemaak word om ’n vlaag van terreur te ontketen, wat die goedkoopste en effektiefste metode is om ’n bevolking in bedwang te kry en daar te hou, in die kortste moontlike tyd.
Statistiek in dié verband kan verkry word op bladsy 139 van die boek, “Pawns in the Game” van William Guy Carr. Hierdie kriminele word as skoktroepe gebruik en dan self ook uitgewis nadat hulle hul doel gedien het.
In die derde aflewering kom ons onder die indruk van die gewetenloosheid van die magte wat aangewend word om die wêreld onder beheer te bring deur onbeheerbare siektes te ontketen, medisyne te beheer en selfs die dokters se vryhede te beperk.
’n Mens hoef nie buitengewoon begaaf te wees om op te merk hoe die aanslag op kerk en samelewing reeds vêr gevorderd is om die bedoelde oogmerke te bereik wat hier na verwys word nie. Die troos wat hieruit na vore kom, is dat hulle God buite rekening laat asof Hy nie bestaan nie! In toegewyde gehoorsaamheid aan Hom wat ons volk deurlopend gedra het tot vandag toe, daarin lê ons heil en verlossing. Ons vaste vertroue en geloof op die dinge waarop ons hoop, die dinge wat húlle nie kan sien nie!
ELIMINATION OF PRIVATE DOCTORS
The image of the doctor would change. No longer would he be seen as an individual professional in service to individual patients. But the doctor would be gradually recognized as a highly skilled technician - and his job would change. The job is to include things like executions by lethal injection. The image of the doctor being a powerful, independent person would have to be changed. He went on to say, "Doctors are making entirely too much money.
Aflewering twee:
Ons behou die Engelse teks terwille van die oorsprong. Hou die indeks in die vorige uitgawe ingedagte en vergelyk dan dit wat in Suid-Afrika gebeur met hierdie openbaring.
There has been much written, and much said, by some people who have looked at all the changes that have occurred in American society in the past 20 years or so, and who have looked retrospectively to earlier history of the United States, and indeed, of the world, and come to the conclusion that there is a conspiracy of sorts which influences, indeed controls. major historical events, not only in the United States, but also around the world. This conspiratorial interpretation of history is based on people making observations from the outside, gathering evidence and concluding that from the outside they see a conspiracy. Their evidence and conclusions are based on evidence gathered in retrospect. I want to now describe what I heard from a speaker in 1969, which in several weeks will now be 20 years ago.